There is a consciousness that any Christian must posses to enter into the direct presence of God, and to receive the baptism of the Holy spirit, and that is the consciousness of sinlessness. The consciousness of sinlessness seems to be Gods requirement for those seeking the baptism of the Holy Spirit.
Daar is n bewussyn wat elke Christen moet besit om toegang te verkry, in die direkte teenwoordigheid van God, en ook om die doping van die Heiligegees te ontvang, en dit is die bewussyn van sondeloosheid. Die bewussyn van sondeloosheid blyk die vereiste van God te wees vir die wat na die doping in die Heiligegees soek.
Today there is a longing for the baptism of the Spirit , but sadly it seems that Christians find it somehow difficult to receive the Holy Spirit. The problem is that no preparation is made for holiness in body soul and spirit obtaining sinlessness.
Vandag is daar tog n verlange en honger na die doping van die Heiliggees, maar ongelukkig sukkel Christene om die doping in die Heiligegees te ontvang. Die probleem is dat daar geen honger of voorbereiding gedoen word in die heiligmaking van die siel gees en liggaam, en om die wereld gesintheid agter telaat, om sondeloosheid te verkry nie.
The baptism of the Holy Spirit needs a Holy being a holy temple a Christian committed to sinlessness. In the new testament it seemed that the disciples saw it essential that everyone should receive the baptism of the Holy spirit. The baptism of the Holy Spirit was the experience received by many in the New Testament, and was considered essential.
Die doping van die Heiligegees benodig n geheiligde mens n heilige tempel n Christen verbind tot Heilig making van sondeloosheid. In die nuwe testament is dit duidelik dat die disipels dit as n vereiste gesien het dat elkeen die doping van die Heiligegees moes ontvang. Die doping van die Heiligegees was n ondervinding en is deur baie ontvang in die nuwe testament, en dit was toe gesien as n vereiste vir die christen lewe.
Joh 3:5 Jesus answered, Verily, verily, I say unto thee, Except one be born of water and the Spirit, he cannot enter into the kingdom of God!
Joh 3:6 That which is born of the flesh is flesh; and that which is born of the Spirit is spirit.
The natural world is flesh and the Spiritual world is spirit. The Christian is a spiritual being, and should have a nature of sinlessness
Joh 3:3 Jesus antwoord en sê vir hom: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as iemand nie weer gebore word nie, kan hy die koninkryk van God nie sien nie.
Joh 3:6 Wat uit die vlees gebore is, is vlees; en wat uit die Gees gebore is, is gees.
Die natuurlike wereld is vlees, en die geestelike wereld is gees. n Christen is n geestelike wese en sy natuurlike wereld is die geestes wereld.
The born again Christian needs the baptism, it is the conscious incoming of the Spirit of God into the life of the Christian’s being and that personality that incoming consciousness lifts the Christian out of a standard Christianship into the place of divine consciousness and power, into a higher plane of Spiritual relationship and sinlessness,
Die wedergebore Christen benodig die doping, dit is die bewus wording van die gees van God in die lewe van die Christen mens, dit word gesien in sy persoonlikheid, daardie inkom van Gods bewussyn lig die Christen op van n kerk christenskap na n plek van n geheiligde bewussyn en krag na n hoe’r platvorm van n Geestelike honger verhouding en sondeloosheid.
Paulus se die volgende.
Rom 6:14 Want die sonde sal oor julle nie heers nie;
Through the Holy Spirit, sinlessness is required for God’s consciousness to take possession of the soul, consciousness is God’s personality His conscious substance entering into the being of the Christian which becomes God in us, we became His permanent inhabitation. The Christian that desires the baptism of the Holy Spirit needs a Consciousness of sinlessness Sin is offensive to God as it is offensive to our own spirit body and soul.
Deur die Heiligegees is sondeloosheid n vereiste vir Gods bewussyn om besit teneem van die siel, hierdie bewussyn is God se persoonlikheid Sy besussyn Sy bestanddeel wat in die Christen kom, God in ons, maak ons Sy permanente inwonende woonplek. Die Christen wat die doping van die heiligegees verlang benodig n bewussyn van Sondeloosheid sonde is onaanvaarbaar vir God net soos wat dit onaanvaarbaar is vir ons eie gees siel en liggaam.
We need the cleansing power of Jesus Christ. There is always this war between my soul and my spirit, and when the spirit dominates the soul and a consciousness of sinlessness exits in the soul God reigns not only in my spirit but in my flesh to. The war has become secondary in my life the consciousness of the word of God has now taken it rightful place in my soul. The inner Spirit rules through the conscious power of The Holy Spirit until it produces God consciousness in the soul and flesh.
