As jy nie hierdie twee geslagte verstaan nie sal jy nooit die getuienis van Jesus in die boek Openbaring verstaan nie.
Jer 33:25 So sê die HERE: As Ek my verbond met dag en nag, die insettinge van hemel en aarde, nie vasgestel het nie,
Jer 33:26 dan sal Ek ook die nageslag van Jakob en van my kneg Dawid verwerp, dat Ek nie uit sy nageslag heersers sal neem oor die nageslag van Abraham, Isak en Jakob nie; want Ek sal hulle lot verander en My oor hulle ontferm
Die twee geslagte .
Bestaan alreeds binne die raamwerk van Jesus se getuienis in Openbaring.
Maar bestaan ook alreeds binne die belofte van Abraham se nageslag.
Rom 9:27 Jesaja roep oor Israel uit al is die geslag van die kinders van Israel soos die sand van die see net die oorblyfsel sal gered word.
Hy noem hulle die sand geslag.
Hulle is die sand geslag en is Aards gebonde en kan nie in die hemel sit nie, deur hulle ongeloof.
let op hulle is uitgesluit van die nageslag soos die sterre van die hemel waar slegs die in Christus kan sit.
Die geslag van Jakop is Israel die huidige sand geslag– en die geslag van Dawid is die geestelike Christen kerk die ster geslag
Hier in verskyn en is die eientyd twee geslagte ook wat geroep en uitverkies sal word deur Jesus Christus met Sy naam en God die vader se naam. In die getuienis van Jesus in die boek openbaring. Jesus se getuienis is duidelik dinge wat nog moet gebeur sy hele getuienis was van Hom af in die toekoms, en nie binne in dit wat alreeds gebeur het nie.
bly by my ek verduidelik nog verder.
Daar is huidiglik n uitverkiesing vir almal buite die raam werk van Jesus se getuienis. deur geloof in Hom.
Uit die Geslag van Dawid is die wat uitverkies is en in die christendom voortkom die ster geslag
Die huidige Israel geslag is die verlore geslag the lost generation.
Jesus verwys ook na die twee geslagte in Sy getuienis in die boek openbaring in n verborgenheid weggesteek in die toekoms.
Hier is die uit die geslag van Dawid binne die raam werk van sy getuienis. Jy kan nie niks inbring van voorheen of buitekant die raamwerk van Sy getuienis was nie, alles le in die toekoms. Die hoer van Babilon , die dier, die wit perd ruiter die getuies, die horings en konings die bekleed met wit klere, die onder die altaar ensv.
Hier is die geslag van Dawid binne sy getuienis.
Rev 14:1 En ek het gesien, en kyk, die Lam staan op die berg Sion, en saam met Hom honderd vier en veertig duisend met sy Naam en die Naam van sy Vader op hulle voorhoofde geskrywe dit le nog in die toekoms.
En hier is die geslag van Jakop in die raam werk van Jesus se getuienis in die boek Openbaring.
Rev 14:7 En ek het die getal van die verseeldes gehoor honderd vier en veerig duisend uit al die stamme van die kinders van Israel
Uit die stam van Juda Twaalf Duisend uit die stam van Ruben Twaalf duisend ensv. Hierdie verseeldes en geroeptes le in die toekoms.
Op die eiende eers laaste gedurende die verdrukking kom die Geslag van Jakop in sy getuienis wanneer hulle die Christus aan neem en daarna kom die toekomstige Israel geestelike kerk wat nou nog nie daar is nie, en hulle kom wanneer hulle Hom erken en aanvaar as die Christus op die eiende van hierdie dispensasie en kom tot bekering deur die prediking en bediening van die 144000 uit die twaalf stamme.
Die geslag van Jakop in Sy getuienis
Rev 7:4 En ek het die getal van die verseëldes gehoor: honderd vier en veertig duisend verseëldes uit al die stamme van die kinders van Israel
As jy nie die twee geslagte verstaan nie sal jy nooit die boek Openbaring verstaan nie. Die geslag van Dawid is die hele geestelike gemeente die christendom die kerk. En die uit die geslag van Jakop waarna verwys word in die getuienis is ook die uit die twaalf stamme van Israel volgens Openbaring; 7 Eers later kom die gehele werklike geestelike Israel kerk uit die nageslag van Jakop gedurende die verdrukking waarin hulle Hom sal soek in Jakop se benouheid en hy sal se Hier is
Jer 30:7 Wee, want die dag is groot, sonder weerga! En dit is ‘n tyd van benoudheid vir Jakob; maar hy sal daaruit verlos word.
Gedurende die verdrukking met die oorlog van Armageddon oppad kom hulle tot bekering.
Binne die geroeptes van Sy getuienis Openb14 en Openb7 sal hule saam regeer.
Die geslag van Dawid sal nie in die eientyd in die koninkryk van God oor die geslag van Jakop regeer nie. Hulle sal saam regeer in die duisend jarige vrederyk as Konings saam met Christus Sien eerste opskrif.
Ek verduidelik verder hierdie verborge weggesteekte waarheid is groot.
Rom11:23, 24
Verstaan nou Paulus praat van die eientyd olyfboom, wanneer alles op n eiende is en daar net een olyfboom sal wees soos net een liggaam een kerk een Here, wanneer Israel deur bekering terug geent sal word op die oorspronklike olyfboom. Dan is daar net een Olyfboom en hulle dra weer vrug . Huidglik dra hulle kant van die Olyfboom niks daar is geen takke vir vrug dra nie dit is afgebreek, en daar het nog niks verander nie hulle is nog steeds net so ongelowig as toe hulle voor Pontuies Pilates gestaan het.
Let nou op Jesus praat van twee Olyfbome en nie een olyfboom nie in die raamwerk van sy getuienis wat sal kom voor die eiende van hierdie dispensasie in die toekoms en gedurende die verdrukking, hy praat heeltemal van iets anders, Hy praat nie van die eiendtyd een Olyfboom nie, maar van twee olyfbome, as jy nie hierdie verstaan nie sal jy nie die weggesteekte waarheid in verborgenheid begryp nie binne Sy getuienis nie.
Die twee olyfbome getuies die twee geroepe geslagte binne in openbaring.
Rev 11:4 Hulle is die twee olyfbome en die twee kandelaars wat voor die God van die aarde staan.
Openb11:3 En ek sal aan my twee getuies gee dat hulle met sakke bekleed , duisen twee honderd en sestig dae lank sal profeteer.
Rom11:4 Hulle is die twee olyfbome en die twee kandelaars wat voor die God van die Aarde staan.
Bly by my , maar eers kom ons kyk.
Waaroor Hy nou praat in Sy getuienis gaan oor dit wat vroeer gebeur het.
Mat 20:20 Toe kom die moeder van die seuns van Sebedéüs met haar seuns na Hom en buig voor Hom neer om iets van Hom te vra.
Mat 20:21 En Hy sê vir haar: Wat wil jy hê? Sy antwoord Hom: Sê dat hierdie twee seuns van my in u koninkryk mag sit, een aan u regter— en een aan u linkerhand
Maar Jesus se om te sit aan my regter— en aan my linkerhand berus nie by My om te gee nie, maar is vir hulle vir wie dit deur my Vader berei is.
Openb11: 4 Hulle is die twee olyfbome .
Openb14, en 7 is twee olyfbome binne Sy getuienis
Olyfbome was nooit n enkel persoon nie maar is altyd n kooperatiewe liggaam
Die getuies is nou nie net die twee olyfbome nie maar is ook die twee kandelaars nie.
Wie is die kandelaars getuies ook n kooperatiewe liggaam.
Openb1:20 die sewe kandelaars wat jy gesien het is die sewe gemeentes.
Daar is en sal altyd net sewe kandelaars wees ongeag hoeveel kerke daar is.
Die kandelaars is albei geestelike kerke die een kandelaar is uit die christendom die kerk en die ander kandelaar is die uit die geestelike Israel kerk.
Belangrik om teverstaan die kandelaars is albei kooperatiewe liggame
En net so is ook die twee olyfbome.
Ons moet kyk na twee olyfbome binne sy getuienis en nie buite sy getuienis nie buite is daar net een olyfboom Hy praat van Twee Olyfbome binne sy getuienis.
Hulle is die twee, kooperatiewe olyfboom liggaame van 144000 uit die geslag van Dawid en 144000 uit die geslag van Jakop uit die twaalf stamme. Openb14 en Openb7 hulle is broers albei is olyfbome en daarom praat Hy van Sy twee Olyfboom getuies. twee kooperatiewe Liggame.
Hulle is in Jesus se getuienis van die Openbaring wat God Hom gegee het.
Daar is geen ander getuies en olyfbome binne die raamwerk van sy getuienis nie.
Die kerk se lering dat dit Moses en Elia is val buite die raamwerk van Sy Getuienis en vervul nie die wet van God vir getuies nie. die wet is duidelik . Op die getuiesnis van Twee of drie sal n saak vas staan en dan kom die kriteria van wat hulle gesien en gehoor het. nou nie Moses of Elia het enige iets gehoor of gesien van Jesus se prediking ,wonderwerke kruisiging en opstanding nie. Hulle kan volgens God se wet van n getuie dit nie wees nie.
Hulle is ook n enkel persoon terwyl n olyfboom n kooperatiewe liggaam is.
Die olyfboom was nog altyd n kooperatiewe liggaam en nie n enkel persoon nie.
Kom ons gaan verder, waar kom die geslag van Dawid die een olyfboom vandaan binne die getuienis.
DIE andereen weet ons kom uit die twaalf stamme.
Luk 12:2 En daar is niks bedek wat nie geopenbaar sal word nie, en verborge wat nie bekend sal word nie.
Matt4:22 En daar is niks weggesteek nie of dit moet in die lig kom.
Die Apostels vra Jesus n teken van Sy koms, Hy verduidelik baie dinge maar gee eiendelik nie n teken nie tot Hy se,
Hy kom met hierdie vreemde antwoord.
Joh 16:16 ‘n Klein tydjie, en julle sal My nie sien nie; en weer ‘n klein tydjie, en julle sal My sien, omdat Ek na die Vader gaan.
Joh 16:18 Hulle het dan gevra: Wat is dit wat Hy sê: ‘n Klein tydjie? Ons weet nie wat Hy sê nie.
