Isa 6:8 Daarop hoor ek die stem van die Here wat sê: Wie sal Ek stuur? En wie sal vir ons gaan? Toe antwoord ek: Hier is ek, stuur my.
God se reddings plan vir die mens vra Hy wie sal ek stuur en wie sal vir My gaan, toe antwoord Christus hier is ek stuur my hierdie is n parrelle verborgenheid. Christus getuig van Hom self.
Heb 10:7 Toe het Ek gesê: Kyk, Ek kom—in die boekrol is dit van My geskrywe—om u wil te doen, o God.
Heb 10:9 het Hy daarna gesê: Kyk, Ek kom om u wil te doen, o God. Hy neem die eerste weg om die tweede te stel.
Christus nog nie Jesus nie. Die vyfvoudige bediening van Jesus. Hy verklaar self.
Eerste.
Luk 4:18 Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring.
Luk 4:18 The Spirit of the Lord is upon me, Because he anointed me to preach the gospel to the poor.
Tweede.
Hy het My gestuur om die wat verbryseld van hart is, te genees; He hath sent me to heal the brokenhearted,
Derde.
Luk 4:19 om aan gevangenes vrylating te verkondig.
He hath sent me to proclaim release to the captives.
Vierde.
En aan blindes herstel van gesig; And recovering of sight to the blind,
Vyfde.
Om die wat gebroke is, in vryheid weg te stuur; To set at liberty them that are bruised. Om die aangename jaar van die Here aan te kondig.
Luk 4:19 To proclaim the acceptable year of the Lord.
Nie volgende jaar nie maar nou die redding van die mens volkome in gees siel en vlees in n volkome verhouding met God. Die bediening van Jesus waarvoor Hy gestuur is. Sy vyfvoudige bediening is Ek kom om U wil te doen, o God.
Eerste bediening – Die predeking.
Luk 4:18 The Spirit of the Lord is upon me, Because he anointed me to preach the gospel to the poor.
Mar 1:9 En in daardie dae het Jesus van Násaret in Galiléa gekom en is deur Johannes in die Jordaan gedoop.
Mat 3:15 Maar Jesus het geantwoord en vir hom gesê: Laat dit nou toe, want só pas dit ons om alle geregtigheid te vervul. Daarna het hy Hom toegelaat.
Geregtigheid in die gees die siel en die vlees volkome voor God bevind kan word.
Mar 1:10 En dadelik toe Hy opklim uit die water, sien Hy die hemele skeur en die Gees soos ‘n duif op Hom neerdaal.
The Spirit of the Lord is upon me.
Mar 1:11 En daar het ‘n stem uit die hemele gekom: U is my geliefde Seun in wie Ek ‘n welbehae het.
Mar 1:12 En dadelik het die Gees Hom uitgedryf in die woestyn.
Luk 4:14 En Jesus het in die krag van die Gees na Galiléa teruggekeer, en daar het ‘n gerug aangaande Hom deur die hele omtrek uitgegaan;
Because he anointed me to preach the gospel to the poor.
Mat 4:17 Van toe af het Jesus begin om te preek en te sê: Bekeer julle, want die koninkryk van die hemele het naby gekom.
Mar 1:14 En nadat Johannes oorgelewer was, het Jesus in Galiléa gekom en die evangelie van die koninkryk van God verkondig
Mar 1:15 en gesê: Die tyd is vervul en die koninkryk van God het naby gekom; bekeer julle en glo die evangelie.
The gospel to the poor.
Dit is die armes that die evangelie die maklikste ontvang.
Tweede bediening – OM te genees.
Hy het My gestuur om die wat verbryseld van hart is, te genees; He hath sent me to heal the brokenhearted. Is jy hart gebroke deur eensaamheid, of ontvang jy nie meer liefde nie, jy word nie meer vas gehou nie, jou kinders het jou verwerp, die verwerptes. Brokenhearted deur die verlies van n geliefde wat nie meer daar is nie, brokenhearted deur jou omstandighede, brokenhearted deur siekte. Brokenhearted, brokenhearted, brokenhearted, daar loop duisende met gebroke harte. Hy het my gestuur om die te genees. To heal the brokenhearted. Hy noem die Heiligegees die trooster.
Joh 16:7 Maar Ek sê julle die waarheid: Dit is vir julle voordelig dat Ek weggaan; want as Ek nie weggaan nie, sal die Trooster nie na julle kom nie; maar as Ek weggaan, sal Ek Hom na julle stuur;
Dit is slegs wanneer Jesus die plek inneem van jou gebrokenheid wat die ook al mag wees dat jy genesing vind, laat hy die plek in neem in jou hart om dit te genees.
Derde bediening – Om die in die doderyk te bevry.
Luk 4:19 om aan gevangenes vrylating te verkondig.
