Volg die pad van die skrifte.
Wat is openbaring kennis, en hoe werk openbaring kennis
Luk 12:2 En daar is niks bedek wat nie geopenbaar sal word nie, en verborge wat nie bekend sal word nie.
Openbarings kennis word geopenbaar.
Isa 28:9 Vir wie wil hy dan kennis leer, en vir wie wil hy die openbaring verstaanbaar maak? Vir die wat van die melk gespeen, wat van die moederborste weggeneem is?
Isa 28:10 Want dit is gebod op gebod, gebod op gebod, reël op reël, reël op reël, hier ‘n bietjie, daar ‘n bietjie.
Wanneer jy in kennis gegroei het en jou christenskap n plafon in die kerk bereik het, word jy van jou moederborste weggeneem die kerk predeking verstreur jou, dan as jy daarna soek kom openbarings kennis wat jou voed en vul met vreugte.
Isa 28:10 Want dit is gebod op gebod, gebod op gebod, reël op reël, reël op reël, hier ‘n bietjie, daar ‘n bietjie.
kom ons begin
Die voleiending van die wereld..
Mat 24:3 En toe Hy op die Olyfberg gaan sit het, kom die dissipels alleen na Hom en sê: Vertel ons, wanneer sal hierdie dinge wees, en wat is die teken van u koms en van die voleinding van die wêreld?
Hulle vra Hom n teken van die voleiending.
Maar Hy kom met n vreemde antwoord.
Joh 16:16 ‘n Klein tydjie, en julle sal My nie sien nie; en weer ‘n klein tydjie, en julle sal My sien, omdat Ek na die Vader gaan.
Joh 16:19 En Jesus het gemerk dat hulle Hom wou vra, en Hy sê vir hulle: Ondervra julle mekaar daaroor dat Ek gesê het: ‘n Klein tydjie, en julle sal My nie sien nie; en weer ‘n klein tydjie, en julle sal My sien?
Hy verwys na die eiendtyd en vervolging.
Joh 16:20 Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, julle sal ween en rou bedryf, maar die wêreld sal bly wees. En julle sal bedroef wees, maar julle droefheid sal in blydskap verander.
Hier kom Hy met Die klein tydjie wat ons hom weer sal sien.
Hy verwys nie na sy geboorte en na Homself op daardie oomblik nie, Hy verwys na die toekoms.
Joh 16:21 ‘n Vrou het droefheid wanneer sy baar, omdat haar uur gekom het; maar wanneer die kindjie gebore is, dink sy nie meer aan haar benoudheid nie, om die blydskap dat ‘n mens in die wêreld gebore is.
Hy praat weer van benoudheid en blydskap.
Ek stel dit in engels .
Joh 16:19 Jesus perceived that they were desirous to ask him, and he said unto them, Do ye inquire among yourselves concerning this, that I said, A little while, and ye behold me not, and again a little while, and ye shall see me?
Joh 16:20 Verily, verily, I say unto you, that ye shall weep and lament, but the world shall rejoice: ye shall be sorrowful, but your sorrow shall be turned into joy.
Joh 16:21 A woman when she is in travail hath sorrow, because her hour is come: but when she is delivered of the child, she remembereth no more the anguish, for the joy that a man is born into the world.
Die Man seun is gebore a Manchild is born into the world.
Hulle vra vir die Here n teken van die voleinding van die wereld en Sy wederkoms , en Hy praat van n vrou wat geboorte gee aan n kind n Manseun in die wereld. Dit is die teken van Sy kleintydjie koms n vrou wat geboorte gee en die seuns wat gebore word.
Hier is die teken weer Hy praat en kom met die selfde stelling in Sy getuienis in Openbaring.
