In n verhoorde gebed is daar n goddelike aksie en n Goddelike interaksie. Paulus se die volgende. Heb 4:2 Want aan ons is die evangelie ook verkondig net soos aan hulle; maar die woord van die prediking het hulle nie gebaat nie, omdat dit by die hoorders nie met die geloof verenig was nie. Daar …
Category: (G) Goddelike Genesing
Goddelike Genesing 2
Rom 10:17 Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is deur die woord van God. Die Christen toeweiding is nie net n toeweiding van sy gees aan God nie, maar is n algehele toeweiding van die liggaam siel en gees. Die hele liggaam word toe gewy, ons word af gesny om hulp …
Die Krag Van Die Christen Lewe
Mat 8:1 En toe Hy van die berg afkom, het groot menigtes Hom gevolg; Mat 8:2 en daar het ‘n melaatse man gekom en voor Hom neergeval en gesê: Here, as U wil, kan U my reinig. Hierdie man het geweet dat Jesus kan genees, maar wat hy nie geweet het nie is dat dit …
God Se Wil Vir Die Vyfvoudige Bediening Van Jesus
Isa 6:8 Daarop hoor ek die stem van die Here wat sê: Wie sal Ek stuur? En wie sal vir ons gaan? Toe antwoord ek: Hier is ek, stuur my. God se reddings plan vir die mens vra Hy wie sal ek stuur en wie sal vir My gaan, toe antwoord Christus hier is ek …
Continue reading God Se Wil Vir Die Vyfvoudige Bediening Van Jesus