In Die Begin Christus Toe (Jesus Christus) En Daarna Weer Christus

Christus was in die begin, saam met God en was Sy seun. Hy was in die boesem van die vader. Daarna het God Christus gevat en Hom in Maria bevrug  deur die heiligegees en  n menslike liggaam gegee, die liggaam met sy geboorte word genoem Jesus Christus. God se seun. Hierdie liggaam Jesus is Gekruisig …

Continue reading In Die Begin Christus Toe (Jesus Christus) En Daarna Weer Christus

Die Verandering Na Christen Persoonlikheid En Die Verandering Van Die Wereld

Die verandering in die mensdom. Luk 21:25   en op die aarde benoudheid van nasies in hulle radeloosheid, wanneer see en branders dreun, Luk 21:26  en mense se harte beswyk van vrees en verwagting van die dinge wat oor die wêreld kom. Daar is n rusteloosheid, n opstand teen n verwagting wat nie realiseer nie, soos …

Continue reading Die Verandering Na Christen Persoonlikheid En Die Verandering Van Die Wereld