He hath sent me to proclaim release to the captives.
Luk 19:10 Want die Seun van die mens het gekom om te soek en te red wat verlore was.
Om die wat gebind is in sonde en slaweny tebevry. Hy wat my gevind het het die lewe gevind
Mat 11:28 Kom na My toe, almal wat vermoeid en belas is, en Ek sal julle rus gee.
Eph 4:9 Maar dít: Hy het opgevaar—wat beteken dit anders as dat Hy ook eers neergedaal het in die onderste dele van die aarde?
Eph 4:10 Hy wat neergedaal het, is dieselfde as Hy wat opgevaar het bokant al die hemele, sodat Hy alles tot volheid kan bring.
Eph 4:8 Daarom sê Hy: Toe Hy opgevaar het in die hoogte, het Hy die gevangenes gevange geneem en gawes aan die mense gegee.
He hath sent me to proclaim release to the captives. Al die gevangenis wat in die doderyk was van Adam se tyd af tot op die voor sy opstanding, na HY aan hulle die evangelie verkondig het die wat hom geglo het saam met Hom uit die doderyk geneem. To proclaim release to the captives.
Vierde bediening – Die herstel en genesing van die mens.
En aan blindes herstel van gesig; And recovering of sight to the blind,
Joh 9:1 En toe Hy verbygaan, sien Hy ‘n man wat blind was van sy geboorte af.
Joh 9:2 En sy dissipels vra Hom en sê: Rabbi, wie het gesondig, hierdie man of sy ouers, dat hy blind gebore is?
Joh 9:3 Jesus antwoord: Hy het nie gesondig nie, en sy ouers ook nie; maar die werke van God moet in hom openbaar word.
Mat 8:2 en daar het ‘n melaatse man gekom en voor Hom neergeval en gesê: Here, as U wil, kan U my reinig.
Mat 8:3 Daarop steek Jesus die hand uit en raak hom aan en sê: Ek wil;
Daar is baie blinde harte, blinde sielle, blind in sonde en ongeregtigheid,wat nie God se reddings plan raak sien, blind in ongeloof, blind vir die liefde van God in Christus Jesus. Blind vir die kruis ,blind vir die opstanding, blind vir die reddings plan van God. Die hoop le in die wat Hom gevind het om vry maaking aan te kondig. He have sent me for the recovering of sight to the blind.
Vyfde bediening – Om die mens te bevry.
Om die wat gebroke is, in vryheid weg te stuur; To set at liberty them that are bruised. Daar is die wat sonder hoop is,die wat gebroke is sonder toekoms, die wat swaar kry,die sonder uitweg. Die gebrokennes deur die lewe. Daar is gebrokenes, gebrokenes ooral, gebrokenes die beseerdes, die verwoestes, die verkragtes, die mishandeles, die verwerptes duisende gebrokenes wat die kerk by vir by gaan. Hulle hoop is God hulle hoop is Jesus om te red en te genees om die wat gebroke is, in vryheid weg te stuur; Dit is slegs deur die inwoonnende christus wat daar herstel kan kom. Sodat daar genesing en vryheid kan plaas vind. Om die wat gebroke is, in vryheid weg te stuur; To set at liberty them that are bruised, en om die aangename jaar van die Here aan te kondig.
Luk 4:19 To proclaim the acceptable year of the Lord.
Om God se reddings plan wat nog nooit opgehou het nie aan die mens te bring. God in die mens en die mens in God om die mens in sy gees te genees in sy siel te genees en sy liggaam te genees.
Luk 23:21 maar hulle het aangehou roep en sê: Kruisig, kruisig Hom!
Mar 15:24 En nadat hulle Hom gekruisig het, het hulle sy klere verdeel deur die lot te werp oor wat elkeen moes kry.
Joh 19:30 En toe Jesus die asyn geneem het, sê Hy: Dit is volbring! En Hy het sy hoof gebuig en die gees gegee.
Dit is volbring ek het dit gedoen. Hy het my gestuur om Sy wil te doen. Die vyfvoudige bediening van die Seun van die mens Jesus Christus. Die lam van God wat die sonde van die wereld wegneem. God het weer in sy wil, n vyfvoudige bediening ingestel vir die kerk.
Eph 4:11 En Hy het gegee sommige as apostels, ander as profete, ander as evangeliste, ander as herders en leraars,
Eph 4:12 om die heiliges toe te rus vir hulle dienswerk, tot opbouing van die liggaam van Christus,
Eph 4:13 totdat ons almal kom tot die eenheid van die geloof en van die kennis van die Seun van God, tot ‘n volwasse man, tot die mate van die volle grootte van Christus;
Amen.
Soos altyd liefde in Christus.
Shorty van Vuuren M.S.