Die verwagting van die aard gebonde mens, is nie blywend in hierdie lewe nie, daar is in elke mens n gevoel van iets groter n gebeurtenis bokant sy denke van iets aan die kom wat gaan gebeur, dit is nie vleeslike denke nie maar word voort gebring deur die geestelike mens. Geskiedenis skrywers beweer dat …
Christ Likeness in the Christian Soul and Body
One of the things a Christian does not get hold of, is the present consciousness of Christ in the body of the Christian, somehow the thought arises that when Christ left the Earth His presence is no longer here with us, that His presents is now in heaven. But Jesus emphasized prior to His ascension …
Continue reading Christ Likeness in the Christian Soul and Body
Die Christen Gemeenskap met Christus
Die inwooning van Christus in die christen, word nie altyd begryp nie, en die beoefening van die inwooning van God is ook n werklikheid en word ook nie altyd verstaan nie. Die ander werklikheid is ook dat die christen liggaam (die kerk) ook nie die realiteit daarvan beleef soos hulle moet nie. Baie ervaar die gevoel …
Christenskap en die Opstanding
Christenskap is nie n godsdiens nie, dit is lewe, in n lewende verhouding, alle ander godsdienste kom uit die denke en vermoe van n mens, dit is mens gemaak uitgedink deur filosowe, wat nie hulle eie leerings en eie godsdiens oorleef het nie, sommige godsdienste het ook met die skepper daarvan verdwyn. Die godsdienste van …
Die Christen Geloof Gebou op Kennis
Joh 6:28 Toe vra hulle Hom: Wat moet ons doen om die werke van God te volbring? Joh 6:29 Jesus antwoord en sê vir hulle: Dít is die werk van God, dat julle in Hom glo wat Hy gestuur het. Dit is die werk van God dat julle glo. God word verheerlik deur kinderlike geloof …
Die Egte Christen Lewe van Sondeloosheid – The Real Christian Life of Sinlessness
There is a consciousness that any Christian must posses to enter into the direct presence of God, and to receive the baptism of the Holy spirit, and that is the consciousness of sinlessness. The consciousness of sinlessness seems to be Gods requirement for those seeking the baptism of the Holy Spirit. Daar is n bewussyn …
Continue reading Die Egte Christen Lewe van Sondeloosheid – The Real Christian Life of Sinlessness
Waarna Soek Jy In Jou Christenskap
Dit is asof Christene op hou soek het, en n plek in hulle geestelike lewe bereik het waar mee hulle tevrede is. Sommige is dood goed en ander is goed dood en ander as hulle wel soek, streef hulle na iets groot, om hulle self tebewys as Christen. Hierdie strewe is verkeerd, die werklike doel …
Christus Leef In My
Christus leef in my, is een van die grootste openbaringe van die euw, dit is die grootste ondekking van die mens, en die grootste demonstrasie van God op aarde. Dit het die gees van Godsdiens verander in die wereld en is die krag en verskil van die Christen geloof. Dit is hier die Godelike inwoning …
Saam Met Christus Gekruisig Maak Ons Deelgenote
Rom 6:7 Want hy wat gesterf het, is geregverdig van die sonde. Rom 6:6 aangesien ons dit weet dat ons oue mens saam gekruisig is, sodat die liggaam van die sonde tot niet gemaak sou word en ons nie meer die sonde sou dien nie. In werklikheid is daar geen verskil tussen wat Christus beleef …
Continue reading Saam Met Christus Gekruisig Maak Ons Deelgenote
Christus Die Priesterskap Van Melgisedek
Wie was Melgisedek . Gen 14:18 En Melgisédek, die koning van Salem, wat ‘n priester van God, die Allerhoogste, was, het brood en wyn gebring Gen 14:19 en hom geseën en gesê: Geseënd is Abram deur God, die Allerhoogste, die Skepper van hemel en aarde. Gen 14:20 En geseënd is God, die Allerhoogste, wat u …