Joh 4:23 Maar daar kom ‘n uur, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader in gees en waarheid sal aanbid; want die Vader soek ook mense wat Hom só aanbid. Joh 4:24 God is Gees; en die wat Hom aanbid, moet in gees en waarheid aanbid. Nie almal aanbid God so nie. …
Continue reading Die Bediening In Die Heiligegees – The Ministry Of The Holy Spirit 3