Rev 12:1 En ‘n groot teken het in die hemel verskyn: ‘n vrou wat met die son bekleed was, en die maan was onder haar voete, en op haar hoof ‘n kroon van twaalf sterre;
Rev 12:2 en sy was swanger en het uitgeroep in haar weë en barensnood
Rev 12:5 En sy het ‘n manlike kind gebaar, wat al die nasies met ‘n ystersepter sou regeer; en haar kind is weggeruk na God en sy troon.
Hierdie vrou en die vrou van die verduideliking vir Sy Apostels is die selfde vrou
Nou eers die vrou wie is sy. In Jesus se getuienis is Sy die heel belangrikste van alles wat Hy getuig.
Die vrou, is die liggaam van Christus die kerk, bekleed en bevrug met die son, sy is bekleed met Christus Daar is net een persoon in die hele skepping wat die son kan verteenwoordig en dit is Jesus Christus met die maan onder haar voete sy besit heerlikheid en bekleeding, met wit klere soos wat die son die maan wit laat glans en op haar hoof n kroon van twaalf sterre die twaalf Apostels uit wie sy onstaan het. Sy besit ster status sy dra sterre en sit in die hemel sy is die liggaam van Christus die christendom en gaan eendag bekleed wees met wit klere.
Almal wat hulle bekeer het en laat doop het is met Christus beklee
Sy is die ster geslag van Abraham die geestelike kerk en is n kooperatiewe liggaam en bestaan uit baie nasies.
Dan 12:3 En die verstandiges sal glinster soos die glans van die uitspansel, en die wat baie tot regverdigheid lei, soos die sterre vir ewig en altoos.
Israel is die sand geslag is aards gebonde en kan nie en het geen reg of gesag om in die hemel tesit nie
Hulle ongeloof het hulle Aards gebonde gemaak is die sand geslag.
Joh 8:39 Hulle antwoord en sê vir Hom: Ons vader is Abraham. Jesus sê vir hulle: As julle die kinders van Abraham was, sou julle die werke van Abraham doen;
Hulle sou in Hom geglo het.
Joh 8:40 maar nou probeer julle om My om die lewe te bring, iemand wat aan julle die waarheid vertel het, wat Ek van God gehoor het. Dit het Abraham nie gedoen nie.
Joh 8:41 Julle doen die werke van jul vader. Toe sê hulle vir Hom: Ons is nie uit ontug gebore nie; ons het een Vader, naamlik God.
Joh 8:42 En Jesus sê vir hulle: As God julle Vader was, sou julle My liefhê, want Ek het uit God uitgegaan en gekom; want Ek het ook nie uit Myself gekom nie, maar Hy het My gestuur.
Joh 8:44 Julle het die duiwel as vader, en die begeertes van julle vader wil julle doen.
Hierdie geslag van Israel is die verlore geslag en word slegs deur die belofte aan Abraham beskerm, en vir n stomp om oor tebly.
They are the lost generation.
Rom 9:27 En Jesaja roep oor Israel uit: Al is die getal van die kinders van Israel soos die sand van die see, net die oorblyfsel sal gered word;
Hy noem hulle die sand geslag.
Hulle kom eers tot bekering feitlik op die eiende van hierdie euw.
Jer 30:7 Wee, want die dag is groot, sonder weerga! En dit is ‘n tyd van benoudheid vir Jakob; maar hy sal daaruit verlos word.
Israel kom eers met die oorlog van Aramageddon tot bekering en slegs die stomp word gered.
Daar is n eientyd skuld wat Israel eers moet betaal.
Isa 4:4 as die Here die onreinheid van die dogters van Sion afgewas en die bloedskulde van Jerusalem daaruit weggespoel het deur die Gees van strafgerig en die Gees van uitdelging.
Bloedskuld wat hulle voor Pontuis Pilates gedoen en gese is, laat Sy bloed op ons en op ons kinders kom.
Tewee derdes van Israel sal dood gemaak word slegs die stomp sal oorbly na die strafgerig en uitdelging.
Daar is geen manier dat Israel in die hemel kan sit nie, dit is die plek van die kerk die geestelike ster geslag van Abraham . Die wat hulle met die Son met Hom bekleed het.
