Mat 16:16 En Simon Petrus antwoord en sê: U is die Christus, die Seun van die lewende God. Mat 16:17 Toe antwoord Jesus en sê vir hom: Salig is jy, Simon Bar-Jona, want vlees en bloed het dit nie aan jou geopenbaar nie, maar my Vader wat in die hemele is. Mat 16:18 En Ek …
Category: (H) Christenskap Vir Die Gelowige
Christus In Ons: Christ In Us
Gal 2:20 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in die Seun van God wat my liefgehad het en Homself vir my oorgegee het. Col 2:20 As julle dan saam met Christus die …
Die Christen Lewe Gevestig op n Soliede Fondasie – A Christian Life Build on a Firm Foundation
Mat 16:13 En toe Jesus in die streke van Cesaréa-Filippi kom, vra Hy sy dissipels en sê: Wie sê die mense dat Ek, die Seun van die mens, is? Mat 16:14 En hulle antwoord: Sommige Johannes die Doper, en sommige Elía, en ander Jeremia of een van die profete. Mat 16:15 Hy sê vir hulle: …
Die Roeping van die Gelowige Christen
Joh 10:14 Ek is die goeie herder, en Ek ken my eie en word deur my eie geken. Joh 10:27 My skape luister na my stem, en Ek ken hulle, en hulle volg My Mat 5:2 en Hy het sy mond geopen en hulle geleer en gesê: Mat 5:3 Salig is die wat arm van …
Die Opdrag aan die Dissipel van Jesus Christus
Jesus in contrast with the ancient philosophers and reformers of the past, first gave him self in consecration to God, body soul and spirit, thereby establishing the pattern of consecration for all Christians forever. His baptism was the dedication and commitment of himself "unto all righteousness " to do the will of God. He undertook …
Continue reading Die Opdrag aan die Dissipel van Jesus Christus
Die Christen Behoefte en Roeping
Die uitstorting en die volheid van die gees in die lewe van die Christen kom net met n volle oorgawe aan God waarin ons kan opgroei in ons christenskap en in n heiliger lewe lewe as voorheen. Die christen behoefte word al groter in vandag se onverstaanbare wereld, daar is baie meer gebrokenes, en eensames …
Die Lewende Christenskap
Die verwagting van die aard gebonde mens, is nie blywend in hierdie lewe nie, daar is in elke mens n gevoel van iets groter n gebeurtenis bokant sy denke van iets aan die kom wat gaan gebeur, dit is nie vleeslike denke nie maar word voort gebring deur die geestelike mens. Geskiedenis skrywers beweer dat …
Christ Likeness in the Christian Soul and Body
One of the things a Christian does not get hold of, is the present consciousness of Christ in the body of the Christian, somehow the thought arises that when Christ left the Earth His presence is no longer here with us, that His presents is now in heaven. But Jesus emphasized prior to His ascension …
Continue reading Christ Likeness in the Christian Soul and Body
Die Christen Gemeenskap met Christus
Die inwooning van Christus in die christen, word nie altyd begryp nie, en die beoefening van die inwooning van God is ook n werklikheid en word ook nie altyd verstaan nie. Die ander werklikheid is ook dat die christen liggaam (die kerk) ook nie die realiteit daarvan beleef soos hulle moet nie. Baie ervaar die gevoel …
Christenskap en die Opstanding
Christenskap is nie n godsdiens nie, dit is lewe, in n lewende verhouding, alle ander godsdienste kom uit die denke en vermoe van n mens, dit is mens gemaak uitgedink deur filosowe, wat nie hulle eie leerings en eie godsdiens oorleef het nie, sommige godsdienste het ook met die skepper daarvan verdwyn. Die godsdienste van …