Gods bewussyn dit is wat God in ons wil vestig. Gods bewussyn is nie dit wat die siel ken nie, ook nie dit wat jy glo of geloof in het nie, of wat jy hoop nie. Maar dit is wat die siel waargeneem het en bewus van geword en aanvaar het dit geneem en daarin beweeg het en in eenheid met die bewussyn gekom het . Die bewussyn wat ook deur die Heiligegees in die geestelike liggaam bevestig word en in die siel, word dan n oorheersende permanente blywende God bewussyn of bewustheid. Gods bewussyn is dit dan wat die siel waargeneem erken en aanvaar het wat oorheersend blywend in jou lewe in die bewussyn geword het en wat ook bevestig word in die geestelike realm wat jy dan waarneem.
So wat is God bewussyn dan dit is wat ons ken as n hoe’r salwing n teen woordigheid waarin die Heiligegees die gemeente op ingebring het in die teenwoordigheid van n God bewussyn , waarvan die gemeente of persoon bewus geword het en een daarin geword het, wat in die teenwoordigheid oorgaan in spreking of sang in tale lof prysing en aanbidding, ongelukkig duur dit net vir oomblikke dan word dit weer verloor, ek probeur hierin om te verduidelik wat God bewussyn of teenwoordigheid is, dit is hierdie werklikheid en hoe’r belewenis in die siel wat jou bring by die volle lewe in die drie eenheid, God die Vader, die Seun, en die Heiligegees wat jou Christenskap totaal verander in jou lewe en besef.
Die werklike doel van Christenskap deur God is to create in the nature of man a permanent consciousness of God Himself. That is real Christianity nothing else. The preaching of the gospel is to bring into the souls of the body of Christ, the full measure of the consciousness of God that Jesus Christ poshest. No other religion in the world can produce God consciousness that Christianity possesses.
Dit maak en plaas die Godsdiens in Christenskap bokant enige ander geloof in die wereld. The reality of God consciousness should be part of every child of God, not only when you are in church but be it a everyday full day experience. You will never experience the full consciousness of God if you live in a world consciousness. The man who dies to him self filled with the Holy spirit will grow in Gods consciousness, until it becomes part of his daily living. As die vlees sterf en die goeie saad in goeie grond val dra dit veel vrug.
Luk 8:8 En ‘n ander deel het in die goeie grond geval en gegroei en honderdvoudige vrug opgelewer. Toe Hy dit gesê het, roep Hy uit: Wie ore het om te hoor, laat hom hoor!
There is a continuous growth in the Christian life it never ends it never stops. Sitting through that consciousness with Christ in Heavenly places, moving from the natural world into a spiritual plane or realm. That is what Jesus prayed and spoke about becoming one with Christ and God in the spiritual realm soul spirit and body.
Joh 17:22 And the glory which thou hast given me I have given unto them; that they may be one, even as we are one;
That means saturated in the inliving consciousness of God His impersonation in our body soul and spirit that is the glory which He has given us.
Joh 17:23 I in them, and thou in me, that they may be perfected into one; that the world may know that thou didst send me, and lovedst them, even as thou lovedst me
Die liefde van God word eervaar deur sy bewussyn Sy teenwoordigheid in die liggaam van die gelowige wat dit besit.
Joh 17:22 En Ek het hulle die heerlikheid gegee wat U My gegee het, sodat hulle een kan wees, net soos Ons een is.
As jy nog nie daardie eenheid bereik het nie, moet jy groei in gees en God bewussyn. Alles wat Jesus besit het het Hy vir ons gegee, soos wat HY was in hierdie wereld is ons ook. Om ons in geregtigheid tebring in siel gees en liggaam om God in sy tempel ons liggaam te ontvang. Die selfde Heiliggegees wat Hy besit het het ons ook waarin Sy geaartheid natuur, gesintheid en heerskappy en God bewussyn ook ons deel is.
The reality to possess God consciousness is the only real life and growth in Christianity man is spirit and God consciousness is spirit that consciousness substance brings man into one spirit with God.
Paulus bevestig die wandel in die gees.
Rom 8:1 Daar is dan nou geen veroordeling vir die wat in Christus Jesus is nie, vir die wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees.
Rom 8:2 Want die wet van die Gees van die lewe in Christus Jesus het my vrygemaak van die wet van die sonde en die dood.
Rom 8:5 Want die wat vleeslik is, bedink vleeslike dinge, maar die wat geestelik is, geestelike dinge.
Rom 8:7 omdat wat die vlees bedink, vyandskap teen God is; want dit onderwerp hom nie aan die wet van God nie, want dit kan ook nie.
Die wet van God is dus wandel in die gees groei na God bewussyn maak die vlees dood en gain the mind of Christ, which is possession of God consciousness. Waarin die eerste troon ondervinding is walking in the spirit, wannneer jou gees die bewussyn van God in jou siel bevestig en jou siel dit sy eie maak en jou uit die natuurlike neem en jou oorbring in die geestelike realm wat jy dan kan waarneem en in wandel. Wandel jy in die eerste troon ondervinding. Godsdiens het nou nie meer plek in jou lewe nie verhouding het, en ook geloof bestaan nie meer vir jou nie want jy besit die bewusheid in jou siel. Jy het oor gegaan van Kerk Christenskap na werklike Christenskap. Dan sit jy werklik in hemelse plekke saam met Christus die vlees word onderwerp aan die gees en die natuurlike wereld en sy bewussyn het sy plek in jou lewe verloor. Alles omtrent jou kom nou van bo en nie van hier onder nie.
Paulus het n God bewussyn besit wat hom die woorde van God laat afskryf het op n manier wat ons baie later kon lees en daar deur in n nuwe lewe kon laat ingaan. Hy gee vir ons n blik van sy God bewussyn toe hy se ek het my liggaam op die altar gele’ as n welgevalige offer aan God. Dit is in hierdie bewussyn van krag in die Heiligegees dat hy kon doen wat hy gedoen het en so ook die ander Apostels in die eerste kerk dit is die God bewussyn wat in die kerk verlore gegaan het. Erens het dit verdwyn en ons het verval in kragteloosheid en gestagneer, en luisteraars geword van die beste teachings maar nerens heen gegroei nie die beste wat n Christen dink hy kan bereik is die spreking in tale daar is n baie hoe’r geestelike demensie die werklike doel van Christenskap n lewens verandering in die verhouding met God.
God bewussyn is n groei proses wat die siel ondek en dit sy eie maak aanvaar en bewus van geword het dit het niks tedoen met geloof of wat jy weet of glo nie. Die bewussyn waarvan ek praat is dit wat die Christene ken as n dieper salwing n teenwoordigheid van die Heiligegees wat gebeur in aanbidding geloof en kennis is dan nie betrokke nie, slegs n oorgawe en n meelewing in die werklikheid van die bewussyn op daardie oomblik. Niemand kan dit vir jou leer nie dit is elke Christen se oorwinning en besit neming in sy groei proses wat hy dit dan sy eie maak en sy Christenskap verander in n melewende belewenis van die werklikheid van God in sy lewe. Jy soek nie meer nie want jou verhouding het aan beweeg in n eenheid nou n volmaakte Christen lewe en groei proses, jy het God in jou liggaam ondek God in die mens en die mens in God, niks anders maak nou meer saak nie jy het een geword in die vader Seun En Heiligegees jy ervaar die eenheid.
Joh 17:22 En Ek het hulle die heerlikheid gegee wat U My gegee het, sodat hulle een kan wees, net soos Ons een is.
Hierdie groei proses hou nooit op in hierdie verhouding nie namate jou gees siel en vlees geheilig word en uit eiendelik begin jou vlees ook juig namate jy op groei in hierdie bewussyn van volwassenheid to the fullness of the stature and the mind of Christ. The mind of Christ is God consciousness.
Eph 4:13 totdat ons almal kom tot die eenheid van die geloof en van die kennis van die Seun van God, tot ‘n volwasse man, tot die mate van die volle grootte van Christus;
Dit is die eerste troon ondervinding die ondekking van God bewussyn. Die tweede troon ondervinding die volmaakte bewussyn van God in die gees siel en liggaam en uit eiendelik manifisteer dit in en deur die vlees. Die eerste kennis making met God bewussyn in die mosiac despensasie wat ook in die vlees waargeneem kon word. Die heerlikheid van Gods bewussyn in die vlees het op moses verskyn gemanifisteer in die vlees.
Ek noem hierdie die tweede troon ondervinding, wanneer jy soveel God bewussyn besit dat jy siel , gees en liggaam deurdrenk word van sy Goddelike bewusheid walking in the fullness and mind of Christ wat die 1440000 sal ervaar.
Exo 34:29 En toe Moses van die berg Sinai afdaal—die twee tafels van die Getuienis was in die hand van Moses toe hy van die berg afdaal het Moses nie geweet dat die vel van sy gesig blink omdat hy met Hom gespreek het nie.
Exo 34:30 En toe Aäron en al die kinders van Israel Moses sien, het die vel van sy gesig geblink! Daarom was hulle bevrees om naby hom te kom.
Exo 34:33 Toe Moses klaar met hulle gespreek het, het hy ‘n sluier oor sy gesig getrek.
Exo 34:34 Maar as Moses voor die aangesig van die HERE kom om met Hom te spreek, neem hy die sluier weg, totdat hy uitgaan. As hy dan uitgaan en aan die kinders van Israel meedeel wat hom beveel is,
Exo 34:35 sien die kinders van Israel die gesig van Moses, dat die vel van Moses se gesig blink; daarop trek Moses dan weer die sluier oor sy gesig, totdat hy ingaan om met Hom te spreek.
Paulus het die volgende gese:
2Co 3:7 En as die bediening van die dood, met letters op klippe gegraveer, in heerlikheid was, sodat die kinders van Israel nie die oë kon vestig op die aangesig van Moses nie vanweë die heerlikheid van sy aangesig, wat tog moes vergaan,
2Co 3:8 hoeveel te meer sal die bediening van die Gees dan nie in heerlikheid wees nie?
Die Heiliggegees bring ons op tot in God bewussyn dit is n ewig durende groei proseswat jou as Christen bevredig n vervul. Dit is die heerlikheid van God bewussyn wat die eerste Christene besit het in so n mate dat die dood of lyding hulle nie afgeskrik het nie. Dit behoort vandag ook nog so te wees soos in die tradisionele kerk vol wonders en tekens in n hoe’r en dieper Christen verhouding en bewussyn.
Christenskap is nie n normale geloof nie daar is niks normal in Christenskap nie, dit is geestelik en bo natuurlik in die gees siel en liggaam van die mens. Dit is gevestig in die bonatuurlike uitvloeisel van gees siel en liggaam van die gekruisigde opgestane Christus wat Hy besit het. Die wonder van God in hierdie bonatuurlike uitvloeisel van Hom self God in die liggaam van die mens.
God descends from heaven into the bodies into the soul into the spirit of men , to transform men into HIS NATURE AND BESTOW MEN WITH HIS CONCIOUSNESS and men excents into God
in the creation which He desired making them His sons in Sy geaartheid Sy natuur en gesintheid becoming one with God. That is the purpose of Jesus to take a man and make a Christ out of him in His nature to become like Him with the same Gods consciousness to anoint him with his spirit, speak through him, live in Him change his spirit his soul his body and everything about him until his blood, his bones, and flesh his person becomes Christlike becomes a son of God. As it is written Be thou perfect. Soos Hy is is ons ook daar is en was geen verskil tussen Hom en ons nie uit God gebore ons ook die Heiligegees ontvang ons ook het gegroei in God bewussyn nee ons het dit verloor en gestagneer in n kerk as n kerk Christen en n plafon bereik van stagnasie. Die beste wat n kerk Christen kan bereik is die spreking in talle.
Terwyl die groei van Christenskap in die bewussyn van God n baie hoe’r plafon van eenheid in verhouding is die werklikheid van God in die liggaam. In die opgroei proses van Jesus n bewussyn van oorwinning n vaste geloof dat God Hom uit die dode sal opwek.
For there grew in the soul of Jesus the divine consciousness that through faith He could go into the grave and except the word of God that he would raise Him from the dead. In this divine consciousness He went into the grave as the Son of man he went after the power of death and He got it took it captive proclaiming His victory over death. Set the captives free claiming them from death. And He came forth bringing that spirit of heavenly triumph. He has done it He did not fail He conquered. He had gone and did it no longer a faith now a knowledge a Gods consciousness in His heart soul and body it was done. The secret of Christianity is in the consciousness it produces in your soul. How much Gods consciousness have you got. Church consciousness or a God permanent consciousness. We need to go back and find it and claim it. It is in the marvelous capacity of the nature of man to receive God into His being and in the marvelous capacity of the nature of man to reveal God. The miracle realm and spiritual realm should be mans natural realm, we are created by the miracle working God who is spirit. Sin has dethroned man from the miracle working realm, but by rebirth and a new creation he (or some) got it back. Sin dethroned the spirit and crowned the intellect, your reborn spirit is then by rebirth again placed in dominion, and when you realize this you will live in the realm of the super natural with out effort. faith becomes secondary when living in the realm of God. The spiritual realm becomes normal in the relationship with God. The truth is one can not preach consciousness to you which he is not part of and understands. Miracles are then part of the Christian live. There is no end to the growth of the spirit and mind it is an ever ongoing process.
Jesus se groei in God bewussyn.
Luk 2:40 En die Kindjie het gegroei en sterk geword in die Gees en vol van wysheid. En die genade van God was op Hom.