Rom 13:14 Maar beklee julle met die Here Jesus Christus, en maak geen voorsorg vir die vlees om sy begeerlikhede te bevredig nie.
Die vrou bekleed met die son is bekleed met Jesus Christus die kerk.
Daar bestaan nie iets soos n wegraping nie.
Die vrou die kerk gaan deur die verdrukking
.Rev 7:9 Ná hierdie dinge het ek gesien, en kyk, daar was ‘n groot menigte wat niemand kon tel nie, uit alle nasies en stamme en volke en tale; hulle het gestaan voor die troon en voor die Lam, bekleed met wit klere en met palmtakke in hulle hande;
Rev 7:14 En ek sê vir hom: My heer, u weet dit. En hy sê vir my: Dit is hulle wat uit die groot verdrukking kom, en hulle het hul klere gewas en hul klere wit gemaak in die bloed van die Lam.
Rev 12:13 En toe die draak sien dat hy neergewerp is op die aarde, het hy die vrou vervolg wat die seuntjie gebaar het;
Hy vervolg die vrou nie die seuntjie nie.
Rev 12:6 En die vrou het na die woestyn gevlug waar sy ‘n plek het wat deur God gereed gemaak is, dat hulle haar daar sou onderhou duisend twee honderd en sestig dae lank.
Rev 12:5 En sy het ‘n manlike kind gebaar, wat al die nasies met ‘n ystersepter sou regeer; en haar kind is weggeruk na God en sy troon.
Hulle word weg geneem na hulle getuienis volbring is eers dan gaan hulle op na die troon.
Die vrou is n kooperatiewe liggaam net so is die kind aan wie sy geboorte gee.
Sy gee nie geboorte aan n enkel kind nie. Maar aan n kooperstiewe liggaam van Seuns.
Hier is die kooperatiewe liggaam van manseuns wat uit die vrou gebore is
bly by my soos jy sal sien. ek verduidelik verder.
Die liggaam van Christus die kerk gee geboorte aan die 144000 manseuns. Hulle kom uit die kerk die liggaam van Christus tevoorskyn in die volle beeld die volle gestalte van Jesus Christus as Seuns van God. Ek wil dit duidelik stel die 144000 bekleed met Christus die son gebore uit die vrou die kerk het niks tedoen met die 144000 uit die twaalf stamme van Israel nie. Die uit die kerk is saam met Christus. Die 144000 uit die twaalf stamme kom eers in die laaste drie en n halwe jaar van die verdrukking na vore.
Hierdie is openbaring kennis deur die getuienis van Jesus van Homself.
Rev14:1 En ek het gesien, en kyk, die Lam staan op die berg Sion, en saam met Hom honderd vier en veertig duisend met sy Naam en die Naam van sy Vader op hulle voorhoofde geskrywe.
Hierdie is uiters belangrik om die Openbaring te verstaan.
Hulle ontvang Sy naam Jesus en staan in sy volle beeld gestalte geaartheid en karakter dra die goedkeuring van God as Sy seuns hulle is die Hious van GOD
Rom 8:30 en die wat Hy vantevore verordineer het, dié het Hy ook geroep; en die wat Hy geroep het, dié het Hy ook geregverdig; en die wat Hy geregverdig het, dié het Hy ook verheerlik.
Heb 2:11 Want Hy wat heilig maak, sowel as hulle wat geheilig word, is almal uit Een; om hierdie rede skaam Hy Hom nie om hulle broeders te noem nie,
Kom ons kyk eers na hierdie verborgenheid.
Die saad van die 144000 wat die koninkryk sal sien kom wat ook nog gebore sal word uit die kerk hulle word geroep reeds al van kleins af die wat Hy verordineer het.
Luk 9:27 Ek sê vir julle met waarheid: Daar is sommige van die wat hier staan, wat die dood sekerlik nie sal smaak voordat hulle die koninkryk van God gesien kom het nie.
