Openbaring Van Die Bruid En Kerk, En Die Heilige Stad Jerusalem

Ons is nou deur burgerskap die stad, die hele Liggaam (kerk) van Christus verteenwoordig nou die Heiligestad Jerusalem al is hy nog nie hier nie. DIE OU JERUSALEM IS NIE MEER DIE HEILIGE STAD NIE EN DIE NATUURLIKE ISRAEL IS NIE MEER  HUIDIGLIK DIE UITVERKORE VOLK NIE. Hierdie geslag van Israel is die verlore geslag …

Continue reading Openbaring Van Die Bruid En Kerk, En Die Heilige Stad Jerusalem