Die Christen Lewe Gevestig op n Soliede Fondasie – A Christian Life Build on a Firm Foundation

Mat 16:13  En toe Jesus in die streke van Cesaréa-Filippi kom, vra Hy sy dissipels en sê: Wie sê die mense dat Ek, die Seun van die mens, is?

Mat 16:14  En hulle antwoord: Sommige Johannes die Doper, en sommige Elía, en ander Jeremia of een van die profete.

Mat 16:15  Hy sê vir hulle: Maar julle, wie sê julle is Ek?

Mat 16:16  En Simon Petrus antwoord en sê: U is die Christus, die Seun van die lewende God.

Mat 16:17  Toe antwoord Jesus en sê vir hom: Salig is jy, Simon Bar-Jona, want vlees en bloed het dit nie aan jou geopenbaar nie, maar my Vader wat in die hemele is.

Mat 16:18  En Ek sê ook vir jou: Jy is Petrus, en op hierdie rots sal Ek my gemeente bou, en die poorte van die doderyk sal dit nie oorweldig nie.

Mat 16:19  En Ek sal jou die sleutels van die koninkryk van die hemele gee; en wat jy ook op die aarde mag bind, sal in die hemel gebonde wees, en wat jy ook op die aarde mag ontbind, sal in die hemel ontbonde wees.

Die rots is nie Petrus as persoon nie ,maar die Openbaring van die Christus Hy is die open baarde rots wat Petrus ontvang het.

For the Christian faith to become strong and to be build up in God it needs to have a firm foundation, sometimes we need to break from the old in our lives some of it misconception of the word of God, every one of us who have progressed in God  find that the difficulty is not believing the word of God, but to get away from the things we accept as facts, though untrue. The Christian who have established faith in God must also base his faith on the declarations of Jesus Christ, and moving in harmony with the will of God, and his live manifested in a solid foundation living in God consciousness.

VIR DIE CHRISTEN GELOOF  om kragtig opgebou te word in God het n vaste fondasie nodig, ons het nodig om wegtebreek van die oue in ons lewe, wat somtyds hierdie miskonsepsies het van die woord van God, elkeen van ons wat gegroei het in God, vind dat die moeilikste ding is nie om die woord van God  teglo nie , maar om die miskonsepsies en leerstellings telos, wat soms as n feit aanvaar word, hoe onwaar dit ookal is. Die christen met n gevestigde geloof in God, moet ook sy geloof vestig op die uitsprake ( die deklarasies ) van Jesus Christus, en dan in harmonie daarin optree binne die wil van God. sy lewe gevestig op n soliede fondasie van Gods bewussyn of bewustheid.

A Christian life should raise a standard of truth for the  world to see by the way he lives, and conduct him self. As the light of the spirit has been given God has revealed in a larger way, in a broader manner the truth. There is only one basis upon which a Christian of Jesus Christ can rest, that is upon Jesus Christ and the apostles and the whole body of truth as outlined in the new testament. We have to grow up into the place in God where we will be able to bear and analyze, and utilize the greater truths of the word. The Christian should except the principles of eternal truth laid down by Jesus Christ as He said, he who lives the live is acceptable to me

DIE CHRISTEN LEWE BEHOORD N STANDARD VAN WAARHEID, vir die wereld tewys in sy optrede, en geaartheid.

Deur die lig gebring in ons lewens en invloed van die Heiligegees, bring God die waarheid in n dieper en groter werklikheid, daar is net een fondasie waarop n Christen kan staan. en dit is op Jesus Christus die apostels en die volledige waarheid soos geskryf en bevestig in die nuwe testament. Ons moet op beweeg na n hoe’er platform in God, waarin  ons die dieper waarhede van die woord kan ontvang, ondersoek en aanvaar. Ons moet die Christen beginsels van waarheid soos deur Jesus neergele toepas in ons lewens. Dit vorm die karakter en fondasie van die christen lewe.

Joh 14:6  Jesus antwoord hom: Ek is die weg en die waarheid en die lewe;

Die waarheid le ook hierin wanneer jy soek sal jy vind. Hy wie die lewe gevind het het my gevind, soek en jy sal vind.

These are the 70 kingdom principals which is the laws of Jesus. Jesus did not tell us how to apply these principals, but He on the other hand laid down the principals and left it to us His servants to apply them just as the spirit of the Lord tells us to do. He laid down the great principals of the Kingdom as the essentials. These principals should become our nature, possessed by our soal as it will become the foundation for us who is going to live in God’s kingdom.

Alhoewel die mosianse wette nie van toepassing op ons is nie vorm die beginsels en wette die fondasie lewe van die christen, nou en ook in die gevestigde koningkryk.

DIE SEWENTIG KONINKRYK BEGINSELS is ook die wette van Jesus, dit bevat Sy geaartheid natuur en karakter.

Jesus het nie vir ons gese hoe om hierdie beginsels en wette toe tepas in ons lewens nie, maar soos Hy dit neergele het aan ons oorgelaat om net soos wat die Heiligegees dit bevestig in jou lewe dit dan toe te pas. Die gevestigde beginsels en wette vorm die fondasie van die Koninkryk van God. Hierdie beginsels behoort in ons natuur teweer spieel,behoort opgeneem teword deur die siel, dit vorm die fondasie van die christen nou en  ook later die wat in God se Koninkryk gaan leef.

Jesus said.

Mat 5:19  Whosoever therefore shall break one of these least commandments, and shall teach men so, shall be called least in the kingdom of heaven: but whosoever shall do and teach them, he shall be called great in the kingdom of heaven.

Mat 5:20  For I say unto you, that except your righteousness shall exceed the righteousness of the scribes and Pharisees, ye shall in no wise enter into the kingdom of heaven.

For as Jesus fullfild all rightgestness so we should walk in rightgestness.

Mat 5:21  Ye have heard that it was said to them of old time, Thou shalt not kill; and whosoever shall kill shall be in danger of the judgment:

Mat 5:22  but I say unto you, that every one who is angry with his brother shall be in danger of the judgment; and whosoever shall say to his brother, Raca, shall be in danger of the council; and whosoever shall say, Thou fool, shall be in danger of the hell of fire.

Mat 5:23  If therefore thou art offering thy gift at the altar, and there rememberest that thy brother hath aught against thee,

Mat 5:24  leave there thy gift before the altar, and go thy way, first be reconciled to thy brother, and then come and offer thy gift.

There are 70 principals or commandments given by Jesus to be kept by a Christian. It is not utterly true that we are completely without law we are bound by the commandments.

Jesus se die volgende daaroor.

Mat 5:19  Elkeen dus wat een van die minste van hierdie gebooie breek en die mense só leer, sal die minste genoem word in die koninkryk van die hemele; maar elkeen wat dit doen en leer, hy sal groot genoem word in die koninkryk van die hemele.

Joh 14:15  As julle My liefhet, bewaar my gebooie. 

Joh 14:21  Wie my gebooie het en dié bewaar, dit is hy wat My liefhet; en wie My liefhet, hóm sal my Vader liefhê, en Ek sal hom liefhê en My aan hom openbaar. 

Mat 5:20  Want Ek sê vir julle dat, as julle geregtigheid nie oorvloediger is as dié van die skrifgeleerdes en Fariseërs nie, julle nooit in die koninkryk van die hemele sal ingaan nie.

Soos wat Jesus alle geregtigheid vervul het, net so moet ons in geregtigheid wandel.

Mat 5:21  Julle het gehoor dat aan die mense van die ou tyd gesê is: Jy mag nie doodslaan nie, maar elkeen wat doodslaan, moet verantwoording doen voor die gereg. 

Mat 5:22  Maar Ek sê vir julle dat elkeen wat vir sy broeder sonder rede kwaad is, verantwoording moet doen voor die gereg; 

Mat 5:23  As jy dan jou gawe na die altaar bring en dit jou daar byval dat jou broeder iets teen jou het, 

Mat 5:24  laat jou gawe daar voor die altaar bly en gaan versoen jou eers met jou broeder, en kom dan en bring jou gawe.

Daar is sewentig beginsels of wette wat deur n christen gehou behoort te word. Alhoewel die mosianse wet vir ons verval het is dit is nie heeltemal waar dat ons geen wet het nie. Ons bly gebind deur die wet en beginsels wat Jesus oorgedra het in die nuwe testament. Inteendeel ons het nou baie strenger wette en beginsels. Die mosianse wet bly egter in plek vir die ongelowige en die wereld, waarop hulle geoordeel sal word.

Mat 5:2  And he opened his mouth, and taught them, saying,

Mat 5:3  Blessed are the poor in spirit: for theirs is the kingdom of heaven.

Mat 5:4  Blessed are they that mourn: for they shall be comforted.

Mat 5:5  Blessed are the meek: for they shall inherit the earth.

Mat 5:6  Blessed are they which do hunger and thirst after righteousness: for they shall be filled.

Mat 5:7  Blessed are the merciful: for they shall obtain mercy.

Mat 5:8  Blessedare the pure in heart: for they shall see God.

Mat 5:9  Blessed are the peacemakers: for they shall be called the children of God.

Mat 5:10  Blessed are they which are persecuted for righteousness’ sake: for theirs is the kingdom of heaven.

Mat 5:11  Blessed are ye, when men shall revile you, and persecute you, and shall say all manner of evil against you falsely, for my sake.