Die koms van die Koninkryk.
Dan 2:44 Maar in die dae van dié konings sal die God van die hemel ‘n koninkryk verwek wat in ewigheid nie vernietig sal word nie, en die heerskappy daarvan sal aan geen ander volk oorgelaat word nie; dit sal al daardie koninkryke verbrysel en daar ‘n einde aan maak, maar self sal dit vir ewig bestaan—
Die saad wat Hy van tevore geken het.
Wat Hy gesien het in die wat voorhom gestaan het.
Die koms van die saad in die eientyd van die manseuns.
Mar 9:1 En Hy sê vir hulle: Voorwaar Ek sê vir julle, daar is sommige van die wat hier staan, wat die dood sekerlik nie sal smaak voordat hulle die koninkryk van God met krag sien kom het nie.
Hy praat van die saad van sdie sommige wat voor Hom staan wie nie die dood sal sien nie voordat hulle die Koningkryk sien kom het met krag nie .Hy praat van die saad die koms van die manseuns.
Rom 8:29 Want die wat Hy vantevore geken het, dié het Hy ook vantevore verordineer om gelykvormig te wees aan die beeld van sy Seun, sodat Hy die eersgeborene kan wees onder baie broeders;
Rom 8:30 en die wat Hy vantevore verordineer het, dié het Hy ook geroep; en die wat Hy geroep het, dié het Hy ook geregverdig; en die wat Hy geregverdig het, dié het Hy ook verheerlik.
Rev 14:4 Dit is hulle wat hulself met vroue nie besoedel het nie, want hulle is maagdelik rein; dit is hulle wat die Lam volg waar Hy ook heengaan; dit is hulle wat gekoop is uit die mense as eerstelinge vir God en die Lam.
Met vroue nie besoedel het nie behoort nie aan enige kerk nie maar aan die hele liggaam van Christus, is gekoop uit die mense geroep. Die Manseuns se eiendoel bediening is om die Liggaam van Christus te beskerm gedurende die eerste drie en n halfjaar van die verdrukking.
Hoop jy verstaan nou die wat voor Hom gestaan het was net saad draers en is almal dood.
Die saad kom navore in die eiendtyd, met die geboorte van die manseuns uit die vrou.
Weer terug
Rev 12:6 En die vrou het na die woestyn gevlug waar sy ‘n plek het wat deur God gereed gemaak is, dat hulle haar daar sou onderhou duisend twee honderd en sestig dae lank.
Rev 12:14 maar die twee vlerke van die groot arend is aan die vrou gegee, sodat sy na die woestyn, na haar plek, kon vlieg, waar sy uit die gesig van die slang onderhou word, ‘n tyd en tye en ‘n halwe tyd.
Baie belangrik red jou self.
Wanneer die wereld vliegtuie beskikbaar maak vir Christene om tevlug ,los alles en hardloop en klim op daardie vliegtuig die dood wag vir jou as jy nie God se beskerming neem na die plek wat Hy voorberei het nie
vlug vlug vlug. dit is die eiende en die koms van God se Koningkryk.
Die manseuns onderhou die vrou die liggaam van Christus gedurrende die tyd , en beskerm haar.
My mening die plek is in Amerika en dit is in die wildernis onder n berg wat Amerika gebou het ingeval van n kern oorlog. Dit is baie goed ingerig selfs met n vars water meer, en baie groot daar is alles wat benodig sal word.
Die witperd ruiter.
Rev 6:2 En ek het gesien, en kyk, daar was ‘n wit perd. En hy wat daarop sit, het ‘n boog; en aan hom is ‘n kroon gegee, en hy het uitgegaan as ‘n oorwinnaar en om te oorwin.
Die boog beteken heerskappy en gesag hulle het nie pyle nie hulle spreek die oordeel uit soos Elia.
Rev 11:6 Hulle het mag om die hemel te sluit, sodat daar in die dae van hulle profesie geen reën val nie; en hulle het mag oor die waters, om dit in bloed te verander en om die aarde te tref met allerhande plae so dikwels as hulle wil.
Die manseuns gebore uit die vrou geroep uit die nasies die 144000 Openb14
Hulle bediening is in die eerste drie en n halwe jaar van die verdruking saam met die kerk in die wildernis wegesteek in die plek wat God voorberei het, waar hulle as Jesus die kerk na volwassenheid bring sonder rimpel en vlek . Hulle stort die vroee en laat reen uit op die kerk
Joe 2:29 En ook op die diensknegte en op die diensmaagde sal Ek in dié dae my Gees uitgiet.
Hulle opneem na die troon het aangebreek.
Rev 11:7 En wanneer hulle hul getuienis voleindig het, sal die dier wat uit die afgrond opkom, teen hulle oorlog voer en hulle oorwin en hulle doodmaak;
Rev 11:8 en hulle lyke sal lê op die straat van die groot stad wat geestelik genoem word Sodom en Egipte, waar ook onse Here gekruisig is.
Rev 11:11 En ná die drie en ‘n halwe dag het ‘n gees van die lewe uit God in hulle ingegaan, en hulle het op hul voete gaan staan, en ‘n groot vrees het geval op die wat hulle aanskou het.
Rev 11:12 En hulle het ‘n groot stem uit die hemel vir hulle hoor sê: Kom op hierheen! En hulle het opgevaar na die hemel in die wolk, en hul vyande het hulle aanskou.
Die manseuns die spruit van geregtigheid ,
Daar was nooit na Jesus die Seun van God verwys as n spruit nie Hy is die wortel van Dawid.
Rev 22:16 Ek, Jesus, het my engel gestuur om hierdie dinge aan julle voor die gemeentes te betuig. Ek is die wortel en die geslag van Dawid, die blink môrester.
Dlie spruit kom van die wortel af groei uit die wortel
Die profesie oor die Manseuns en hulle heerskappy saam met Christus.
Jer 33:15 In dié dae en in dié tyd sal Ek vir Dawid ‘n Spruit van geregtigheid laat uitspruit, en Hy sal reg en geregtigheid doen in die land.
Jer 33:16 In dié dae sal Juda verlos word en Jerusalem veilig woon; en dit sal die naam daarvan wees: DIE HERE ONS GEREGTIGHEID.
Jer 33:17 Want so sê die HERE: Daar sal vir Dawid nie ‘n man ontbreek wat sit op die troon van die huis van Israel nie;
Daar sal heersers wees uit die geslag van dawid op sy troon
Rev 20:4 En ek het trone gesien, en hulle het daarop gaan sit, en aan hulle is die oordeel gegee; en ek het die siele gesien van die wat onthoof is oor die getuienis van Jesus en oor die woord van God, en die wat die dier en sy beeld nie aanbid het nie, en die merk op hulle voorhoof en op hulle hand nie ontvang het nie; en hulle het geleef en as konings geregeer saam met Christus die duisend jaar lank.
Jer 33:19 En die woord van die HERE het tot Jeremia gekom en gesê:
Jer 33:20 So spreek die HERE: As julle my verbond met die dag en my verbond met die nag kan verbreek, dat daar geen dag of nag op hulle tyd is nie,
Jer 33:21 dan sal ook my verbond met Dawid, my kneg, verbreek kan word, dat daar vir hom geen seun sal wees wat regeer op sy troon nie, en met die Leviete, die priesters, my dienaars.
Die manseuns uit die geslag van Dawid deur Christus sal op sy troon sit.
Dit is n verbond dat daar n heerser op die troon van Dawid sal sit.
Jer 33:23 Verder het die woord van die HERE tot Jeremia gekom en gesê:
Jer 33:24 Het jy nie gemerk wat hierdie volk spreek nie as hulle sê: Die twee geslagte wat die HERE uitverkies het, dié het Hy verwerp? En hulle verag my volk, sodat dit geen nasie voor hulle meer is nie.
