Skip to content

Manseun Bediening

Die Boek Openbaring

  • Profiel
  • Werkstukke
    • (A) Verdrukking
    • (B) Manseun Saad
    • (C) Manseun Dawid Die Eerste Vrugte
    • (D) Koningkryk
    • (E) Bediening in die Gees
    • (F) Christus Genesende Lewe
    • (G) Goddelike Genesing
    • (H) Christenskap Vir Die Gelowige
    • (I) Ewige Lewe in Redding
    • (J) God Bewussyn
    • (K) God
    • (L) Boeke
    • (M) Christus / Satan
    • (N) Openbaring

Category: (I) Ewige Lewe in Redding

Die Verlossing en Redding van die Mens

On May 8, 2024 By ShortyIn (I) Ewige Lewe in ReddingLeave a comment

Die hele woord gaan oor net een ding en dit is die redding van die mens. So wanneer ons praat van redding dan dink ons net aan die vergifnis van ons sonde, en die herstel van my verhouding met God. Maar die woord redding in die woord is baie dieper en groter dit verteenwoordig alles …

Continue reading Die Verlossing en Redding van die Mens

Neem jou Kruis op en Volg My

On May 8, 2024 By ShortyIn (I) Ewige Lewe in ReddingLeave a comment

Mat 10:38  En wie sy kruis nie neem en agter My volg nie, is My nie waardig nie. Mat 16:24  Toe sê Jesus vir sy dissipels: As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën en sy kruis opneem en My volg. Luk 9:23  En Hy sê vir almal: As iemand agter My …

Continue reading Neem jou Kruis op en Volg My

Soos Hy Is, Is Ons Ook In Hierdie Wereld

On May 8, 2024 By ShortyIn (I) Ewige Lewe in ReddingLeave a comment

Alles van Christus se koms is vir die volkome verlossing van die mens. Isa 53:3  Hy was verag en deur die mense verlaat, ‘n man van smarte en bekend met krankheid; ja, soos een vir wie ‘n mens sy gelaat verberg; Hy was verag en ons het Hom nie geag nie. Isa 53:4  Nogtans het …

Continue reading Soos Hy Is, Is Ons Ook In Hierdie Wereld

Ontvang Die Ewige Lewe

On May 8, 2024 By ShortyIn (I) Ewige Lewe in ReddingLeave a comment

Joh 10:10 Ek het gekom, dat hulle lewe en oorvloed kan hê I came that they may have life, and may have it abundantly. Joh 17:3  En dit is die ewige lewe, dat hulle U ken, die enige waaragtige God, en Jesus Christus wat U gestuur het.  Daar is drie griekse woorde wat gebruik word …

Continue reading Ontvang Die Ewige Lewe

Die Ewige Lewe

On May 8, 2024 By ShortyIn (I) Ewige Lewe in ReddingLeave a comment

Ons besit alreeds die ewige lewe die het ons met geboorte ontvang, ons dink dit is iets wat ons nog eendag gaan ontvang, maar die ewige lewe waarvan gepraat word is heeltemal iets anders. So wat is die ewige lewe as ons nou alreeds vir ewig gaan lewe. Joh 17:3  En dit is die ewige …

Continue reading Die Ewige Lewe

Ons Liggaam As Die Tempel Van God

On May 8, 2024 By ShortyIn (I) Ewige Lewe in ReddingLeave a comment

1 Kor 3;16 Weet julle nie dat julle ‘n tempel van God is en die Gees van God in julle woon nie? 1Co 3;17 As iemand die tempel van God skend, sal God hom skend; want die tempel van God is heilig, en dit is julle. 1Co 6:19 Of weet julle nie dat julle liggaam …

Continue reading Ons Liggaam As Die Tempel Van God

Website Powered by WordPress.com.
  • Subscribe Subscribed
    • Manseun Bediening
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Manseun Bediening
    • Subscribe Subscribed
    • Sign up
    • Log in
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar