Rev 4:1 Ná hierdie dinge het ek gesien kyk, ‘n geopende deur in die hemel, en die eerste stem wat ek soos ‘n basuin met my hoor spreek het, het gesê: Kom op hierheen, en Ek sal jou toon wat ná hierdie dinge moet gebeur.
En Hy het gese;
Rev 1:11 Ek is die Alfa en die Oméga, die eerste en die laaste, en skryf wat jy sien in ‘n boek en stuur dit na die sewe gemeentes wat in Asië is: na Éfese en Smirna en Pérgamus en Thiatíre en Sardis en Filadelfía en Laodicéa.
Rev 1:16 En in sy regterhand het Hy sewe sterre gehou, en ‘n skerp tweesnydende swaard het uit sy mond uitgegaan, en sy aangesig was soos die son wat skyn in sy krag.
Rev 1:20 die verborgenheid van die sewe sterre wat jy in my regterhand gesien het, en die sewe goue kandelaars: die sewe sterre is die engele van die sewe gemeentes, en die sewe kandelaars wat jy gesien het, is die sewe gemeentes.
Gedurende die verdrukking sal die sewe gemeentes se;
Isa 4:1 En in dié dag sal sewe vroue een man aangryp en sê: Ons eie brood sal ons eet en ons eie kleed aantrek; laat net jou naam oor ons genoem word, neem ons smaadheid weg.
Die engele die sewe sterre wat die boodskap van Johannes se Openbaring na die gemeentes moet bring is nie werklike engele nie maar boodskappers predekers uit die sewe gemeentes verkies, engele verkondig nie die Evangelie nie, hierdie term engele verwys na Apostolos evangelie boodskappers herders. Hierdie boodskapper predekers was benoem uit die sewe gemeentes as diakens , wat die Openbaring van Johannes ontvang het en na die sewe gemeentes gebring het. Dit is nie werklike engele nie. Hier is een van die diakens.
Act 21:8 En die volgende dag het ons, die geselskap van Paulus, vertrek en in Cesaréa aangekom; en ons het ons intrek geneem in die huis van Filippus, die evangelis, wat een van die sewe diakens was, en by hom gebly.
Hierdie sewe diakens word na verwys as engele uitverkore en gesalf, daar is ook n bediening van ander diakens in die gemeente nie noodwendig boodskappers nie ,maar vorm deel van die gemeente bestuur. Die manseuns se bediening in die eientyd gedurende die eerste 1260 dae van die verdruking, dan sal ons weer die selfde bediening van Jesus op aarde sien wanneer Hy Homself inkaneer en verheerlik in die Manseuns. Die werklike Christ in us the hope of glory, die werklikheid en nie slegs woorde nie.
2Th 1:10 wanneer Hy kom om verheerlik te word in sy heiliges en bewonder te word in almal wat glo, in daardie dag; want ons getuienis het by julle geloof gevind.
Paulus bevestig dat die manseuns dit sal glo en ontvang.
2Th 1:10 when he shall come to be glorified in his saints, and to be marvelled at in all them that believed because our testimony unto you was believed in that day.
Die Manseuns bediening en hoop is in hierdie geloof vervul.
Mic 5:4 And he (The manchild) shall stand, and shall feed his flock in the strength of Jehovah, in the majesty of the name of Jehovah his God: and they shall abide; for now shall he be great unto the ends of the earth.
Jesus in die Manseuns sal optree wanneer hulle die vrou versorg in die verdruking, Jesus wat die eerste was in die Evangelies en Handelinge is nou die selfde Jesus wat nou weer die eerste vrugte is the first fruits in Openb:12 en14 Hy kom nou hierdie keer om groter werke tedoen in n groter kooperatiewe liggaam wereld wyd.
Rev 14:1 En ek het gesien, en kyk, die Lam staan op die berg Sion, en saam met Hom honderd vier en veertig duisend met sy Naam en die Naam van sy Vader op hulle voorhoofde geskrywe. Dit beteken hulle besit Sy volle karakter natuur en geaartheid en gesintheid.
Hy wandel en is by Hulle Hy het Hom in hulle verheerlik is nou ingekaneer in hulle. Die berg Sion is die geestelike berg Sion wat jy nie met hande kan aanraak nie. Hy sal SY skape voed en beskerm deur die manseuns. Hy sal dan weer Sy skape voed vir drie en n halwe jaar in die verdrukking en they will abide in Him en Hy sal hulle laat wei.
