1Co 11:24 en nadat Hy gedank het, het Hy dit gebreek en gesê: Neem, eet; dit is my liggaam wat vir julle gebreek word; doen dit tot my gedagtenis. Mat 26:26 En terwyl hulle eet, neem Jesus die brood, en nadat Hy gedank het, breek Hy dit en gee dit aan sy dissipels en sê: …
Die Koms En Geboorte Van Jesus Christus Vir Die Jode
Die koms en geboorte van Jesus Christus was vir die Jode gegee, en tog het hulle dit nie, geweet of verstaan wanneer sy koms sou wees nie, net so is Sy wederkoms ook vir die kerk gegee en hulle weet dit ook nie. Kom ons begin, ek doen dit gedeeltelik in engels wat dit soms …
Continue reading Die Koms En Geboorte Van Jesus Christus Vir Die Jode
Die Stryd En Oorwinning Van Die Seun Van Die Mens
Ek wil begin met n gebeurtenis voordat ek by die lering van die Seun van die mens kom. Gen 6:5 Toe die HERE sien dat die boosheid van die mens op die aarde groot was en al die versinsels wat hy in sy hart bedink, altyddeur net sleg was, Gen 6:6 het dit die HERE …
Continue reading Die Stryd En Oorwinning Van Die Seun Van Die Mens
Satan Se Verminderde Krag En Beperkings
Isa 14:12 Hoe het jy uit die hemel geval, o môrester, seun van die dageraad! Hoe lê jy teen die aarde neergeslaan, oorweldiger van die nasies! Isa 14:6 wat die volke verwoes het in grimmigheid met slaan sonder ophou, wat in toorn oor die nasies geheers het met ‘n agtervolging sonder verskoning. Isa 14:9 Die …
Die Stryd En Oorwinning Van Die Seun Van Die Mens
Ek wil begin met n gebeurtenis voordat ek by die lering van die Seun van die mens kom. Gen 6:5 Toe die HERE sien dat die boosheid van die mens op die aarde groot was en al die versinsels wat hy in sy hart bedink, altyddeur net sleg was, Gen 6:6 het dit die HERE …
Continue reading Die Stryd En Oorwinning Van Die Seun Van Die Mens
Gesag Oor Demone
Mat 28:19 Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. Mat 28:20 En kyk, Ek is met julle al die dae tot aan die voleinding van …
Verborgenheid Van Die Twee Diere
Eerste Dier. Rev 13:1 En ek het op die sand van die see gaan staan. En ek het ‘n dier uit die see sien opkom met sewe koppe en tien horings, en op sy horings tien krone en op sy, koppe ‘n naam van godslastering. Rev 13 2 En die dier wat ek gesien het, …
Die Ses Sleutels Om Die Boek Openbaring Te Verstaan En Openbarings Kennis
Rev 1:1 Die openbaring van Jesus Christus wat God Hom gegee het om aan sy diensknegte te toon wat gou moet gebeur, Rev 1:3 Salig is hy wat die woorde van die profesie lees, Isa 28:9 Vir wie wil hy dan kennis leer, en vir wie wil hy die openbaring verstaanbaar maak? Vir die wat …
Continue reading Die Ses Sleutels Om Die Boek Openbaring Te Verstaan En Openbarings Kennis
Die Verborgenheid Van Die Antichris 1
Rev 13:18 Hier kom die wysheid te pas. Wie die verstand het, laat hom die getal van die dier bereken, want dit is die getal van ‘n mens; en sy getal is ses honderd ses en sestig. Luk 8:17 Want daar is niks verborge wat nie openbaar sal word nie, of weggesteek wat nie bekend …
Die Verborgenheid Van Die Antichris 2
Isa 28:9 Vir wie wil hy dan kennis leer, en vir wie wil hy die openbaring verstaanbaar maak? Vir die wat van die melk gespeen, wat van die moederborste weggeneem is? Isa 28:10 Want dit is gebod op gebod, gebod op gebod, reël op reël, reël op reël, hier ‘n bietjie, daar ‘n bietjie. Luk 8:17 …