Mat 28:19 Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. Die predeking van die groot doop aan die gelowige was in die vyftig en sestige jare …
Jy Is n Kind En Mede Erfgenaam
Al die onreinheid biterheid en hardheid moet uit jou lewe verwyder word. Rom 8:1 Daar is dan nou geen veroordeling vir die wat in Christus Jesus is nie, vir die wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees. Rom 8:11 En as die Gees van Hom wat Jesus uit die dode opgewek …
Niemand Het My Bygestaan Nie
2Ti 4:16 In my eerste verdediging het niemand my bygestaan nie, maar almal het my verlaat. Mag dit hulle nie toegereken word nie! 2Ti 4:17 Maar die Here het my bygestaan en my krag gegee, sodat deur my die prediking heeltemal volbring kan word en al die heidene dit kan hoor; en ek is uit …
Die Eiende Van Die Wet
Die eiende van die wet word deur Christus vervul, om dit te verstaan laat die wonder van God in Christus jou verstom. Sy liefde en genade vir die mens ken geen perke nie, ook hierin het Hy sy Seun vir ons genadiglik geskenk, waarlik U grootheid en goedenterenheid is vir ewig opgeteken in die hemele …
Die Heidene Wat Geen Wet Het Nie
Die eiende van die wet word deur Christus vervul, om dit te verstaan laat die wonder van God in Christus jou verstom . Sy liefde en genade vir die mens ken geen perke nie, ook hierin het Hy sy Seun vir ons genadiglik geskenk, waarlik U grootheid en goedenterenheid is vir ewig opgeteken in die …
Die Evolusie Leer
Die evolusie leer kom nerens in die skrif voor nie, wat wel waar is dat God n sekere mate van intelegensie in die geskepte natuur gesit het om oorlewing te verseker. Die natuur reageer op hierdie intellegensie, so by voorbeeld sal diere vlug as n veld brand ontstaan of jag vir kos,plante sal die beste …
Die Sabat Dag Vir Die Christen
Die sabat dag was nog altyd n kontoversiele vraagstuk vir die Christen en ons moet dit uit n posisie van die kerk benader. Die sewende dag as sabat is n leersteling in die liggaam van Christus. Om daaroor te argimenteer bring ons nerens nie, die woord is baie duidelik daaroor en dit het die posisie …
Die Bekomernisse Van Die Lewe
Mar 4:19 en die sorge van hierdie wêreld en die verleiding van die rykdom en die begeerlikhede in verband met die ander dinge kom in en verstik die woord, en dit word onvrugbaar. Mat 13:22 En by wie in die dorings gesaai is—dit is hy wat die woord hoor, maar die sorg van hierdie wêreld …
Wie Sal Vir My Gaan
Christus in die begin. Isa 6:8 Daarop hoor ek die stem van die Here wat sê: Wie sal Ek stuur? En wie sal vir ons gaan? Toe antwoord ek: Hier is ek, stuur my. God se reddings plan vir die mens vra Hy wie sal ek stuur en wie sal vir ons gaan, toe antwoord …
Wag Op Die Here. Na Jou Gebed En Versoek
Psa 27:14 Wag op die Here! Wees sterk en laat jou hart sterk wees! Ja, wag op die HERE! Rom 8:25 Maar as ons hoop wat ons nie sien nie, dan wag ons daarop met volharding. Mat 6:6 Maar jy, wanneer jy bid, gaan in jou binnekamer, sluit jou deur en bid jou Vader wat …