Rev 12:6 And the woman fled into the wilderness, where she hath a place prepared of God, that there they may nourish her, ( ThroughThe man Child) a thousand two hundred and threescore days.
Rev 12:6 En die vrou het na die woestyn gevlug waar sy ‘n plek het wat deur God gereed gemaak is, dat hulle( die manseuns) haar daar sou onderhou duisend twee honderd en sestig dae lank
Ek vul dit in sodat dit beter verstaan kan word my insetsel,
Net soos Jesus die Vorige kerk onderrig het vir drie en n halwe jaar en die vroee reen die Heiligegees gestuur en op hulle laat kom het in Handelinge deur die Apostels, net so sal die Manseuns die vrou onderrig vir drie en n halwe jaar en haar salf met die vroee en laat reen Heiligegees krag vir haar getuienis en handelinge gedurende die laaste drie en n halwe jaar van die verdruking wanneer die sewe diakens apostels hulle verder sal bystaan en onderig. Die vroee en laat reen sal op die kerk in die wildernis uitgestort word.
Handelinge was die 40 jaar tussen die drie en n half jaar bedienning van Jesus en die verwoesting van die tempel in 70 NC deur die Romeinse dier Titus 40 is die getal van verdrukking, toe die ou kerk ook verdruk en vervolg was en na die dood van die apostels het die sewe diakens die gemeentes gelei.
Die handelinge van die vroeere Heiligegees reen uitstorting op die sewe gemeentes die vrou kerk in die bo vertrek verteenwoordig die tweede helfde van die drie en n half jaar van die verdrukking wanneer ook weer die handelinge van die geestelike vrou kerk met die uitstorting van die laat reen haar getuienis sal lewer.
Die Manseuns is net daar in die eerste drie en n halwe jaar van die verdrukking, en in die laaste drie en n half jaar, van die laat reen is die vrou die geestelike kerk in die verdrukking , en lewer sy haar getuienis as kandelaar en dit eiendig met die laaste basuin op die laastedag die dag van wraak
Zep 3:8 Therefore wait ye for me, saith Jehovah, until the day that I rise up to the prey; for my determination is to gather the nations, that I may assemble the kingdoms, to pour upon them mine indignation, even all my fierce anger; for all the earth shall be devoured with the fire of my jealousy.
Zep 3:8 Daarom, verwag My, spreek die HERE, op die (laaste dag my insetsel) dag wat Ek My gereed maak vir die buit; want dit is my strafoordeel om nasies te versamel, koninkryke te vergader om my grimmigheid oor hulle uit te stort, al die gloed van my toorn. Want die ganse aarde sal deur die vuur van my ywer verteer word!
Verwag my wederkoms op die laaste dag met die uitwissing van die nasies in die oorlog van armageddon.
Die oorlog vind plaas as die gelowiges eers veilig opgeneem is en veilig in die ark is nie voor dit nie
Noag en sy familie was eers veilig in die ark voordat die oordeel gekom het.
Die handelinge van wonders en tekens van die laat reen vrou die huidige kerk, sal baie groter wees dan in die christen eenheid in die wereld want die laat geestelike Israel kerk is nou n kooperatiewe liggaam saam in die wildernis, Soos die vroeere reen Heiligegees kerk vervolg was deur die dier, en dood gemaak is in die begin net so sal die vroee en laat reen christene bystaan in die verdrukking, wanneer hulle deur die dier antichris vervolg en soms dood gemaak word.
Dan 7:25 En hy sal woorde spreek teen die Allerhoogste en die heiliges van die Allerhoogste mishandel; en hy sal probeer om tye en wet te verander, en hulle sal in sy hand oorgegee word gedurende ‘n tyd en tye en die helfte van ‘n tyd.
In die laaste drie en n halwe jaar van die verdrukking.
Die Antichris dier.
Rev 13:5 En ‘n mond is aan hom gegee wat groot woorde en godslasteringe uitspreek, en aan hom is mag gegee om dit twee en veertig maande lank te doen.
Rev 13:7 Dit is ook aan hom gegee om oorlog te voer teen die heiliges en hulle te oorwin, en aan hom is mag gegee oor elke stam en taal en nasie.
