Goddelike Genesing

In n verhoorde gebed is daar n goddelike aksie en n Goddelike interaksie.

Paulus se die volgende.

Heb 4:2  Want aan ons is die evangelie ook verkondig net soos aan hulle; maar die woord van die prediking het hulle nie gebaat nie, omdat dit by die hoorders nie met die geloof verenig was nie.

Daar is n aksie wat gebeur in die siel van die mens,deur die krag van die Heiligegees,en wanneer geloof en die heiligegees by mekaar kom is daar n interakasie, n beweging deur God, daar is n manifistasie van die gees, n Goddelike ingryping daar is n goddelike invloei en uitvloei. Wanneer Geloof en God verenig is dit Goddelike genesing in werking. Die natuur van God en die krag van sy wese demonstreer Sy almag.

Die wereld se siening van Christenskap is baie opervlakkig, in die denke van die wereld mens is Godsdiens kragteloos en nutteloos, deur ongeloof, hulle verstaan nie God se siel Sy gedagtes of Sy geaartheid nie, ook nie hoe God die natuur en geaartheid van die mens kan verander, om die mens volkome van sonde te reinig. Dit is ook in Sy geaartheid Natuur en krag, om die mens like liggaam te genees en Sy lig en lewe in hulle te openbaar. Die totalle redding van die mens in siel gees en liggaam deur wedergeboorte, n bevestiging van God se wil intent en doel. Dit is gebaseer op die wet van lewe, ons dink dat God se begeerte die mens alleen sal verander, die werklikheid is daar is n proses in die menslike siel wat God moet toelaat in sy lewe.

Heb 3:7  Daarom, soos die Heilige Gees spreek: Vandag as julle sy stem hoor, 

Heb 3:8  verhard julle harte nie

Jou hart open deur die verlange en soeke na God, wanneer Sy liefde deur die goddelikeheid van die Heiligegees in jou inkom dit bring n reaksie in die mens, sonde word van die menslike natuur verwyder uit sy siel, die Heiligegees neem beheer oor die menslike verstand, en sy gedagtes verander heiligheid neem oor, deur die genade van God ontdek hy redding en reiniging in die waarheid van Jesus Christus wat in sy lewe in gekom het. Christ in me. Die eiendoel en oorwinning van Jesus was vir hierdie een eiendoel om die Heiligegees vir Sy liggaam te bekom die krag van God sy heilige lewe Sy dood opstanding en hemelvaart was alles vir die eendoel die wedergeboorte van die mens deur die gawe van die Heiligegees wat Hy van die Vader ontvang het wat Hy nou uitgestort het in jou siel en myne. Dit bring ons by die wonderwerkende krag van die Seun van God wat in Sy siel die werkende krag van God ondek het,wat alles opgeoffer het neer gedaal het en die gestalte van n mens aangeneem het en op die selfde manier na God gesoek het Sy krag op geneem het deur die woord teglo en deur geloof stap vir stap  die natuur en beeld van God ondek het dit opgeneem het en daardeur die belofte en loon ontvang het van die Heiligegees Jesus die mens was in die gestalte van God, in die opstanding die natuur van God en in verheerliking die bestanddeel van God en uit eiendelik die bewerker van die die ewige lewe en redding. Die Christen wat nie die wonder werking van die Heiligegees verstaan en beleef nie, verstaan nie die prys wat Jesus betaal het om dit vir hom te verkry en vir die wereld wat vasgevang is in sonde siekte en die dood om dit uit die donkerte uit te bring na die lig deur die wedergeboorte

Daar is atyd n groei proses van ontwikkeling en verandering na volwassenheid in Christenskap deur die Heiligegees God neem dit wat natuurlik aards is raak dit aan deur Sy Goddelike krag en hemelse natuur deur Jesus Christus word jy herskep in n nuwe skepsel in die geaartheid natuur en gesintheid van die Seun van God. in Sy begrip en kennis. Deur al die kosbare beloftes word ons deelgenote van Sy Godelike natuur en as deelgenote is ons vry gemaak van die wereld en sy begeertes in hierdie wereld. Ons het Sy broers geword been van Sy been en vlees van Sy vlees. Die mens se begrip van geloof en wat dit bewerkstellig is meesal in onkunde in die proses waardeur dit werk.

Geloof het die vermoe en krag in samewerking met die Gees van God om tedoen dit wat  n vuurhoudjie doen met gas. Dit is die aanraaking van God saam met die aanraaking van geloof wat die Heiligegees in aksie bring in die siel wanneer sonde uitgedryf word en siekte genees word in die liggaam. Die mens vrygemaak in siel gees en liggaam. Vry gemaak van die negatiewe godsdienstigheid in die christen lewe, raak nie smaak nie roer nie n godsdienstigheid van moenie dit nie mag nie dat nie , wanneer Christus inwoon in die christen lewe het sy siel en gees verander van dooie werke na lewe in God in verhouding in liefde en gehoorsaamheid, daar is nou n inwoonende krag van God. Die lewe van die Here Jesus aktief in my siel ingeblaas in my gees inwonnend in my lewe ek is geriankaneer in die gedaante van Christus. Ek is n produk van Sy wese Sy Godelike geaartheid natuur en gesintheid.

As jou Christen lewe n lewe sonder hierdie werkliheid is bring ek jou by hierdie vertroue hierdie waarheid hierdie Godelike werklikheid. Die bestanddeel die brandende krag van die lewe in Christus woon in ons hart  ons gedagtes in ons gees en vlees in n nuwe skepsel. In geloof en krag n oorwinnaar oor elke aspek van die vyand. Dit is die krag van Goddelike genesing. Daar is geen krag in Godsdienstigheid nie. Slegs n werklike verhouding met God is die werklike Godelike realiteit dit is in die hart van God en in die lewe van Christus. Wanneer die siel dit ontdek bring dit die goddelike werklikheid na vore en die krag van God in die volmaakte nuwe skepsel.

Soos altyd liefde in Christus
Shorty van Vuuren M.S.  

Leave a comment