In n verhoorde gebed is daar n goddelike aksie en n Goddelike interaksie. Paulus se die volgende. Heb 4:2 Want aan ons is die evangelie ook verkondig net soos aan hulle; maar die woord van die prediking het hulle nie gebaat nie, omdat dit by die hoorders nie met die geloof verenig was nie. Daar …
Author: Shorty
Goddelike Genesing 2
Rom 10:17 Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is deur die woord van God. Die Christen toeweiding is nie net n toeweiding van sy gees aan God nie, maar is n algehele toeweiding van die liggaam siel en gees. Die hele liggaam word toe gewy, ons word af gesny om hulp …
Die Krag Van Die Christen Lewe
Mat 8:1 En toe Hy van die berg afkom, het groot menigtes Hom gevolg; Mat 8:2 en daar het ‘n melaatse man gekom en voor Hom neergeval en gesê: Here, as U wil, kan U my reinig. Hierdie man het geweet dat Jesus kan genees, maar wat hy nie geweet het nie is dat dit …
God Se Wil Vir Die Vyfvoudige Bediening Van Jesus
Isa 6:8 Daarop hoor ek die stem van die Here wat sê: Wie sal Ek stuur? En wie sal vir ons gaan? Toe antwoord ek: Hier is ek, stuur my. God se reddings plan vir die mens vra Hy wie sal ek stuur en wie sal vir My gaan, toe antwoord Christus hier is ek …
Continue reading God Se Wil Vir Die Vyfvoudige Bediening Van Jesus
U Is Die Christus
Mat 16:16 En Simon Petrus antwoord en sê: U is die Christus, die Seun van die lewende God. Mat 16:17 Toe antwoord Jesus en sê vir hom: Salig is jy, Simon Bar-Jona, want vlees en bloed het dit nie aan jou geopenbaar nie, maar my Vader wat in die hemele is. Mat 16:18 En Ek …
Christus In Ons: Christ In Us
Gal 2:20 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in die Seun van God wat my liefgehad het en Homself vir my oorgegee het. Col 2:20 As julle dan saam met Christus die …
Die Christen Lewe Gevestig op n Soliede Fondasie – A Christian Life Build on a Firm Foundation
Mat 16:13 En toe Jesus in die streke van Cesaréa-Filippi kom, vra Hy sy dissipels en sê: Wie sê die mense dat Ek, die Seun van die mens, is? Mat 16:14 En hulle antwoord: Sommige Johannes die Doper, en sommige Elía, en ander Jeremia of een van die profete. Mat 16:15 Hy sê vir hulle: …
Die Roeping van die Gelowige Christen
Joh 10:14 Ek is die goeie herder, en Ek ken my eie en word deur my eie geken. Joh 10:27 My skape luister na my stem, en Ek ken hulle, en hulle volg My Mat 5:2 en Hy het sy mond geopen en hulle geleer en gesê: Mat 5:3 Salig is die wat arm van …
Die Opdrag aan die Dissipel van Jesus Christus
Jesus in contrast with the ancient philosophers and reformers of the past, first gave him self in consecration to God, body soul and spirit, thereby establishing the pattern of consecration for all Christians forever. His baptism was the dedication and commitment of himself "unto all righteousness " to do the will of God. He undertook …
Continue reading Die Opdrag aan die Dissipel van Jesus Christus
Die Christen Behoefte en Roeping
Die uitstorting en die volheid van die gees in die lewe van die Christen kom net met n volle oorgawe aan God waarin ons kan opgroei in ons christenskap en in n heiliger lewe lewe as voorheen. Die christen behoefte word al groter in vandag se onverstaanbare wereld, daar is baie meer gebrokenes, en eensames …