Die tydperk van vervolging is verkort na die ergste verdruking in die laaste drie en n halwe jaar, wanneer die Manseuns klaar dood gemaak is en die beskerming van hulle nie meer daar is nie net soos Jesus is hulle opgeneem, Wanneer die stem se kom op hiereen na die troon. Jesus van die vroe”e reen was geliefd deur sy dissipels en gevrees deur Sy vyande, maar deur die apostate afval van die kerk is dit nie meer die geval nie, die Manseuns uit die twaalf stamme van Israel en die sewe prediker diakens wat in hulle voetspore volg sal met hulle bediening dit weer herstel, want nou sal Hy groot wees tot aan die eindes van die aarde.
Die Manseun prediking aan die gelowiges sal vrede bring in die sewe gemeentes wat oorlog gaan voer met die dier, en hulle voorberei. Die Manseuns uit die twaalf stamme sal die sewe herders die sewe sterre aanstel wat die kerk sal lei en beskerm wanneer hulle dood gemaak is en ook nie meer daar is nie. Daar was sewe diakens aan die begin van die kerk en daar sal sewe wees aan die laaste eiende van die verdruking.
DIE HERE SAL DIE KERK NOOIT ALLEEN LOS SONDER LEIERS GEDURENDE DIE VERDRUKKING NIE.
Die Manseuns uit die stamme van Israel.
Hulle kom eers tevoorskyn in die verdruking
Rev 7:4 En ek het die getal van die verseëldes gehoor: honderd vier en veertig duisend verseëldes uit al die stamme van die kinders van Israel
Rev 7:5 uit die stam van Juda twaalf duisend verseëldes; uit die stam van Ruben twaalf duisend verseëldes; uit die stam van Gad twaalf duisend verseëldes; ensv
Hulle kom tevoorskyn wanneer die van Openbaring 14 dood gemaak en opgeneem is en nou onder die altaar wag. Hulle sal die sewe herders aanstel wanneer die antichris die navolgers vervolg en dood maak.
Rev 12:13 En toe die draak sien dat hy neergewerp is op die aarde, het hy die vrou vervolg wat die seuntjie gebaar het
Rev 12:15 En die slang het uit sy bek water soos ‘n rivier agter die vrou aan uitgegooi, om haar te laat wegvoer deur die rivier. Die rivier water beteken volke stamme talle ennasies wat agter die vrou aan is en haar wil dood maak.
Rev 12:16 En die aarde het die vrou te hulp gekom, en die aarde het sy mond oopgemaak en die rivier opgesluk, wat die draak uit sy bek uitgegooi het.
Die selfde sal gebeur wat met Korag en sy mense gebeur het in Moses se tyd, die Aarde het hulle in gesluk.
Die manseuns wat van die aarde vrygekoop is sal ook die nasies dood en die vrou beskerm.
Rev 12:17 En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis van Jesus Christus hou. Die 144000 uit die twaalf stamme is die navolgers van die eerste getuie die manseuns gebore uit die vrou.
Die manseuns uit die twaalf stamme. sal sewe herders aanstel om die vrou by testaan wanneer hulle nie meer daar is nie.
Rev 6:9 En toe Hy die vyfde seël oopgemaak het, sien ek onder die altaar die siele van die wat gedood is ter wille van die woord van God en die getuienis wat hulle gehad het.
Rev 6:10 En hulle het met ‘n groot stem uitgeroep en gesê: Hoe lank, o heilige en waaragtige Heerser, oordeel en wreek U nie ons bloed op die bewoners van die aarde nie?
Rev 6:11 En aan elkeen van hulle is wit klere gegee; en aan hulle is gesê dat hulle nog ‘n klein tydjie moes rus totdat ook hulle medediensknegte en hulle broeders wat nog gedood sou word soos hulle, voltallig sou wees.
Die eerste 144000 is klaar dood gemaak en het opgevaar nou word hulle medebroeders die 144000 uit die twaalf stamme gedood dan is hulle voltalig. Maar terwyl die ander nog hier is. Is hulle die kerk se vrede en bemoediging.
Mic 5:5 And this man shall be our peace. When the Assyrian shall come into our land, and when he shall tread in our palaces, then shall we raise against him seven shepherds, and eight principal men.
In Hebreeus princes among men, dit is die sewe herders. Die 144000 kooperatiewe liggaam van Manseuns uit die twaalf stamme is die man van vrede, en hierdie kooperatiewe liggaam van Manseuns sal vrede bring na die kooperatiewe Israel kerk en ook die Israel vrou liggaam vul met die Heiligegees in die verdrukking .
Mic 5:4 En Hy ( Die Manseun Jesus) sal (ons) vrede wees. Wanneer Assur( die antichris) in ons land kom en hy ons paleise wil betree, sal ons teenoor hom sewe herders stel, ja, agt vorste uit die mense.
Die Manseuns die 144000 uit Israel sal die sewe herders uit hulle aanstel wat die nuwe joodse geestelike kerk die stomp die oorblyfsel nou ook die vrou sal lei en beskerm todat hulle die Manseuns uit die twaalf stamme ook dood gemaak is en nie meer daar is nie. Dan sal die sewe diakens predekers die kerk lei in die verdrukking net soos hulle gedoen het toe die Apostels nie meer daar was nie.
Die 144000 uit die gemeente die kerk.
Rev 1:20 die verborgenheid van die sewe sterre wat jy in my regterhand gesien het, en die sewe goue kandelaars: die sewe sterre is die engele van die sewe gemeentes, en die sewe kandelaars wat jy gesien het, is die sewe gemeentes.
Hierdie sewe gemeentes is nou een in Christus albei kerke het nou een geword en God noem hulle nou die hele Israel.
Die sewe herders.
Rev 7:4 En ek het die getal van die verseëldes gehoor: honderd vier en veertig duisend verseëldes uit al die stamme van die kinders van Israel
Hierdie 144000 sal die Israel kerk na Christus toe lei die oorblyfsel die stomp, en voordat hulle dood gemaak word sal hulle die sewe herders aan stel wat die antichris sal teenstaan.
Mic5: 5 When the Assyrian shall come into our land, and when he shall tread in our palaces, then shall we raise against him seven shepherds, and eight principal men (ouderlinge)
Die dier die antichris wat uitkom uit die pit van die afgrond Openb:17; 8 wat die goddelose se liggaam in besit sal neem. Wanneer Assur in ons land kom die (antichris dier) saam met die kooperatiewe liggaam van die dier die nasies dan sal die sewe herders hom teenstaan. Die Assur dier koningkryk het verby gegaan in 625 voor Christus hulle kan dus nie vereenselwig word met Jesus of die Manseuns nie.
God gebruik Assur van daardie tyd as n skadubeeld nou van die eiendtyd dier antichris. Assur het nie Jerusalem in geneem nie net so sal die eientyd dier nie die wat geestelik behoort aan die nuwe hemelse Jerusalem oorwin nie.
Mic 5:5 then shall we raise against him seven shepherds, and eight principal men. (Hebrew Princes among men) ouderlinge
Mic5:5 sal ons teenoor hom sewe herders stel, ja, agt vorste uit die mense.
Die kooperatiewe groep manseuns.
Die Manseun Jesus het twaalf Apostels herders aangestel om die verlore skape van Israel in tebring almal wat wou luister.
Matt:10:5 Handelinge 26:7 Jakobus1:1, 1 Pet:1:1 Die Manseuns uit die twaalf stamme sal presies die selfde doen en sewe Kooperatiewe Apostel herders aanstel om die sewe gemeentes te lei, en op terig wanneer hulle nie meer daar is nie.
Rev 12:17 En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis van Jesus Christus hou.
Die Manseuns se taak is om die liggaam van Christus na volwassenheid tebring deur die woord en Christus in hulle gestalte te gee. Die sewe is die herders na Christus se hart en hulle besit sterk leier skap in die laaste drie en n half jaar van die verdrukking. Hierdie sewe herders is nie sektariese godsdienstige leiers nie maar is een in Christus Hy is ook Christ in me in hulle, saam met hulle is daar ook agt ouderlinge onder die mense uitverkies saam in Christus . Die Israeliese Manseuns se sewe herders sal die Antichris teenstaan wanneer hy in hulle land kom. Jesus het belowe om in hulle tewees tot aan die voleiending van die wereld.
Die uit die kerk aangestel.
Hierdie sewe herders het gesag oor die sewe gemeentes. Die sewe gemeentes in Openb is verskillende christen nasies in die gemeente van Christus.
Isa 4:1 En in dié dag sal sewe vroue een man aangryp en sê: Ons eie brood sal ons eet en ons eie kleed aantrek; laat net jou naam oor ons genoem word, neem ons smaadheid weg.
Die sewe vroue is die kerk gemeentes en die een Man is Jesus ingekaneer in die Manseuns, daarna sal Hy manifisteer in die sewe herders en dan in die waare volwasse kerk uiteiendelik die werklike manifistasie van Christ in Us the hope of glorie.Dit is God se plan vir die afwyking en dwaaling van die kerk die nuwe leierskap Sy herders na Sy hart
Jer 3:15 En Ek sal aan julle gee herders na my hart, wat julle sal oppas met kennis en verstand.
Isa 1:26 En Ek sal jou weer regters gee soos vroeër en raadsmanne soos in die begin; daarna sal jy ‘n stad van geregtigheid, ‘n getroue vesting genoem word.
Rev 1:20 die verborgenheid van die sewe sterre wat jy in my regterhand gesien het, en die sewe goue kandelaars: die sewe sterre is die engele van die sewe gemeentes, en die sewe kandelaars wat jy gesien het, is die sewe gemeentes.
Die verborgenheid van die sewe engele hulle is die sewe herders van die eientyd gemeente in die verdrukking die boodkappers. Hier is nog n bevestiging dat die Manseun sy kennis en eenheid met Christus oordra aan die sewe herders wat dit weer oordra aan die sewe gemeentes. Toe die manseun Jesus sy herders uit gestuur het noem Hy hulle Apostels,One sent forth en Hy het hulle uitgestuur. Die herders was die manseun Jesus se boodskappers aan die kerk. As n skadubeeld van die Manseun het Johannes op die eiland Patmos die volgende gese.
Rev 1:9 Ek, Johannes, julle broeder en deelgenoot in die verdrukking en in die koninkryk en lydsaamheid van Jesus Christus, was op die eiland wat Patmos genoem word, ter wille van die woord van God en om die getuienis van Jesus Christus.
Toe hy opgeneem is na die troon van God en n Openbaring gegee is van die verdrukking wat gaan kom wat hy aan die sewe gemeentes moes gaan gee. het hy deel genoot geword van die verdrukking daarin.
Rev 4:1 Ná hierdie dinge het ek gesien kyk, ‘n geopende deur in die hemel, en die eerste stem wat ek soos ‘n basuin met my hoor spreek het, het gesê: Kom op hierheen, en Ek sal jou toon wat ná hierdie dinge moet gebeur.
Rev 4:2 En dadelik was ek in die Gees, en kyk, daar staan ‘n troon in die hemel en Een sit op die troon.
Toe hy op geneem is na die troon het hy die openbaring ontvang van die verdrukking wat sal kom wat hy aan die sewe gemeentes moes gee. Net soos Jesus die openbaring van die afwykings van die kerk ontvang het is dit aan hom getoon en moes hy dit aan die sewe gemeentes stuur deur die engele van elke gemeente die sewe herders.
Skryf wat jy sien in ‘n boek en stuur dit na die sewe gemeentes wat in Asië is: na Éfese en Smirna en Pérgamus en Thiatíre en Sardis en Filadelfía en Laodicéa. Engel in grieks angelos wat boodskapper beteken word ook gebruik vir predikers in die nuwe testamentiese kerk. Die Hebreeuse woord vir n boodskapper het verwys na die priester of profeet wat die woord bring. Engele raak nie betrokke by die verkondiging van die evangelie nie en dit maak geen sin dat dit die bedoeling was nie die woord beskryf nie engele wat n boodslap gebring het na die sewe gemeentes nie.
Dit is duidelik dat die sewe engele afgesonderde diakens ouderlinge afgevaardig was om die openbarings na elk van die sewe gemeente te bring. Dit is presies wat Jesus ook gedoen het as Die Seun van die mens. Hy het Sy leringe aan Sy apostel predikers gegee wat dit weer aan die gemeentes oorgedra het. Die twaalf Joodse Apostels was afgesonder om die evangelie na die Joode tebring, Paulus het nie gekwalifiseer om een van hulle tewees nie ,hulle die twaalf was getuie van Jesus se doop, Sy lerings, kruisiging opstanding en hemel vaart.
Paulus noem homself die ontydige geborene. Wat ek soms oor my self ook wonder.
Act 1:21 Van die manne dan wat saam met ons rondgegaan het al die tyd waarin die Here Jesus by ons in— en uitgegaan het,
Act 1:22 van die doop van Johannes af tot op die dag dat Hy van ons opgeneem is—van hulle moet daar een saam met ons getuie word van sy opstanding.
Paulus en van die ander Apostels het die Evangelie na die Heidene geneem, die griekse woord Apostolos word vertaal boodskappers. Die manseuns sal sewe kooperatiewe apostoliese herders uit die nasies gemeente bevestig en hulle dan uitstuur vir hulle bediening. Net so sal die 144000 manseuns uit die Joode Openb:7 deur Christus ingebring word en verseel word dan sal hulle sewe kooperatiewe herders aanstel en deur hulle gesamelike predeking sal die stomp terug keer en Christus aan neem en ingelyf word in die nuwe tetamentiese kerk, dan is dit een kerk een Israel, tot hulle dood gemaak word en aansluit by die onder die altaar. dan neem die herders oor.