Eph 4:15 maar, terwyl ons in liefde die waarheid betrag, in alles sou opgroei in Hom wat die Hoof is, naamlik Christus,
Eph 4:13 totdat ons almal kom tot die eenheid van die geloof en van die kennis van die Seun van God, tot ‘n volwasse man, tot die mate van die volle grootte van Christus;
Eph 4:13 till we all attain unto the unity of the faith, and of the knowledge of the Son of God, unto a fullgrown man, unto the measure of the stature of the fulness of Christ:
Man is a spirit and his spirit nature needs to become his basic nature. There must be a development of the spiritual nature in consciousness where it can enjoy fellow ship with father God, that it is above mind as God is above nature. Man’s soul is always conscious of supernatural forces that he can not understand, he longs for the joy of the spiritual realm its freedom and creative power. But man will never be able to enter living in the flesh and sin and world consciousness until the desire to enthrone the spirit in action rather than intellect, his soul then conquers by the spirit and brought into God consciousness.
Maar eers as die Cristen besef hy is nie meer n natuurlike wese nie maar n geestelike wese begin die bewus wording van die heiligegees in die mens en hy begin soek en groei in God bewussyn wat hy ondek en wanneer die siel dit aanvaar en sy eie maak gaan hy oor van die natuurlike realm na die geestelike realm. So lank as wat hy die natuurlike mens bly wees en leef het die mens meesal net God bewussyn wanneer hy met mede gelowiges aanbid, as hy daarvan weg gaan verloor Hy die bewussyn en die werklikheid van sy geestelike bestaan God is gees, die geestelik realiteit is in werklikheid hoe meer the mind of Christ hoe meer God bewussyn.
The mind of Christ is God Consciousness. The mind of every Christian should be filled with God Consciousness. The true Christianity that fulfil the life of a Christian, His relationship with the Father son and Holy spirit. And Christianity produces a higher consciousness than any other religion in the world, no other religion in the world or revelation of the true God equals it. It is the highest and Holiest it comes right out of the heart of the Son of God into your nature and life changing us supernaturally in spirit soul and flesh. Yet you can go From church to church and you will not find one in a thousand that can tell you what real Christianity is or the secret why it is superior to all other religions. It is always the wonderful movings of God and the wonderful presence of God. What power did Jesus breath into the Apostles. And He said to the Apostles let me breath it into you. And He breath God consciousness into them through the Holy Spirit. And said go forth in its power, all power is given unto me.
Mat 28:18 En Jesus het nader gekom en met hulle gespreek en gesê: Aan My is gegee alle mag in die hemel en op aarde.
Mat 28:19 Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het.
Mat 28:20 En kyk, Ek is met julle al die dae tot aan die voleinding van die wêreld. Amen.
Gods real church is not in name only but in the power of the one divine spirit and substance of one divine faith, man can be transformed transfigured and transmuted into the nature the glory of Christ filled with the consciousness of God to become a real Christ man.
Ek sluit af.
Die groei van Christus in die volheid van siel gees en liggaam in God bewussyn.
Luk 2:40 En die Kindjie het gegroei en sterk geword in die Gees en vol van wysheid. En die genade van God was op Hom.
Jesus het gegroei in God bewussyn en was pernament in daardie bewussyn, wat Hy nou ook vir ons gee deur die heiliggegees Sy Heerlikheid. Sy tweede troon verheerliking die volheid in God bewussyn in Sy liggaam die volheid daarvan het uit en deur sy liggaam geskyn.
Luk 9:29 En terwyl Hy bid, het die voorkoms van sy aangesig anders geword en sy klere skitterend wit.
Mat 28:3 En sy gedaante was soos weerlig en sy kleding wit soos sneeu.
Mat 17:2 En Hy het voor hulle van gedaante verander, en sy aangesig het geblink soos die son, en sy klere het wit geword soos die lig.
God het die hele liggaam oor geneem die volheid in God bewussyn. Sy gebed vir Sy liggaam die kerk.
Joh 17:21 dat almal een mag wees net soos U, Vader, in My en Ek in U; dat hulle ook in Ons een mag wees, sodat die wêreld kan glo dat U My gestuur het.
Joh 17:22 En Ek het hulle die heerlikheid gegee wat U My gegee het, sodat hulle een kan wees, net soos Ons een is.
Joh 17:23 Ek in hulle en U in My, sodat hulle volkome een kan wees; en dat die wêreld kan weet dat U My gestuur het, en hulle liefgehad het net soos U My liefgehad het.
Die een wording in gees siel en liggaam. God in my en ek in Hom. God bewussyn permanent in die gees siel en liggaam die geskenk van God in die mens.
Gods consciousness the reality of God, transmuted into your life (as a Christian).
Amen.
Soos altyd liefde in Christus,
Shorty van Vuuren. M.S.