Hy antwoord hulle.
Joh 16:20 Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, julle sal ween en rou bedryf, maar die wêreld sal bly wees. En julle sal bedroef wees, maar julle droefheid sal in blydskap verander.
Hy verwys na die eiendtyd.
Dan kom Hy met die vreemde teken van Sy koms.
Die vrou is die Christen kerk waarna Hy verwys En hierdie gebeurtenes is toekomstig
Joh 16:21 ‘n Vrou het droefheid wanneer sy baar, omdat haar uur gekom het; maar wanneer die kindjie gebore is, dink sy nie meer aan haar benoudheid nie, om die blydskap dat ‘n mens in die wêreld gebore is. Hierdie vrou van wie Hy nou Praat is n metavoor Hy praat van n gebeurtenes wat nog gaan kom in die toekoms.Hierdie vrou is die Christendom sy is die enigste geestelike vrou op Aarde, sy is bedroef want sy word vervolg beroof en dood gemaak sy is in angs want sy is hoogs swanger, sy sal eers swanger raak en kan baar wanneer sy geloof in die koms van die manseuns het. Sy soek hulp en roep na haar Here dan sal Hy die met Sy naam en Sy Vader se naam laat kom en optree. Hulle kom uit die vrou tevoorskyn word uit die Christendom uitverkies en geroep sy gee in n metafoor geboorte aan Hulle, en is bly oor hulle koms en is nie meer benoud nie. Dit is n toekomstige gebeurtens.
Die manseuns het verskyn.
Ek stel dit ook in engels wat dit beter verduidelik.
Joh 16:21 A woman when she is in travail have sorrow because her hour has come but when she is delivered of the child. she remember no more her anguish. for the joy that a man is born into the world. Die kindjie n Manseuntjie. The child a man a manchild is born.
Adam was n mens genoem , n manmens.
Die Manseuns uit die geslag van Dawid is gebore, het in die wereld verskyn.
Hierin is ook n ingesluite weggesteekte verborge waarheid van die twee Olyfbome uit die geslag van Dawid en die geslag van Jakop in Sy getuienis.
Hy praat verder en se die volgende
Joh 16:22 Julle het dan ook nou droefheid, maar Ek sal julle weer sien en julle hart sal bly word, en niemand neem julle blydskap van julle weg nie.
Hier is nou die teken van Sy koms die klein tydjie voor sy werklike wederkoms , wanneer die vrou geboorte gee. Die wereld en die gemeente die kerk sal Hom weer sien in die verborge kooperatiewe twee olyf boom getuies liggame van Manseuns wanneer hulle kom en geroep word vir n klein tydjie. hulle vervul die skrif
Luk 12:32 Moenie vrees nie, klein kuddetjie, want julle Vader het ‘n welbehae daarin gehad om aan julle die koninkryk te gee.
Hy praat nie van die kerk nie die is n groot kudde. Hy praat ook nie van die Apostels nie Hy praat van die 144000 uit Sy getuienis.
Nou hier het ons die selfde vrou in Openbaring 12 in Sy getuienis.
Bly by my.
Rev 12:1 En ‘n groot teken het in die hemel verskyn: ‘n vrou wat met die son bekleed was, en die maan was onder haar voete, en op haar hoof ‘n kroon van twaalf sterre;
Sy is n ster en het ster status en sit in die hemel en sy is n groot teken.
Rev 12:2 en sy was swanger en het uitgeroep in haar weë en barensnood.
Sy is in gevaar en is hoogs swanger, en gee geboorte aan n manseun sy is n kooperatiewe liggaam en so is die Manseuns aan wie sy geboorte gee. Binne sy getuienis.
Hy praat nie van Homself nie.
Rev 12:5 En sy het ‘n manlike kind gebaar, wat al die nasies met ‘n ystersepter sou regeer; en haar kind is weggeruk na God en sy troon.
My olyfboom getuie wat voor die God van die Aarde staan.
Eers as hulle bediening op n eiende is word hulle opgeneem.
Rev 14:3 En hulle het ‘n nuwe lied gesing voor die troon en voor die vier lewende wesens en die ouderlinge; en niemand kon die lied leer nie, behalwe die honderd vier en veertig duisend wat van die aarde vrygekoop is. Rev 14:4 Dit is hulle wat hulself met vroue nie besoedel het nie, want hulle is maagdelik rein; dit is hulle wat die Lam volg waar Hy ook heengaan; dit is hulle wat gekoop is uit die mense as eerstelinge vir God en die Lam.
Rev 14:5 En in hulle mond is daar geen bedrog gevind nie; want hulle is sonder gebrek voor die troon van God.
Hierdie is nie n enkel kind nie maar n kooperatiewe liggaam van seuns soos jy sal sien deur die vrou wat geboorte gee en ook n kooperatiewe liggaam is.
Hierdie Manseuns het n getuienis en n bediening net soos Jesus.
Bly by my.
Die vrou gee geboorte aan Manseuns deur n kooperatiewe liggaam.
Na die geboorte van die Manseuns vlug die vrou en word deur die manseuns beskerm en onderhou.
Soos ons sal sien.
Na die geboorte van die manseuns vlug die vrou
Rev 12:6 En die vrou het na die woestyn gevlug waar sy ‘n plek het wat deur God gereed gemaak is, dat hulle haar daar sou onderhou duisend twee honderd en sestig dae lank.
Nou hierdie is belangrik om die verborgenheid te begryp en teverstaan.
Wie is hierdie vrou.
En aan wie gee sy geboorte.
Openb12:1
Rev 12:1 En ‘n groot teken het in die hemel verskyn: ‘n vrou wat met die son bekleed was, en die maan was onder haar voete, en op haar hoof ‘n kroon van twaalf sterre;
En n groot teken het in die hemel verskyn die vrou is nie n enkel vrou maar n groot teken n kooperatiewe liggaam. Die vrou sit in die hemel sy het ster status en ook n kroon van twaalf sterre op haar hoof uit wie se predeking sy ontstaan het die twaalf Apostels. Sy is beklee met die son die lig Jesus Christus en die maan onder haar voete sy besit heerlikheid en word verlig soos die maan met heerliheid sy het ook n kroon is ook n bruid n koningin.
Sy is die Christelike kerk.
Die kerk leer dat die vrou Israel is, dit is totaal onmoontlik soos ons sal sien.
Rev 1:16 En in sy regterhand het Hy sewe sterre gehou, en ‘n skerp tweesnydende swaard het uit sy mond uitgegaan, en sy aangesig was soos die son wat skyn in sy krag.
Sy is met die son bekleed met Jesus Christus.
Daar is net een persoon in die hele skepping wat die son kan verteenwoordig en dit is Jesus Christus.
Sy is beklee met die son Jesus Christus. Wat ook die lig van die wereld is.
Gal 3:27 want julle almal wat in Christus gedoop is, het julle met Christus beklee.
Met wie die vrou van Openb 12 beklee is die Son.
Sy is die vrou van Christus die christendom die gemeente die kerk, waarvan Jesus se sy sal skyn soos die sterre aan die hemel. Sy sit in die hemel by die sterre., sy het ster status het sterre op haar hoof.. Hierdie vrou het niks tedoen met Israel nie sy is n geestelike hemelse vrou en wese Sy is die Christedom die gemeente in Christus beklee en gedoop in Hom die kerk Hy is die son wat die vrou verlig. Sy is n groot teken n kooperatiewe liggaam.
God maak n belofte aan Abraham
Gen 22:17 dat Ek jou ryklik sal seën en jou nageslag grootliks sal vermeerder soos die sterre van die hemel en soos die sand wat aan die seestrand is; en jou nageslag sal die poort van sy vyande in besit neem.
Is die Jode Israel die sterre nee hulle is nie , dit is heeltemal ontmoontlik het geen reg of gesag om daar te kan sit nie,slegs die wat in Jesus glo en met Hom bekleed is sterre. Die Jode het Hom verwerp en is die sand geslag.
Hulle is n nageslag van sand is Aards gebonde.
Joh 8:39 Hulle antwoord en sê vir Hom: Ons vader is Abraham. Jesus sê vir hulle: As julle die kinders van Abraham was, sou julle die werke van Abraham doen;
Joh 8:42 En Jesus sê vir hulle: As God julle Vader was, sou julle My liefhê,
Joh 8:44 Julle het die duiwel as vader, en die begeertes van julle vader wil julle doen.
Joh 8:39 Hulle antwoord en sê vir Hom: Ons vader is Abraham. Jesus sê vir hulle: As julle die kinders van Abraham was, sou julle die werke van Abraham doen;
Hulle sou in Hom glo. geloof in Hom besit.
Hulle is nie die nageslag van Abraham nie, hulle is die verlore generasie., the lost generation, tot vandag toe.
Hulle is nog net die selfde soos hulle voor Pontuis Pilates was, hulle het nog niks verander nie. Haat Hom nog net so.
As hulle die nageslag van Abraham was sou hulle Hom lief he, daarom kan hulle nie die nageslag van Abraham wees nie en ook nie sterre wees nie. Hulle is die nageslag van sand het Hom verwerp is Aards gebonde behoort aan die wereld totdat die oorblyfsel kom. Abraham se werklike nageslag is die sterre die vrou die christendom die kerk waaruit die Manseuns gebore word uit die vrou bekleed met Christus en hulle sal die vrou beskerm en die Antichris hulle vyand oorwin. Eers In die toekoms sal Israel hulle weer deel word wanneer hulle hom erken en aanneem .
Rom 9:27 En Jesaja roep oor Israel uit: Al is die getal van die kinders van Israel soos die sand van die see, net die oorblyfsel sal gered word;
Om die een rede word hulle vandag beskerm vir n stomp n oorblyfsel vir die nageslag van Abraham uit Israel
Hulle is die verlore geslag is die sand geslag is aards gebonde het geen reg, en kan nie in die hemel sit nie. Dit is slegs die plek van die kerk.
Hulle is nie die nageslag van Abaham nie, haat Hom en het Hom verwerp doen nie sy werke nie.
Die twee olyfbome van 144000 en die vrou bekleed met Christus is die ster geslag van Abraham .
Bly by my ons gaan nog dieper.
Die koms van die manseuns die wit perd ruiter.
Hierdie verborgenheid is baie dieper. Wie is hierdie witperd ruiter. Hy is nie die antichris soos die kerk leer nie
Rev 6:2 En ek het gesien, en kyk, daar was ‘n wit perd. En hy wat daarop sit, het ‘n boog; en aan hom is ‘n kroon gegee, en hy het uitgegaan as ‘n oorwinnaar en om te oorwin.
Hierdie wit perd ruiter is die 144000 gebore uit die vrou bekleed met die son hulle besit geregtigheid gesag mag en koningskap en is nie n enkel ruiter nie maar n kooperatiewe liggaam soos ons sal sien. Hule ry die selfde wit perd as Die Christus. Die Anichris is die rooi perd wat gevaar en verwoesting simboliseer.
Wanneer hulle bediening op n eiende is word hulle gedood en verskyn onder die altaar in die hemel.
Rev 6:9 En toe Hy die vyfde seël oopgemaak het, sien ek onder die altaar die siele van die wat gedood is ter wille van die woord van God en die getuienis wat hulle gehad het.
Rev 6:10 En hulle het met ‘n groot stem uitgeroep en gesê: Hoe lank, o heilige en waaragtige Heerser, oordeel en wreek U nie ons bloed op die bewoners van die aarde nie?
Rev 6:11 En aan elkeen van hulle is wit klere gegee; en aan hulle is gesê dat hulle nog ‘n klein tydjie moes rus totdat ook hulle medediensknegte en hulle broeders wat nog gedood sou word soos hulle, voltallig sou wees. Rev 6:9 En toe Hy die vyfde seël oopgemaak het, sien ek onder die altaar die siele van die wat gedood is ter wille van die woord van God en die getuienis wat hulle gehad het.
Rev 6:10 En hulle het met ‘n groot stem uitgeroep en gesê: Hoe lank, o heilige en waaragtige Heerser, oordeel en wreek U nie ons bloed op die bewoners van die aarde nie?
Rev 6:11 En aan elkeen van hulle is wit klere gegee; en aan hulle is gesê dat hulle nog ‘n klein tydjie moes rus totdat ook hulle medediensknegte en hulle broeders wat nog gedood sou word soos hulle, voltallig sou wees
Die ander wat nog gedood sou word is die 144000 uit die geslag van Jakop. Wat later kom in die tweede helfde van die verdrukking.
Die geboorte van die Manseuns.
Wie is die seuns aan wie die vrou bekleed met die son die gemeente geboorte gee. hierdie is n geestelike geboorte van n kooperatiewe liggaam van seuns ,daar was eers die natuurlike geboorte van Jesus uit maria Sy moeder nou weer n geboorte van Jesus ingekaneer in die manseuns saam met wie Hy wandel in n geestelike kooperatiewe wereld liggaam, gebore kom uit die vrou die christendom, hulle kom uit haar tevoorskyn gebore.
Rom 8:30 en die wat Hy vantevore verordineer het, dié het Hy ook geroep; en die wat Hy geroep het, dié het Hy ook geregverdig; en die wat Hy geregverdig het, dié het Hy ook verheerlik.
Hierdie is n werklike Openbaring soos deur die Here bevestig
Hoe word hulle gebore? Wat se Jesus van hulle, Julle sal my weer sien wanneer Hy Hom self in hulle verheerlik.
2Th 1:10 wanneer Hy kom om verheerlik te word in sy heiliges en bewonder te word in almal wat glo, in daardie dag; want ons getuienis het by julle geloof gevind.
Jesus se van hulle sal groter wonderwerke doen as ek.
Paulus praat hier van en met die manseuns die eerste vrugte.
Col 3:4 Wanneer Christus, wat ons lewe is, geopenbaar word, dan sal julle ook saam met Hom in heerlikheid geopenbaar word.
Heb 2:11 Want Hy wat heilig maak, sowel as hulle wat geheilig word, is almal uit Een; om hierdie rede skaam Hy Hom nie om hulle broeders te noem nie,
Heb 2:12 wanneer Hy sê: Ek sal u Naam aan my broeders verkondig, in die midde van die gemeente sal Ek U prys;
Wanneer Hy kom om verheerlik teword in Sy heiliges die 144000 gebore uit die vrou bekleed met die Son.
Die manseuns moet in hulle roeping glo, en sal daarin opgroei. Hulle ervaar Christus in hulle lewe van kleins af en het interaksie met Hom in gesigte en lering. Soos hulle opgroei is geloof van kardinalle belang in hulle roeping.As hy geloof in sy roeping verloor hy sy roeping. Hulle gaan ook deur die wildernis ervaring en word deur aanvalle getuister. maar hulle gaan uit as oorwinnaar en het oorwin.
Jn 3:3 And every one that hath this hope set on him purifieth himself, even as he is pure.
Die wat hierdie vertroue en geloof het van die manifistasie van Christus in hulle sal ook die bediening ontvang om daarin tewandel met Sy verskyning.
Bly net by my ek verduidelik.
Tit 2:12 en leer ons om die goddeloosheid en wêreldse begeerlikhede te verloën, ingetoë en regverdig en vroom in die teenwoordige wêreld te lewe,
Tit 2:13 terwyl ons die salige hoop en die verskyning van die heerlikheid verwag van die grote God en ons Verlosser, Jesus Christus,
Hier word van die heerlikheid gepraat die hoop en verskyning Epiphancia Shinning forth, glans verskyning. Hier word nie van die wederkoms gepraat nie maar van Sy glans of heerlikheid wat verskyn Epiphaneia die verskyning in die mens like liggaam, parousia spreek van Sy wederkoms.
Hy sal eers kom vir die uit wie Hy voort sal skyn, voordat Hy kom vir Sy kerk n klein tydjie en julle sal my sien, die wederkoms is n ewigdurende verskyning en nie n klein tydjie nie, daarna is daar geen ander verskyning of dat Hy weer weg gaan nie.
Tit 2:14 who gave himself for us, that he might redeem us from all iniquity, and purify unto himself a people for his own possession, zealous of good works
Ek herhaal net weer.
Wie is hierdie manseuns? Die geslag van Dawid.
Rev 14:1 En ek het gesien, en kyk, die Lam staan op die berg Sion, en saam met Hom honderd vier en veertig duisend met sy Naam en die Naam van sy Vader op hulle voorhoofde geskrywe.
Hulle is bekleed en dra die beeld van Jesus wandel en is saam met Hom dra Sy naam en God se naam op hulle voorhoofde. Besit Sy karakter geaartheid en gesintheid, het ook Sy naam Jesus en God se naam
Rev 14:4 dit is hulle wat die Lam volg waar Hy ook heengaan; dit is hulle wat gekoop is uit die mense as eerstelinge vir God en die Lam.
Hulle is die eerste vrugte of eerstelinge geroep en gebore uit die geestelike vrou die christendom wat bestaan
uit alle nasies
Rev 14:4 These are they that were not defiled with women; for they are virgins. These are they that follow the Lamb whithersoever he goeth. These were purchased from among men, to be the firstfruits unto God and unto the Lamb.
Hulle koms is in die begin van die verdrukking.
Rev 12:6 En die vrou het na die woestyn gevlug waar sy ‘n plek het wat deur God gereed gemaak is, dat hulle haar daar sou onderhou duisend twee honderd en sestig dae lank.
Daar bestaan nie n wegraping nie, die vrou is nog hier gedurende die verdrukking en vlug na die woestyn, waar hulle die manseuns haar sal onder hou en beskerm teen die antichris 1260 dae lank in die begin van die sewe jaar van verdrukking
Dan 11:35 En van die verstandiges sal sommige struikel, om onder hulle loutering en reiniging en suiwering aan te bring tot die tyd van die einde—want dit sal nog duur tot op die vasgestelde tyd.
Dan 11:34 En terwyl hulle struikel, sal hulle met ‘n klein hulp ondersteun word; dan sal baie uit listigheid by hulle aansluit.
Wanneer hulle bediening voltooi is word hulle weggeruk ( Opgeneem) op na die troon
Rev 12:5 En sy het ‘n manlike kind gebaar, wat al die nasies met ‘n ystersepter sou regeer; en haar kind is weggeruk na God en sy troon.
Rev 11:7 En wanneer hulle hul getuienis voleindig het, sal die dier wat uit die afgrond opkom, teen hulle oorlog voer en hulle oorwin en hulle doodmaak;
Rev 11:8 en hulle lyke sal lê op die straat van die groot stad wat geestelik genoem word Sodom en Egipte, waar ook onse Here gekruisig is.
Rev 11:9 En mense uit die volke en stamme en tale en nasies sal hulle lyke drie en ‘n halwe dag lank sien en nie toelaat dat hulle lyke in die graf gelê word nie.
Rev 11:10 Die bewoners van die aarde sal bly en verheug wees oor hulle en sal vir mekaar geskenke stuur, omdat dié twee profete die bewoners van die aarde gepynig het.
Rev 11:11 En ná die drie en ‘n halwe dag het ‘n gees van die lewe uit God in hulle ingegaan, en hulle het op hul voete gaan staan, en ‘n groot vrees het geval op die wat hulle aanskou het.
Rev 11:12 En hulle het ‘n groot stem uit die hemel vir hulle hoor sê: Kom op hierheen! En hulle het opgevaar na die hemel in die wolk, en hul vyande het hulle aanskou.
Rev 14:5 En in hulle mond is daar geen bedrog gevind nie; want hulle is sonder gebrek voor die troon van God.
Rev 14:3 En hulle het ‘n nuwe lied gesing voor die troon en voor die vier lewende wesens en die ouderlinge; en niemand kon die lied leer nie, behalwe die honderd vier en veertig duisend wat van die aarde vrygekoop is.
Die Manseuns as konings.
Rev 20:4 En ek het trone gesien, en hulle het daarop gaan sit, en aan hulle is die oordeel gegee; en ek het die siele gesien van die wat onthoof is oor die getuienis van Jesus en oor die woord van God, en die wat die dier en sy beeld nie aanbid het nie, en die merk op hulle voorhoof en op hulle hand nie ontvang het nie; en hulle het geleef en as konings geregeer saam met Christus die duisend jaar lank.
Rev 20:6 Salig en heilig is hy wat deel het aan die eerste opstanding; oor hulle het die tweede dood geen mag nie, maar hulle sal priesters van God en van Christus wees en sal saam met Hom as konings regeer duisend jaar lank.
Hulle is ook die eerste opstanding na Christus. Die twee geslagte die twee getuies.
Rev 11:3 En Ek sal aan my twee getuies gee dat hulle, met sakke bekleed, duisend twee honderd en sestig dae lank sal profeteer.
Rev 11:4 Hulle is die twee olyfbome en die twee kandelaars wat voor die God van die aarde staan.
Soos ek gese het.
Hierdie twee getuies is nie Moses of Elia nie. Moses en Elia kwalifiseer nie as getuies volgens die wet van getuies van God nie en Elia het alreed gekom.en sal nie weer in die hoedanigheid kom nie. Slegs op die getuienis van twee of drie sal n saak vas staan. en die beskrywing van die wet wat hulle gesien en gehoor het.
Moses en Elis weet niks en het niks gesien van die geestelike kerk nie kan dus volgens die wet nie getuig nie. Wat hulle wel kan doen is getuig van die ou Israelietiese kerk wat hulle by was. Selfs die verkiesing van n nuwe Apostel moes gedoen word wat hulle gesien en gehoor het. Hier is die twee getuies alreeds vier twee olyfbome en twee kandelaars wat ons weet die sewe gemeentes is
Rev 1:20 die verborgenheid van die sewe sterre wat jy in my regterhand gesien het, en die sewe goue kandelaars: die sewe sterre is die engele van die sewe gemeentes, en die sewe kandelaars wat jy gesien het, is die sewe gemeentes.
Die kanderlaars is die sewe gemeentes.
Wie is die twee olyfbome eerstens die kerk die gemeente is nou die olyfboom en die wie uit haar voorkom gebore word is die olyfboom wat voor die God van die aarde staan, die 144000 Openb14 die ander olyfboom is die wat uit die twaalf stamme van Israel tevoorskyn kom Openb7. Die wat laaste was eerste en die wat eerste was laaste. Die 144000 uit die kerk eerste in die 1260 dae van die begin van die verdrukking en die uit Israel in die laaste gedeelte van die verdrukking, en dan uiteiendelik die hele geestelike kerk saam word vervolg in die laaste die en n halwe jaar van die verdrukking
Wanneer kom die 144000 uit die twaalf stamme van Israel Gedurende die plae.
Rev 7:3 en gesê: Moenie die aarde of die see of die bome beskadig voordat ons die diensknegte van onse God op hulle voorhoofde verseël het nie.
Die Manseuns uit die gemeente sal die kerk beskerm in die verdrukking en haar na volwassenheid bring sonder rimpel sonder vlek gereed om Christus te ontmoet. Die gemeente sien Jesus nou weer in gekanneer in die Manseuns vir n klein tydjie.
Rev 11:3 En Ek sal aan my twee getuies gee dat hulle, met sakke bekleed, duisend twee honderd en sestig dae lank sal profeteer.
Hulle gesag en mag,
Rev 11:5 En as iemand hulle wil beskadig, gaan daar vuur uit hulle mond en verslind hulle vyande; en as iemand hulle wil beskadig, moet hy op dieselfde manier gedood word.
Rev 11:6 Hulle het mag om die hemel te sluit, sodat daar in die dae van hulle profesie geen reën val nie; en hulle het mag oor die waters, om dit in bloed te verander en om die aarde te tref met allerhande plae so dikwels as hulle wil.
Rev 11:7 En wanneer hulle hul getuienis voleindig het, sal die dier wat uit die afgrond opkom, teen hulle oorlog voer en hulle oorwin en hulle doodmaak;
Hierdie dier se naam is Apolyon n demoon. Openb 9
Rev 11:8 en hulle lyke sal lê op die straat van die groot stad wat geestelik genoem word Sodom en Egipte, waar ook onse Here gekruisig is.
Na drie en n halwe jaar van hulle bediening sal hulle net soos Jesus gedood word opgewek word en opvaar.
Rev 11:8 en hulle lyke sal lê op die straat van die groot stad wat geestelik genoem word Sodom en Egipte, waar ook onse Here gekruisig is.
Hierdie straat is die groot straat van oordeel
Hulle die lyke van die Manseuns sal in die hele wereld le, die ander naam vir die wereld is Sodom en Egipte.
Rev 11:9 En mense uit die volke en stamme en tale en nasies sal hulle lyke drie en ‘n halwe dag lank sien en nie toelaat dat hulle lyke in die graf gelê word nie.
Rev 11:11 En ná die drie en ‘n halwe dag het ‘n gees van die lewe uit God in hulle ingegaan, en hulle het op hul voete gaan staan, en ‘n groot vrees het geval op die wat hulle aanskou het.
Rev 11:12 En hulle het ‘n groot stem uit die hemel vir hulle hoor sê: Kom op hierheen! En hulle het opgevaar na die hemel in die wolk, en hul vyande het hulle aanskou.
Hier gebeur die eerste opstanding na Christus.
Die vrou die geestelike kerk.
Rev 12:5 En sy het ‘n manlike kind gebaar, wat al die nasies met ‘n ystersepter sou regeer; en haar kind is weggeruk na God en sy troon.
Hulle word eers na hulle bediening klaar is , dood gemaak en weer lewendig gemaak en dan vaar hulle op.
Rev 14:3 En hulle het ‘n nuwe lied gesing voor die troon en voor die vier lewende wesens en die ouderlinge; en niemand kon die lied leer nie, behalwe die honderd vier en veertig duisend wat van die aarde vrygekoop is
Rev 20:4 En ek het trone gesien, en hulle het daarop gaan sit, en aan hulle is die oordeel gegee; en ek het die siele gesien van die wat onthoof is oor die getuienis van Jesus en oor die woord van God, en die wat die dier en sy beeld nie aanbid het nie, en die merk op hulle voorhoof en op hulle hand nie ontvang het nie; en hulle het geleef en as konings geregeer saam met Christus die duisend jaar lank.
Rev 6:9 En toe Hy die vyfde seël oopgemaak het, sien ek onder die altaar die siele van die wat gedood is ter wille van die woord van God en die getuienis wat hulle gehad het.
Rev 6:10 En hulle het met ‘n groot stem uitgeroep en gesê: Hoe lank, o heilige en waaragtige Heerser, oordeel en wreek U nie ons bloed op die bewoners van die aarde nie?
Rev 6:11 En aan elkeen van hulle is wit klere gegee; en aan hulle is gesê dat hulle nog ‘n klein tydjie moes rus totdat ook hulle medediensknegte en hulle broeders wat nog gedood sou word soos hulle, voltallig sou wees.
Die wat nog gedood sal word soos hulle is hulle broers uit die twaalf stamme.
Rev 12:17 En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis van Jesus Christus hou.
Die twee getuies die twee olyfbome en die twee kandelare. Die 144000 uit israel bring die Jode terug in geloof en hulle glo in Jesus as hulle meshiah en die ander kanselaar is nou die geestelike Israel die Joodse kerk. Uiteiendelik word die natuurlike Israel nou ook weer terug geeent op die oorspronklike olyfboom die geestelike gemeente van Christus en word die twee kandelare nou een in Christus en word deur God genoem die Hele Israel. Daar is nou geen onderskeid meer nie almal is nou een in Christus een in God.
Die wit perd ruiter.
Rev 6:2 En ek het gesien, en kyk, daar was ‘n wit perd. En hy wat daarop sit, het ‘n boog; en aan hom is ‘n kroon gegee, en hy het uitgegaan as ‘n oorwinnaar en om te oorwin.
Hierdie ruiter met die wit perd verteenwoordig gesag en Hy wat daarop sit, word genoem Getrou en Waaragtig, en Hy oordeel en voer oorlog in geregtigheid met die swaard van sy mond besit net n boog maar geen pyle nie besit geen natuurlike wapens nie. Hierdie ruiter die Manseuns verteenwoordig Jesus en dra Sy karakter natuur en gesintheid ry die selfde wit perd niks met die antichris tedoen nie wat al die aardse wapens besit pyle en is n verwoester en moordenaar. Hy ry die rooi perd.
Rev 6:4 En ‘n ander perd, ‘n vuurrooie, het uitgekom, en aan hom wat daarop sit, is dit gegee om die vrede van die aarde af weg te neem en dat hulle mekaar sou doodmaak; en ‘n groot swaard is aan hom gegee.
Die twee geslagte Jakop en Dawid.
Die 144000 gebore uit die geestelike vrou die kerk kom deur die geestelike Maria wat genade verkry en uitvekies is om n geestelike geboorte aan n Manseun tegee in n gesig.daar is 144000 geestelike Moeders wat geboorte sal gee. Hierdie Maria sal in n gesig swanger wees en net skielik geboorte gee sonder pyn en dit sal n manseuntjie wees wat baie gou voor haar oe groot word, sy sal hom nie bors voed nie want hy het sy moeder die kerk ontgroei en sal deur Christus onderrig word. dan word sy wakker. Daar is verder geen kontak tussen hulle nie, die gebore manseun sal uit al die nasies voorkom., en word deur Christus en God van kleins af geroep en Hy openbaar Homself aan Hulle soos met Jeremia. Hulle word betyds gebore voor die verdrukking. Baie is uitverkies maar min is geroep die manseuns word al van Kleins af deur Christus geroep en onderrig
Rom 8:19 For the earnest expectation of the creation waiteth for the revealing of the sons of God.
Rom 8:19 Want die skepping wag met reikhalsende verlange op die openbaarmaking van die seuns van God. Kinders is al lankal geopenbaar. Die Manseuns sal die skepping van God vrymaak, en al die wedergeborenes vry maak van alle leerstellings.
Die Manseuns gebore uit die vrou bekleed met die son, wandel saam met Christus is sy olyfbome sy getuies word dood gemaak na hulle getuienis en weggeruk troon toe sing die lied wat hulle geleer het voor die troon en al die wesens.Word met witklere bekleed en wag onder die altaar vir hulle mede broeders uit die twaalfstamme wat nog gedood sal word uit die ou natuurlike israel kerk.
Ontvang koningskap en sit aan die regter en linkerhand van Christus.
Die Manseuns waarvan die kerk niks weet nie.
En ons sal Jesus weer sien vir n klein tydjie.
Liefde in Christus
Shorty van Vuuren M.S.