Christus was in die begin, saam met God en was Sy seun. Hy was in die boesem van die vader. Daarna het God Christus gevat en Hom in Maria bevrug deur die heiligegees en n menslike liggaam gegee, die liggaam met sy geboorte word genoem Jesus Christus. God se seun. Hierdie liggaam Jesus is Gekruisig …
Continue reading In Die Begin Christus Toe (Jesus Christus) En Daarna Weer Christus