Die twee geslagte.
Die Jode (Israel) Die geslag van Jakop die een geslag en die geslag van Dawid die ander geslag die twee geslagte.
Jer 33:25 So sê die HERE: As Ek my verbond met dag en nag, die insettinge van hemel en aarde, nie vasgestel het nie,
Jer 33:26 dan sal Ek ook die nageslag van Jakob en van my kneg Dawid verwerp, dat Ek nie uit sy nageslag heersers sal neem oor die nageslag van Abraham, Isak en Jakob nie; want Ek sal hulle lot verander en My oor hulle ontferm.
Hulle sal saam regeer met Christus.
Mat 20:21 En Hy sê vir haar: Wat wil jy hê? Sy antwoord Hom: Sê dat hierdie twee seuns van my in u koninkryk mag sit, een aan u regter— en een aan u linkerhand.
Mat 20:23 En Hy sê vir hulle: Dis waar, my beker sal julle drink en met die doop waarmee Ek gedoop word, sal julle gedoop word; maar om te sit aan my regter— en aan my linkerhand berus nie by My om te gee nie, maar is vir hulle vir wie dit deur my Vader berei is.
Die heersers konings die twee geslagte van 144000 Openb 14 en Openb 7
Die geslag van Dawid
Rev14’1 En ek het gesien, en kyk, die Lam staan op die berg Sion, en saam met Hom honderd vier en veertig duisend met sy Naam en die Naam van sy Vader op hulle voorhoofde geskrywe
Die geslag van Jakob.
Rev 7:4 En ek het die getal van die verseëldes gehoor: honderd vier en veertig duisend verseëldes uit al die stamme van die kinders van Israel.
Hulle kom uit die ou kerk 144000 wat uit die aarde vry gekoop is met die naam Jesus en God se naam.
Rev 7:3 en gesê: Moenie die aarde of die see of die bome beskadig voordat ons die diensknegte van onse God op hulle voorhoofde verseël het nie.
Die uit Israel kom eers tevoorskyn in die laaste drie en n halwe jaar van die verdrukking.
Hulle word ook geroep uit die twaalf stamme en word op die selfde manier op die voorhoof verseel.
Rev 7:4 En ek het die getal van die verseëldes gehoor: honderd vier en veertig duisend verseëldes uit al die stamme van die kinders van Israel uit die stam van Juda twaalf duisend verseëldes; uit die stam van Ruben twaalf duisend verseëldes; uit die stam van Gad twaalf duisend verseëldes;
En na hulle bediening word hulle ook dood gemaak soos die eerste 144000
Rev 6:11 En aan elkeen van hulle is wit klere gegee; en aan hulle is gesê dat hulle nog ‘n klein tydjie moes rus totdat ook hulle medediensknegte en hulle broeders wat nog gedood sou word soos hulle, voltallig sou wees.
Rev 12:17 En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis van Jesus Christus hou.
As die draak hulle ook dood gemaak het is die getal manseuns voltalig 288000
Wat sal sit aan die linkerhand en aan die regterhand van Christus.
Die eerste opstanding na Christus se hemelvaart’.
Rev 20:6 Salig en heilig is hy wat deel het aan die eerste opstanding; oor hulle het die tweede dood geen mag nie, maar hulle sal priesters van God en van Christus wees en sal saam met Hom as konings regeer duisend jaar lank.
Hier is die eerste opstanding na Christus
Rev 11:12 En hulle het ‘n groot stem uit die hemel vir hulle hoor sê: Kom op hierheen! En hulle het opgevaar na die hemel in die wolk, en hul vyande het hulle aanskou.
Altwee geslagte heers as konings saam met Christus en regeer saam met Chistus as Sy regering op Aarde.
