Joh 10:10 Ek het gekom, dat hulle lewe en oorvloed kan hê I came that they may have life, and may have it abundantly. Joh 17:3 En dit is die ewige lewe, dat hulle U ken, die enige waaragtige God, en Jesus Christus wat U gestuur het. Daar is drie griekse woorde wat gebruik word …
Die Ewige Lewe
Ons besit alreeds die ewige lewe die het ons met geboorte ontvang, ons dink dit is iets wat ons nog eendag gaan ontvang, maar die ewige lewe waarvan gepraat word is heeltemal iets anders. So wat is die ewige lewe as ons nou alreeds vir ewig gaan lewe. Joh 17:3 En dit is die ewige …
Ons Liggaam As Die Tempel Van God
1 Kor 3;16 Weet julle nie dat julle ‘n tempel van God is en die Gees van God in julle woon nie? 1Co 3;17 As iemand die tempel van God skend, sal God hom skend; want die tempel van God is heilig, en dit is julle. 1Co 6:19 Of weet julle nie dat julle liggaam …
Consciousness of God – God Bewussyn
Die begin van Christenskap. Act 2:1 En toe die dag van die pinksterfees aangebreek het, was hulle almal eendragtig bymekaar. Act 2:2 En daar kom skielik uit die hemel ‘n geluid soos van ‘n geweldige rukwind, en dit het die hele huis gevul waar hulle gesit het. Act 2:3 Toe is deur hulle tonge gesien …
Die Christen Se Groei In Gods Bewussyn — The Christians Growth In Gods Consciousness
Gods bewussyn dit is wat God in ons wil vestig. Gods bewussyn is nie dit wat die siel ken nie, ook nie dit wat jy glo of geloof in het nie, of wat jy hoop nie. Maar dit is wat die siel waargeneem het en bewus van geword en aanvaar het dit geneem en daarin …
Christen Groei In God Bewussyn Deel 2
DIE CHRISTEN SE GROEI IN GOD BEWUSSYN. Wat is ‘n bewussyn? Om ten volle bewus te wees van jou omgewing en situasie waarin jy is om bewus te word van die onsigbare en n ander realityd. God se bewussyn of Goddelike bewussyn: Dit is wat God binne in ons wil vestig. God se bewussyn is …
Die Soewereine Woord En Wil Van God
Die hemel en die aarde sal verby gaan maar U woord bly vir ewig. Bevestig in getal waarde. Dr Panin, se ondekking en werk in getalle van die bevestiging van die geinspereerde woord. Die getal sewe in die volgende vers. Gen 1:1 In die begin het God die hemel en die aarde geskape. Die getal …
Die Eerste En Tweede Troon Ondervinding
Christene oor die algemeen is vasgevang in die kruisiging van Christus in hul Christen lewe, en hulle bly by die kruis en kom nooit daarweg nie, en stagneer daar. Terwyl daar n hoe"r lewe in Christus is, ons verstaan Sy liefde, en Sy oorwinning, ook die lewe wat Hy afgele het vir ons is in …
The Fourth Kingdom: Die Vierde Koninkryk
Ons is nou in Die vierde koninkryk die laaste wat hierdie wereld sal beleef daar is nie nog n wereld koninkryk na hierdie een nie. Die volgende koninkryk hierna is die koninkryk van God, die eiende van hierdie wereld koninkryk en die begin van n nuwe. DIE VIERDE DIER van die vierde koninkryk wat nou …
Die Realiteit Van Die Kroon Skepping
Psa 8:5 wat is die mens dat U aan hom dink, en die mensekind dat U hom besoek? Psa 8:6 U het hom ‘n weinig minder gemaak as ‘n goddelike wese en hom met eer en heerlikheid gekroon. Ek het n begeerte dat ander gelowiges die waarhede en lerings wat die Heiligegees al vir ons …