Rom 8:2 Want die wet van die Gees van die lewe in Christus Jesus het my vrygemaak van die wet van die sonde en die dood.
Rom 8:3 Want God het wat vir die wet onmoontlik was, omdat dit kragteloos was deur die vlees deur sy eie Seun in die gelykheid van die sondige vlees te stuur, en dit ter wille van die sonde, die sonde veroordeel in die vlees,
Rom 8:4 sodat die reg van die wet vervul kon word in ons wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees.
Rom 8:2 For the law of the Spirit of life in Christ Jesus hath made me free from the law of sin and death.
Rom 8:3 For what the law could not do, in that it was weak through the flesh, God sending his own Son in the likeness of sinful flesh, and for sin, condemned sin in the flesh:
Condemned sin in the flesh. God het deur Christus die sonde veroordeel in die vlees. Die vlees op sy eie kan nie sondig nie wat beteken dit dan die sonde veroordeel in die vlees, daar is geen sonde in die natuurlike liggaam nie, sonde le in die siel en wil as jy wil sondig kan jy jou liggaam gebruik om dit te doen die liggaam reageer slegs op die gedagte van die wil en siel en voer dit dan uit. Die sondige gedagte moet tot uitvoer gebring word voordat die wet van sonde in werking kom.
Mat 15:18 Maar die dinge wat uit die mond uitgaan, kom uit die hart, en dit is dié wat die mens onrein maak.
Mat 15:19 Want uit die hart kom daar slegte gedagtes, moord, egbreuk, hoerery, diewery, valse getuienis, lastertaal.
Rom 8:11 En as die Gees van Hom wat Jesus uit die dode opgewek het, in julle woon, dan sal Hy wat Christus uit die dode opgewek het, ook julle sterflike liggame lewend maak deur sy Gees wat in julle woon.
Hy praat nie van die opstanding nie , maar van n gesonde lewe in ons liggaam , Hy praat van siekte en kwale deur die sonde in die vlees vir oorsaak n gebroke wet in ons liggaam. Die gebroke wet laat siekte in die vlees kom, en wanneer hierdie sonde in my siel vrug dra vernietig dit die gesonde lewe van die gees.
Daar is drie soorte siektes, siektes in die liggaam, siekte in die siel, en siekte in die gees. n Man met n verslae gees is klaar ge-oorwin en die liggaam gee in wanneer die gees op gee, wannneer n man in sy gees verslaan is gee hy op. Maar gesonde gees huisves n gesonde liggaam ons verstaan dit in die natuurlike realm maar nie in die geesstelike realm nie. Jy verloor nie die geveg in jou liggaam of in jou siel ( hart) nie maar wanneer jou gees oorwin word en jy uiteiendelik die siekte aanvaar en daar is drie soorte genesing, genesing in die gees genesing in die siel en genesing in die liggaam.
As jy hierdie waarheid ondek het dan sal jy enige verandering in jou liggaam terug neem na n geestelike oorsaak, my vleeslike liggaam reageer op my geestelike liggaam. Gesond in die gees gesond in die liggaam. Die wet van die gees is enige oreinheid in my gees soos onvergewens gesintheid, haat, nyd, afguns, kwaad praat, skinder, jaloesie, en so meer dit sal my siel beheer en dit daar vestig dit maak die deur oop vir siekte in my liggaam, die wet van die sonde is siekte in die liggaam dit het sy weg gevind deur jou siel na die swakste plek in die liggaam, dit kom van jou geestelike liggaam na jou siel deur na jou liggaam. Laat die Heiliggegees toe om dit uit jou gees te vir wyder dit is n blokasie vir Goddelike genesing. Laat geloof hoop liefde blyskap vrede verdragsaamheid en jou verhouding met Christus jou gees vul. Hierdie is die wet van die gees en die wet van die vlees. Die wet van sonde is siekte in die liggaam. Die wet van n gesonde gees is n gesonde liggaam. Daar is genesing vir aldrie sfeere van ons liggaam.
Jesus het gese van jou gees sal vloei lewende water n fontein.
Joh 7:38 Hy wat in My glo, soos die Skrif sê: strome van lewende water sal uit sy binneste vloei.
Dit bring die lewe in aldrie sfeere van die liggaam. siel gees en liggaam.
Jy kan genesing vir jou self vir kry deur gebed, maar soms benodig jy die gebed van iemand anders, geloof krag kom van jou siel, daar is n gawe van geloof van die Heiligegees wat deur jou gees ontvang word en as n gawe in jou bly. Die ding is geloof woon nie in jou siel nie maar in jou gees, kennis skep wel die weg vir geloof en dit groei in die siel, wat in jou gees krag vind. Die blydskap van die Here is n manifistasie in die gees en so ook is geloof hoop en liefde. Dit is alles vrugte van die gees.
