Joh 6:28 Toe vra hulle Hom: Wat moet ons doen om die werke van God te volbring? Joh 6:29 Jesus antwoord en sê vir hulle: Dít is die werk van God, dat julle in Hom glo wat Hy gestuur het. Dit is die werk van God dat julle glo. God word verheerlik deur kinderlike geloof …
Category: (H) Christenskap Vir Die Gelowige
Die Egte Christen Lewe van Sondeloosheid – The Real Christian Life of Sinlessness
There is a consciousness that any Christian must posses to enter into the direct presence of God, and to receive the baptism of the Holy spirit, and that is the consciousness of sinlessness. The consciousness of sinlessness seems to be Gods requirement for those seeking the baptism of the Holy Spirit. Daar is n bewussyn …
Continue reading Die Egte Christen Lewe van Sondeloosheid – The Real Christian Life of Sinlessness
Waarna Soek Jy In Jou Christenskap
Dit is asof Christene op hou soek het, en n plek in hulle geestelike lewe bereik het waar mee hulle tevrede is. Sommige is dood goed en ander is goed dood en ander as hulle wel soek, streef hulle na iets groot, om hulle self tebewys as Christen. Hierdie strewe is verkeerd, die werklike doel …
Christus Leef In My
Christus leef in my, is een van die grootste openbaringe van die euw, dit is die grootste ondekking van die mens, en die grootste demonstrasie van God op aarde. Dit het die gees van Godsdiens verander in die wereld en is die krag en verskil van die Christen geloof. Dit is hier die Godelike inwoning …
Saam Met Christus Gekruisig Maak Ons Deelgenote
Rom 6:7 Want hy wat gesterf het, is geregverdig van die sonde. Rom 6:6 aangesien ons dit weet dat ons oue mens saam gekruisig is, sodat die liggaam van die sonde tot niet gemaak sou word en ons nie meer die sonde sou dien nie. In werklikheid is daar geen verskil tussen wat Christus beleef …
Continue reading Saam Met Christus Gekruisig Maak Ons Deelgenote
Christus Die Priesterskap Van Melgisedek
Wie was Melgisedek . Gen 14:18 En Melgisédek, die koning van Salem, wat ‘n priester van God, die Allerhoogste, was, het brood en wyn gebring Gen 14:19 en hom geseën en gesê: Geseënd is Abram deur God, die Allerhoogste, die Skepper van hemel en aarde. Gen 14:20 En geseënd is God, die Allerhoogste, wat u …
In Die Begin Christus Toe (Jesus Christus) En Daarna Weer Christus
Christus was in die begin, saam met God en was Sy seun. Hy was in die boesem van die vader. Daarna het God Christus gevat en Hom in Maria bevrug deur die heiligegees en n menslike liggaam gegee, die liggaam met sy geboorte word genoem Jesus Christus. God se seun. Hierdie liggaam Jesus is Gekruisig …
Continue reading In Die Begin Christus Toe (Jesus Christus) En Daarna Weer Christus
Die Beginsel Van Heiligmaking
1Th 5:23 En mag Hy, die God van die vrede, julle volkome heilig maak, en mag julle gees en siel en liggaam geheel en al onberispelik bewaar word by die wederkoms van onse Here Jesus Christus! Baie onderskei slegs die siel en liggaam, die mens is egter nie twee demensieel nie, maar word in die …
Die Gevaar Van Geestelike Sukses
Luk 10:20 Maar julle moenie daaroor bly wees dat die geeste aan julle onderworpe is nie, maar wees liewer bly dat julle name in die hemele opgeskrywe is. Die onderwerping van geeste is nie, en behoort ook nie die oorheersende begeerte van n ware Christen te wees nie. Nie een van die Apostels het dit …
Die Verandering Na Christen Persoonlikheid En Die Verandering Van Die Wereld
Die verandering in die mensdom. Luk 21:25 en op die aarde benoudheid van nasies in hulle radeloosheid, wanneer see en branders dreun, Luk 21:26 en mense se harte beswyk van vrees en verwagting van die dinge wat oor die wêreld kom. Daar is n rusteloosheid, n opstand teen n verwagting wat nie realiseer nie, soos …
Continue reading Die Verandering Na Christen Persoonlikheid En Die Verandering Van Die Wereld