Die liggaam van Christus die kerk gee geboorte aan die 144000 Manseuns. Hulle kom uit die kerk die liggaam van Christus word dis uit die kerk gebore die vrou bekleed met Christus die Son.
Rev 12:5 En sy het ‘n manlike kind gebaar, wat al die nasies met ‘n ystersepter sou regeer; en haar kind is weggeruk na God en sy troon.
Vaar op na die troon in n wolk. Hoe word hulle gebore. Hulle word gebore uit vroue in die liggaam van Christus wat in n gesig geestelik swanger is en geboorte skenk aan n Man Seun wat baie gou volwasse word, dit gebeur geestelik in n droom gesig en in die slaap.
Elke so n gesig en geboorte bring n Man Seun na vore wat volwassenheid bereik het in die liggaam van Christus en geroep is. Ek het my geboorte so as n Man Seun in n gesig aanskou, ek was in n kerk diens en het agter in die kerk gesit n swanger vrou het in die ry alleen voor my gesit, ek kon sien dat sy ver swanger was gedurende die predeking van die prediker wat ek geken het het ek skielik besef die vrou se water het gebreek en sy gaan geboorte gee ek het na haar toe / gegaan en haar op die sit plek laat le sy was dood benoud ek het haar gerus gestel dat ek haar sal help, die volgende oomblik het sy begin kraam n baba het te voorskyn gekom, ek het die baba in my arms geneem die volgende oomblik toe ek na Hom kyk het hy vir my met groot oop oe gekyk en geglimlag as of hy my ken en aan my behoort, ek het vir die prediker geskreeu kyk Jannie en hom opgetel dit is n seun Hy het voor my oe baie vinnig begin groot word toe word ek wakker.
Die Manlike kind se eiendoel.
Rev 2:18 En skryf aan die engel van die gemeente in Thiatíre: Dít sê die Seun van God wat oë het soos ‘n vuurvlam, en sy voete is soos blink koper:
Rev 2:26 En aan hom wat oorwin en my werke tot die einde toe bewaar, sal Ek mag oor die nasies gee,
Die belofte aan die wat oorwin mag oor die nasies die kooperatiewe liggaam. Die Manseuns moet ook en sal oorwin oor die Antichris en die werke van die Evangelie en waarvoor hulle geroep is tot die eiende toe volbring.
Hulle sal uitgaan as oorwinnaars en om te oorwin.
Rev 6:2 En ek het gesien, en kyk, daar was ‘n wit perd. En hy wat daarop sit, het ‘n boog; en aan hom is ‘n kroon gegee, en hy het uitgegaan as ‘n oorwinnaar en om te oorwin.
Rev 2:27 en hy sal hulle regeer met ‘n ysterstaf; soos erdegoed word hulle verbrysel, net soos Ek ook van my Vader ontvang het.
Die Here praat nie van Homself nie
Rev 2:28 En Ek sal hom die môrester gee.
Rev 12;1And a great sign was seen in heaven: a woman arrayed with the sun, and the moon under her feet, and upon her head a crown of twelve stars;
Rev 12:2 and she was with child; and she crieth out, travailing in birth, and in pain to be delivered.
Rev 12:5 And she was delivered of a son, a man child, who is to rule all the nations with a rod of iron: and her child was caught up unto God, and unto his throne.
Rev 2:26 And he that overcometh, and he that keepeth my works unto the end, to him will I give authority over the nations:
Rev 2:27 and he shall rule them with a rod of iron, as the vessels of the potter are broken to shivers; as I also have received of my Father:
Die twee geslagte 144000 uit die kerk en 144000 uit die twaalf stamme van Israel.
Rev 11:7 En wanneer hulle hul getuienis voleindig het, sal die dier wat uit die afgrond opkom, teen hulle oorlog voer en hulle oorwin en hulle doodmaak;
Die sommige die saad wat sal voort kom uit die wat voor Hom staan het die Koningkryk sien kom. Amen.
Soos altyd liefde in Christus,
Shorty van Vuuren M.S.