Die kruis is n struikelblok vir die Jode, Grieke en Romeine en n struikelblok vir die ongelowige in die wereld. 1Co 1:23 maar ons verkondig Christus wat gekruisig is, ‘n struikelblok vir die Jode en dwaasheid vir die Grieke; Die kruis as struikelblok vir die Jode. Vir n Jood is dit baie moeilik om te …