Wat moet ek doen om in geloof te groei, lees die woord mediteer daaroor leef daarin groei in die verhouding met God kry n God bewussyn kry n gebed kamer en sonder jou dan af. Sterk predekers het die salwing verloor toe hulle opgehou het om die woord te lees, die verhouding het opgedroog en geloof het sy krag in die geestelike liggaam verloor, hy word uitgebrand. Jy kan nooit geloof verloor nie tensy jy die gemeenskap van verhouding verwaarloos en dit uiteiendelik nie meer beoefen nie. So n predeker verval in n geestes depressie en eensaamheid. As jy jou lus om die woord telees verloor het, en eerder christelike boeke lees, en eerder met mense praat as om te gaan bid, is jy op n gevaarlike plek besig om terug teval jy sal stagneer.
Daar is drie dinge wat jou geestelike lewe sterk maak en die salwing versterk. Om die brood van die lewe te eet die woord en teleef daarin..Om gedurig deur voor mense te getuig van jou redding, nie nood wendig oor sonde nie maar wat Christus vir jou gedoen het, en om jou verhouding die kosbaarste besitting te maak wat jy het, bedink die dinge wat daarbo is, die drie dinge laat jou geestelik groei, beywer jou dan om Gods bewussyn te verkry en leef daarin hou God se woord altyd in jou hande, as n prediker eers preek sonder om die woord vas tehou is dit nie baie lank nie dan het die vonk van die Heiligegees in sy predeking verdwyn ook sy gebeds lewe, sal verminder die lewe het in daardie gemeente verdwyn en getuienisse daarmee saam. Die gawes van die heiligegees sal opdroog. Wanneer n predeker se vrou sy bediening beheer en oorneem is dit die eiende van daardie prediker se bediening, hy sal later net preek om haar goedkeuring te verkry en uiteiendelik sal sy die gemeente ook beheer en aan hom voorskryf wat mag en wat nie. Hy sal die vuur van die Heiligegees verloor en sy bediening sal stagneer. Hy kwoteer eerder bybel verse as om uit die woord telees, en sy vrou sal die druk op hom opbou, dit word die val van menigde gees gevulde predekers wat eiendig in depressie in sy gees. Sy persoonlike getuienis het op gedroog hy het uit geloof realm beweeg na menslike kennis van die woord.
Geseend is die predeker wie se vrou hom onder steen as n bemiddelaar in sy bediening. Dit is moontlik om jou geestelike lewe te herstel, soos wat dit moontlik is om n gebroke liggaam te herstel. As ek eerder met mense wil praat as om die bybel telees, of eerder geestelike boeke oor die woord as die woord self is ek op n gevaarlike plek, om Gods bewussyn te verloor en die krag van die Heiligegees. Wanneer jy in harmonie met Sy gees in jou gees wandel dan het jy n getuienis van Sy wonders in jou lewe. Die Christen behoort te wandel in die realm van Wonders, en in die realm van geloof sekerheid.
Genesing. Healing.
Somtyds is daar n siekte in die liggaam wat nie deur sonde veroorsaak word nie dit is wanneer daar n misbruik van die liggaam plaas vind, en dit die liggaam siek maak, soos spaning en verwerping. Gesondmaking is n geestelike proses, die genesende krag van God kom deur die Heiligegees in my gees, dan deur die hande na die liggaam van die een wat genesing benodig. As jy die regte geestelike verhouding het, en geloofs sekerheid bekom het, en ook gevul is met die heiligegees in jou gees, dan is daar geen verhindering dat die krag om te genees sal plaas vind nie. Die krag van die Heiligegees beweeg van die een wat bid, maar soms is daar n blokasie in die gees van die een wat bid deur dat daar iets verkeerd is, die krag van genesing bereik nie jou gees nie, of jou gees is nie ontvanklik vir genesing nie, deurdat daar n blokasie is wat die Heiligegees verhinder om tegenees, deur die een wat vir jou bid. Maar as altwee geeste in harmonie en in geloof is,sal die genesende krag van die Heiligegees deur jou gees en met hand oplegging in gebed deur jou siel na die liggaam gaan en watter siekte in die liggaam ookal is sal genees in Jesus naam. Jy sal nie jou genesing ontvang voordat jy nie n gesonde gees het nie, jou eie gees moet in harmonie met jou verhouding met die Here wees in geregtigheid alle dinge soos onvergewings gesintheid en enige vrug van ongeregtigheid van jou gees eers verwyder is, dan sal deur gebed van iemand anders of jou self jy jou genesing ontvang. My siel moet homself onderwerp aan my gees en my liggaam onder beheer van my siel, as my gees siel en liggaam in harmonie met God is se gees is sal wonderwerke gebeur.