Die sewe herders sal die antchris.
Mic 5:5 En hulle sal die land Assur met die swaard afwei en die land van Nimrod by sy ingange. So sal Hy ons dan van Assur bevry, wanneer hy in ons land kom en ons grondgebied betree, deur die swaard van hulle mond en die woord sal hulle oorlog voer teen die dier totdat hulle getuienis afgehandel is net soos die ou apostoliese boodskappers
Hulle sal ook oordeel uitspreek oor die dier en sy weermag wat die geestelike Israel wil leed aandoen, maar ook die oordeel uitspreek wat sal kom op die dier armies wat die natuurlike israel wil inneem deur die ingange nadat hulle dood gemaak is.
Die ingange is deur die oorspronklike grond gebied van Sirie(824 vC) wat nou die Goland Hoogtes is tussen Sirie en Israel, agter dit is Damaskus van Sirie wat gebom sal word om die infiltrasie te stop.
Isa 17:1 Godspraak oor Damaskus. Kyk, Damaskus word weggeneem, sodat dit geen stad meer is nie, maar dit sal ‘n vervalle puinhoop word.
Christus trap die parskuip van nasies.
Isa 17:13 Nasies maak gedruis soos die gedruis van baie waters; maar Hy dreig hulle, en hulle vlug ver weg en word gejaag soos kaf van die berge voor die wind en soos strooi voor die stormwind.
Hierdie oorlog is n eennag oorlog.
Isa 17:14 In die aand—daar is verskrikking! Voordat dit môre word, is hulle nie meer nie. Dit is die deel van hulle wat ons plunder, en die lot van hulle wat ons beroof.
Net suid van damaskus en oos van die Goland hoogtes le die grond gebied van Bashan waar die weeermag van die nasies sal bymekaar kom en gedood en aan die voels gevoer sal word.
Eze 39:17 En jy, mensekind, so spreek die Here HERE: Sê vir die voëls van allerhande vere en vir al die wilde diere van die veld: Kom bymekaar en kom aan, versamel julle van alle kante by my slagoffer wat Ek vir julle slag, ‘n groot slagoffer op die berge van Israel; en eet vlees en drink bloed!
Eze 39:18 Vlees van die helde sal julle eet en bloed van die vorste van die aarde drink—ramme, lammers en bokke en stiere, vetgemaakte diere van Basan almal saam—
Eze 39:19 vet sal julle eet totdat julle versadig is, en bloed drink totdat julle dronk is, van my slagoffer wat Ek vir julle geslag het.
Eze 39:20 En julle sal aan my tafel versadig word van perde en ruiters, van helde en alle soorte krygsmanne, spreek die Here HERE.
Eze 39:21 En Ek sal my heerlikheid onder die nasies bring, en al die nasies sal my strafgerig sien wat Ek voltrek het, en my hand wat Ek op hulle gelê het.
Eze 39:22 En die huis van Israel sal weet dat Ek die HERE hulle God is, van dié dag af en verder.
Dit gebeur aan die eiende van die verdrukking met die dag van wraak geprofeteer deur die profete. Die sewe diakens staan die vrou nou by. Die tweede dier is die een wat oorlog maak teen die Heiliges in die laaste drie en n halwe jaar van die verdrukking Openb:13. Die gelowiges wat die manseuns sal bekragtig met die laaste reen sal krag ontvang om die koningkryk van die dier te weerstaan.
Dan 7:25 En hy sal woorde spreek teen die Allerhoogste en die heiliges van die Allerhoogste mishandel; en hy sal probeer om tye en wet te verander, en hulle sal in sy hand oorgegee word gedurende ‘n tyd en tye en die helfte van ‘n tyd.
Dan 7:26 Maar die gereg sal sit, en hulle sal hom die heerskappy ontneem om dit vir goed te verdelg en te vernietig.
Alhoewel hulle vervolg en selfs gedood word sal hulle die dier Koninkryk verwoes met die swaard van hulle mond. En uiteiendelik sal Christus verskyn en die koninkryk van die antichris verwoes en sy liggaam die nasies vertrap in Sy toorn. En Sy heiliges kom haal.
Liefde in Christus.
Shorty van Vuuren M.S