Rev 6:1 En ek het gesien toe die Lam een van die seëls oopmaak; en ek het een van die vier lewende wesens hoor sê, soos die geluid van ‘n donderslag: Kom kyk! Rev 6:2 En ek het gesien, en kyk, daar was ‘n wit perd. En hy wat daarop sit, het ‘n boog; en …
Author: Shorty
Die Manseun Bediening en die Sewe Herders
Rev 4:1 Ná hierdie dinge het ek gesien kyk, ‘n geopende deur in die hemel, en die eerste stem wat ek soos ‘n basuin met my hoor spreek het, het gesê: Kom op hierheen, en Ek sal jou toon wat ná hierdie dinge moet gebeur. En Hy het gese; Rev 1:11 Ek is die Alfa …
Die Twee Geslagte
As jy nie hierdie twee geslagte verstaan nie sal jy nooit die getuienis van Jesus in die boek Openbaring verstaan nie. Jer 33:25 So sê die HERE: As Ek my verbond met dag en nag, die insettinge van hemel en aarde, nie vasgestel het nie, Jer 33:26 dan sal Ek ook die nageslag van Jakob …
Verborgenheid Die Twee Getuies
Alles in die getuienis van Jesus in die boek Openbaring is n kooperatiewe liggaam . Behalwe die Satan, Apollo die Antichris en die dier profeet. Openbaring 11: 1,-19 Rev 11:3 En Ek sal aan my twee getuies gee dat hulle, met sakke bekleed, duisend twee honderd en sestig dae lank sal profeteer. Met sakke bekleed …
Die Kort Openbaring Van Die Skrifte, Die Geboorte Van Die Verborgenheid Van Die Manseuns
Volg die pad van die skrifte. Wat is openbaring kennis, en hoe werk openbaring kennis Luk 12:2 En daar is niks bedek wat nie geopenbaar sal word nie, en verborge wat nie bekend sal word nie. Openbarings kennis word geopenbaar. Isa 28:9 Vir wie wil hy dan kennis leer, en vir wie wil hy die …
Openbaring die Koninkryk van God
Die woord koninkryk verskyn 144 keer in die nuwe testament. Joh 3:5 Jesus antwoord: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as iemand nie gebore word uit water en Gees nie, kan hy in die koninkryk van God nie ingaan nie. wedergeboorte is n vereiste om die koningkryk te beeerwe. Luk 17:20 En toe Hy deur …
Die Koningkryk Beginsels Leringe En Die Gebooie Van Jesus Is Die Fondasie Van Die Christen Lewe
Hoe ver die christendom en die wereld weg is van die standard van Jesus Christus kan gesien en beleef word wanneer ons n studie maak van Jesus se gebooie. Die werklikheid is Sy gebooie is bindend, en is die enigste werklike standard wat ook bindend is op die christen siel en lewe. Die mate van …
Die Realiteit Van Die Kroon Skepping
Psa 8:5 wat is die mens dat U aan hom dink, en die mensekind dat U hom besoek? Psa 8:6 U het hom ‘n weinig minder gemaak as ‘n goddelike wese en hom met eer en heerlikheid gekroon. Ek het n begeerte dat ander gelowiges die waarhede en lerings wat die Heiligegees al vir ons …
Koninkryk Beginsels Vervang Die Wet – Die Gebooie Of Die Wette Van Jesus Vir Die Gelowige – En Die Beloftes Van Jesus Vir Die Gelowige
Die platvorm van Jesus se gebooie of wette kan beter verstaan word as die standard van die Christen bewussyn, ons Christen groei om te word soos Hy kan gemeet word aan ons standard aan sy gelykenis, dit is die onvylbare reel, as die Heiligegees se oortuigings in jou lewe in die beginsels beloftes en gebooie …
Die Krag Van Algehele Toewyding In Koninkryk Beginsels
Die krag van n volledige oorgawe as christen en toewyding in Koninkryk beginsels. Die werklike christen toewyding behoort gebaseer te wees op die koninkryk beginsels soos ingestel deur Jesus. Jou toewyding behoort ingestel te wees in die kennis van die leringe van Sy beginsels as die hoogste gesag. Die toewyding daarvan is om ten alle …
Continue reading Die Krag Van Algehele Toewyding In Koninkryk Beginsels