Daar is twee geeste in jou, jou geestelike liggaam en die Heiliggegees. Die heiliggegees wil die dominante een wees, Hy wil die verborgenhede van die woord van God aan jou openbaar en jou intelek en al jou emosies al jou sintye in harmonie bring met sy wil. Sy wil is dat jy sal opgroei in woord en gees en God bewussyn verkry, the mind of Christ. Sy geartheid natuur en gesintheid. Die Christen is n drie ledige wese, wat in die gees moet lewe en dit moet dominant in jou gees en siel wees. Genesing in die gees genesing in die siel en genesing in die liggaam is n gawe van God aan die mens. Wanneer jy geregtigheid in al drie hierdie demensies van jou mens wees besit sal die vlees ook juig. Jesus het in aldrie hierdie sfeere ten volle in God bewussyn gewandel en geen siekte kon ingang in sy liggaam vind nie, dit geld ook vir die mens in God geregtig in jou gees geregtig in jou siel geregtig in jou liggaam dan is dit onmoontlik vir enige siekte om toegang in jou te verkry en jou vlees sal juig in heerlikheid.
Soek eers die Koningkryk van God en sy geregtigheid en alles sal vir jou bygevoeg word. Dit is die wet van die vlees en die wet van die gees.
Rom 8:11 But if the Spirit of him that raised up Jesus from the dead dwell in you, he that raised up Christ from the dead shall also quicken your mortal bodies by his Spirit that dwelleth in you.
He is not talking about the resurrection, He is talking about healing life to our physical bodies our bodies don’t need life unless they are sick. He is talking about sickness and disease and the sin that is in the flesh is the sin of a broken law in your bodies. The broken law then is sickness entering into the flesh when sin has entered into my soul destroying the quickening of our mortal bodies by His spirit.
There are three kinds of sickness. Sickness in the body, sickness in the soul and sickness in the spirit. A person that is sick in body, has been sick in spirit quite a while likely, and after awhile it has gotten to the soul and entered the body. The wonder is that when a unsaved person comes to Christ and he is born again eternal live comes into his spirit, the live of God comes into his spirit soul and body and his body is instantly healed.
You could get healing for yourself, but sometimes you need the faith and prayer of somebody else, faith generates from your spirit, there is a gift of faith from the holy spirit which is received in your spirit. Faith is not residing in your soul but in your spirit. The joy of the lord is a manifestation in the spirit as is faith, love and hope.
Healing is a spiritual process the power that heals comes from God through the Holy spirit into your spirit and through your hands into the body of the one that needs healing. If you are having the right kind of spiritual fellowship and God consciousness, filled with the Holy spirit in your spirit, when there is no intervening, the power to heal takes place. The holy spirit power moves from the one that prays, but is sometimes blocked because there is something wrong in the spirit of the one that prayers he cant touch your spirit for healing, or your spirit is blocked hindered by something in your spirit that prevents the Holy spirit to heal you on the prayer of the one praying. But if both spirits are right the power of the Holy spirit will enter into your spirit, with the laying on of hands or prayer and move through to your soul , and into the body what ever sickness you have will be healed in Jesus name.
You cant get your healing until you get your spiritual healing, through your own spirit being in perfect fellowship with the Lord cleansed from unrighteousness all things like hate unforgiveness any unholy fruit cleansed from your spirit and somebody is praying for you or you pray for your self, you will get your healing and keep it. The danger for a preacher is when he will rather start quoting scripture then read out of the bible, that is the fall of many a great spirit filled preacher ending in depression in his spirit. He will rather start quoting scripture then read out of the bible, and his wife will keep the pressure on him, that is the fall of many a great spirit filled preacher ending in depression in his spirit. His personal confession has dried up, he has gone out of the faith realm, into the intellectual realm. If I would rather talk to people than read the bible or rather read books about the bible then the bible then I know I am in a danger place, of losing God consciousness and the power of the spirit. Blessed is the preacher whose wife supports him as an intercessor in the ministry. It is possible to rebuild your spiritual life as it is possible to rebuild a broken body.
A Christian is a threefold being, you need to live in the spirit and it must be dominant in your spirit and soul. Healing in the spirit healing in the soul and healing in the body is a gift from God to man. When a man is made whole in spirit and soul his flesh will rejoice. A Christian should walk in the realm of miracle’s and the realm of faith.
This is the law of the flesh and the law of the spirit.
Soos altyd liefde,In Christus.
Shorty v Vuuren M.S.