Ons benodig die reinigings krag van Jesus Christus. Daar is altyd die oorlog tussen my siel en gees, eers wanneer die gees die siel domineer en die bewussyn van sondeloosheid in die siel heers, dan regeer God nie net my gees nie maar ook in my vlees, die oorlog in my siel het sy betekenis verloor in my lewe, die bewussyn van die woord en die teenwoordigheid van God het nou sy regte plek in my siel ingeneem. Die innerlike gees regeer deur die bewussyn en die teenwoordigheid van die Krag van die Heiligegees, totdat dit Gods bewussyn voortbring in my siel en ligggaam en die bewussyn my dan oorneem. Ek gaan oor van die natuurlike realm na die geestelike realm.
Jesus said that the comforter will be with you and shall be in you, being in possession of the spirit Of God makes you the conscious possessor of the substance of God. The word puts it in this forceful manner ” Know you not that your body is the Temple of the Holy Spirit which is in you , its God purpose as outlined by Jesus Christ and His Word, that man shall be the conscious possessor of the Spirit of the living God The Holy Spirit.
Jesus het gese die trooster sal by julle en in julle wees, om die gees van God te besit maak van jou die bewustelike houer van die bestanddeel van God. Die woord van God verduidelik dit op die manier, Weet jy nie dat jou liggaam die tempel is van die heiligegees wat in jou is nie, dit is God se doel soos deur Jesus verduidelik en die woord, dat die mens die bewustelike besitter van die Gees van die lewende God moet wees, Die Heiligegees.
The consciousness of God presence, in the disciples in the church of the first century records Christianity in all its wonders. There was a spirit impartation so deep so intense so powerful that had such a power of induction that the world in the flesh got out. The church has lost this power in the Holy Spirit that produces God consciousness to the extent of the first Church who received a consciousness of sinlessness.
Die bewussyn van God se teenwoordigheid, in die disipels van die eerste kerk in die eerste eeuw is die bewys van al die wonders wat daar plaas gevind het. Daar was n Heiligegees invulling so sterk so diep so oorheersend met so n kragtige werking, dat die wereld bewussyn uit die vlees verdryf is. Die kerk van vandag het hierdie krag in die Heiligegees verloor wat God bewussyn voort bring, waar deur die eerste kerk die bewussyn van sondeloosheid verkry het.
The eternal God hath ordained that mankind, being united with him in one heart as one soul, shall glorify the lord Jesus Christ in manifesting his life and character His person and being his nature. It is God’s desire for mankind to receive the Christ shall we then not yield ourselves body and soul and spirit in sinlessness, and let the conscious control of the Spirit Of God manifest Himself in us bringing into us that consciousness of oneness with God. The baptism of The Holy Spirit is the greatest gift of God to the Christian believer who prepares Him self in Sinlessness.
God het bepaal dat die mens wat in eenheid in hart en siel met Hom is, Jesus Christus sal verheerlik deur Sy lewe Sy natuur en geaartheid en Sy persoonlikheid jou lewe sal oorneem en dit in besit neem. Dit is God se begeerte dat die mens Christus sal aanneem en dat ons siel, gees en liggaam ons sondeloos sal oorgee aan die gees van God, sodat Hy Homself kan manifisteer in ons, en ons daardeur kan bring in die bewussyn van eenheid met Hom. Die doping van die Heiligegees is die grootste geskenk van God aan die Christen mens wat hom self voorberei in sondeloosheid, om God’s bewussyn te verkry die werklike Christenskap.
Daar is altyd n ewigdurende oorlog tussen die siel en die geestelike liggaam, die siel is daarop ingestel om die vleeslike natuur te voed, in stryd met die geestelike geaartheid wat in gehoorsaamheid aan God en Sy natuur, die siel in gehoorsaamheid aan die woord wil bring. Hierdie konflik in die siel gees en liggaam van die Christen is n stryd oor beheer van die siel, en sy houvas op die vleeslike geaartheid van die mens. Die gees deur wedergeboorte word versterk deur die wil van die mens om God te dien, en die innerlike begeerte van die mens om in n heilige verhouding met God te wees, hierdie oorlog kom tot n eiende wanneer die gees die siel oorneem, en die mens se natuur word dan gedommineer in een gesintheid en verhouding met God. Die gees siel en liggaam van die Christen is nou in beheer van die Heiligegees, en Hy vestig nou God se geregtigheid en bewussyn in aldrie demensies van die mens. Sonde is afgesterf en die bewus wees van sonde het op gehou.
Rom 6:6 aangesien ons dit weet dat ons oue mens saam gekruisig is, sodat die liggaam van die sonde tot niet gemaak sou word en ons nie meer die sonde sou dien nie.
Rom 6:7 Want hy wat gesterf het, is geregverdig van die sonde.
Rom 6:11 So moet julle ook reken dat julle wel vir die sonde dood is, maar lewend is vir God in Christus Jesus, onse Here
Die werklike lewe van sondeloosheid in die liggaam. God in my, Christus in my en die Heiligegees in my in n sondelose lewe. Die werklike Christenskap, die karakter, geanker in die natuur geartheid en gesintheid van Jesus.
Soos altyd liefde in Christus,
Shorty van Vuuren, M.S.