(Openb 27:11) Hy wat oorwin, sal alles beerwe, en Ek sal vir hom ‘n God wees, en hy sal vir My ‘n Seun wees.
Die Here het aan my verskyn en gese; “Shorty, my volk gaan ten gronde weens n gebrek aan kennis” (Hosea 4:6). Ek het terug geantwoord “Here dit is so,dit is verskriklik”. Daarna het die Here my begin onderrig in die boek Openbaring en die eiendtyd. Deur gesigte en Openbaringe vir drie jaar, hierdie kennis moet ek as Man seun met die liggaam(kerk) van Christus deel wat ek al reeds vir twintig jaar doen. U gaan verborgenhede hoor wat die Kerk nie weet nie en u nog nooit geleer is nie. My grootste begeerte is dat u Christus nog beter sal leer ken, as u bereid is om die ou wyn weg tegooi en die nuwe wyn in n nuwe wyn sak te sit. (Openb:22-7) Kyk, ek kom gou. Salig is hy wat die woorde van die profesie van hierdie boek bewaar, (Openb:1-3) en die wat dit hoor en bewaar wat daarin geskrywe is, want die tyd is naby. Amen.
Ek gaan begin met die eerste ses sleutels wat die Here my gegee het, wat nodig is om die boek Openbaring te verstaan. Vir enige vrae kontak my gerus.
Email: manseunbedieningsa@gmail.com