Psa 8:5 wat is die mens dat U aan hom dink, en die mensekind dat U hom besoek? Psa 8:6 U het hom ‘n weinig minder gemaak as ‘n goddelike wese en hom met eer en heerlikheid gekroon. Ek het n begeerte dat ander gelowiges die waarhede en lerings wat die Heiligegees al vir ons …
Category: (K) God
God Is Een
Mar 12:29 En Jesus antwoord hom: Die eerste van al die gebooie is: Hoor, Israel, die Here, onse God, is ‘n enige Here; Mar 12:29 Jesus answered, the first is, Hear, O Israel The Lord our God, The Lord is one.; Joh 14:8 Filippus sê vir Hom: Here, toon ons die Vader, en dit is …
Die Werklikheid Van God Vir Wetenskaplikes
Die hele skepping is in tyd ruimte en materie geskep, die vraag is nou: Is God ook gebind deur tyd, ruimte, materie en selfs swaarte krag. Die antwoord is nee dit wat Hy geskep die hele skepping, het geen invloed op God nie, Hy is ook glad nie gebind daardeur nie. Gen 1:1 In die …
Die Wat Uit God Gebore Is Kan Nie Sondig Nie
1Jn 3:9 Elkeen wat uit God gebore is, doen geen sonde nie, omdat sy saad in hom bly; en hy kan nie sondig nie, want hy is uit God gebore. Joh 1:13 wat nie uit die bloed of uit die wil van die vlees of uit die wil van ‘n man nie, maar uit God …
Continue reading Die Wat Uit God Gebore Is Kan Nie Sondig Nie
As Ons Iets Vra Volgens Sy Wil
1Jn 5:14 En dit is die vrymoedigheid wat ons teenoor Hom het, dat Hy ons verhoor as ons iets vra volgens sy wil. 1Jn 5:15 En as ons weet dat Hy ons verhoor, dan weet ons dat, wat ons ook al vra, ons die bedes verkry wat ons van Hom gevra het. Daar is niks …
Die Woon Plek Van God
God het nog altyd n inwoning in die mens gesoek, hierdie inwoning het Hy in Jesus Christus gevind. Hy het die plek van Inwoning vir God geword. Christus se doel was nog altyd dat die christendom, net soos Hy die plek van God se inwoning sou word. Dit was nog nooit die bedoeling dat Jesus …
Wat Volg Op Die Oorgawe Van Die Wil
Die ware oorgawe van die wil. Heb 10:9 Kyk, Ek kom om u wil te doen, o God. Hy neem die eerste weg om die tweede te stel. Joh 17:4 Ek het U verheerlik op die aarde. Die werk wat U My gegee het om te doen, het Ek volbring. Die ware oorgawe behels nie …
Die Bevestiging Van Die Soewereine Woord En Wil Van God
1Ti 4:9 Dit is ‘n betroubare woord en werd om ten volle aangeneem te word; 2Ti 2:11 Dit is ‘n betroubare woord; want as ons met Hom gesterf het, sal ons ook met Hom lewe. 1Ti 1:15 Dit is ‘n betroubare woord en werd om ten volle aangeneem te word, dat Christus Jesus in die …
Continue reading Die Bevestiging Van Die Soewereine Woord En Wil Van God