Verborgenheid die dier uit die aarde opsoming. Die Horing soos in Daniel se openbaring M. A .W . Uit die wereld al die wereld se verskillende godsdienste. Mat 24:15 Wanneer julle dan die gruwel van die verwoesting, waarvan gespreek is deur die profeet Daniël, sien staan in die heiligdom—laat hy wat lees, oplet— Die Heiligdom …
Verborgenheid Die Seun Van Die Verderf
Rev 13:11 En uit die aarde het ek ‘n ander dier sien opkom, en hy het twee horings gehad net soos ‘n lam en het gepraat soos ‘n draak. Die godsdienstige kant van die antichris dier. Rev 13:12 En hy oefen al die mag van die eerste dier uit voor sy oë, en hy maak …
Verborgenheid Babilon Die Hoer
Rev 17;1 En een van die sewe engele met die sewe skale het gekom en met my gespreek en vir my gesê: Kom hierheen, ek sal jou toon die oordeel van die groot hoer wat op die baie waters sit, Rev 17:15 En hy sê vir my: Die waters wat jy gesien het, waar die …
Openbaring Van Die Bruid En Kerk, En Die Heilige Stad Jerusalem
Ons is nou deur burgerskap die stad, die hele Liggaam (kerk) van Christus verteenwoordig nou die Heiligestad Jerusalem al is hy nog nie hier nie. DIE OU JERUSALEM IS NIE MEER DIE HEILIGE STAD NIE EN DIE NATUURLIKE ISRAEL IS NIE MEER HUIDIGLIK DIE UITVERKORE VOLK NIE. Hierdie geslag van Israel is die verlore geslag …
Continue reading Openbaring Van Die Bruid En Kerk, En Die Heilige Stad Jerusalem
Die Vier Perde Ruiters
En Die Sewe Seels Daar is Vier perde, Vier Winde, Vier Diere, Vier Engele. Rev 6:1 En ek het gesien toe die Lam een van die seëls oopmaak; en ek het een van die vier lewende wesens hoor sê, soos die geluid van ‘n donderslag: Kom kyk! Rev 6:2 En ek het gesien, en kyk, daar …