Die Wederkoms en die Verdrukking Versus die Wegraping

Die voorwoord.MAAK JOU GEREED VIR N VOLLEDIGE LERING. Wat is Openbarings kennis en hoe werk dit Isa 28:9  Vir wie wil hy dan kennis leer, en vir wie wil hy die openbaring verstaanbaar maak? Vir die wat van die melk gespeen, wat van die moederborste weggeneem is? Isa 28:10  Want dit is gebod op gebod, gebod …

Continue reading Die Wederkoms en die Verdrukking Versus die Wegraping

Die Manseun Dawid die eerste vrugte

OPENBARING-DIE MANSEUNS  DIE  144000 EIENDTYD PREDEKERS.OOK GENOEM DIE MANSEUNS , DIE EERSTELINGE, DIE EERSTE VRUGTE.144000 gebore uit die vrou bekleed met die Son, en 144000 uit die twaalf stamme van Israel.OPENBARING 14 , OPENBARING 7 Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar …

Continue reading Die Manseun Dawid die eerste vrugte