Mat 5:12  Rejoice, and be exceeding glad: for great is your reward in heaven: for so persecuted they the prophets which were before you.

Mat 5:13  Ye are the salt of the earth: but if the salt have lost his savour, wherewith shall it be salted? it is thenceforth good for nothing, but to be cast out, and to be trodden under foot of men.

Mat 5:14  Ye are the light of the world. A city that is set on an hill cannot be hid.

Mat 5:15  Neither do men light a candle, and put it under a bushel, but on a candlestick; and it giveth light unto all that are in the house.

Mat 5:16  Let your light so shine before men, that they may see your good works, and glorify your Father which is in heaven.

You see my brothers and sisters, that the departure from the principals of our lord Jesus laid down, has weakened us out of that condition, and that has brought the divisions in the church. Our departure from these principals has robbed us from that faith and nature in our lives to become what God desires from us to seek and receive the rightlessness of the kingdom  returning to these principals as Christians of our lord Jesus Christ will bring back into our souls and lives the blessings of God and the entrance into power. That’s  the final manner of testing the spirit, the spirit in you will always be tested by the word of God, and in the principals of Jesus Christ the law that he laid down in His commandments in that rightlessness.

Jesus  se agt beginsels (wette) neer gele” vir die christen en die Koningkryk.

Mat 5:1  En toe Hy die skare sien, het Hy op die berg geklim; en nadat Hy gaan sit het, het sy dissipels na Hom gekom;

Mat 5:2  en Hy het sy mond geopen en hulle geleer en gesê: 

Mat 5:3  Salig is die wat arm van gees is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemele. 

Mat 5:4  Salig is die wat treur, want hulle sal vertroos word. 

Mat 5:5  Salig is die sagmoediges, want hulle sal die aarde beërwe. 

Mat 5:6  Salig is die wat honger en dors na die geregtigheid, want hulle sal versadig word. 

Mat 5:7  Salig is die barmhartiges, want aan hulle sal barmhartigheid bewys word. 

Mat 5:8  Salig is die wat rein van hart is, want hulle sal God sien. 

Mat 5:9  Salig is die vredemakers, want hulle sal kinders van God genoem word. 

Mat 5:10  Salig is die wat vervolg word ter wille van die geregtigheid, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemele. 

Mat 5:11  Salig is julle wanneer die mense julle beledig en vervolg en valslik allerhande kwaad teen julle spreek om My ontwil. 

Mat 5:12  Verbly en verheug julle omdat julle loon groot is in die hemele; want so het hulle die profete vervolg wat voor julle gewees het. 

DIE SOUT EN LIG VAN DIE WERELD.

Mat 5:13  Julle is die sout van die aarde, maar as die sout laf geword het, waarmee sal dit gesout word? Dit deug nêrens meer voor as om buite gegooi en deur die mense vertrap te word nie. 

Mat 5:14  Julle is die lig van die wêreld. ‘n Stad wat bo-op ‘n berg lê, kan nie weggesteek word nie; 

Mat 5:15  en ‘n mens steek ook nie ‘n lamp op en sit dit onder die maatemmer nie, maar op die staander, en dit skyn vir almal wat in die huis is. 

Mat 5:16  Laat julle lig só skyn voor die mense, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemele is, verheerlik. 

I have asked the Holy Spirit how would we be able to hold these commandments, He replied. As Christians we need to take each principal find the existence of it. The truth in it, and make it your own. In my words live it. Those that walk in this truth as a Christian will demonstrate a righteousness that a men of God will not have to be ashamed of. It will demonstrate a higher consciousness of the truth of God.

EK HET DIE HEILIGEGEES GEVRA hoe sal ons hierdie gebooie kan hou, Hy het my geaantwword.

As christene moet ons elke beginsel neem die werklikheid  en krag daarvan vind. En hierdie waarheid neem en dit jou eie maak. In my woorde leef dit neem een beginsel op n slag. Die wat wandel in hierdie waarheid as christen sal n geregtigheid demonstreer wat hy as kind van God nooit voor skaam sal hoef te wees nie. Die bewys van n dieper bewussyn van die waarheid van God.

For a christian doctrines should become a dead thing. And the doctrines kept by your brother in Christ should not deviate you from your brother. As Paul has put this truth forward.

Eph 4:4  There is one body, and one Spirit, even as ye are called in one hope of your calling;

Eph 4:5  One Lord, one faith, one baptism,

Eph 4:6  One God and Father of all, who is above all, and through all, and in you all.

Anything outside this calling should be rejected. If any teaching brings forth them or they and separates us that teaching is a doctrine.

Vir n christen behoord leerstelings n dooie ding te word. En die leerstelings wat deur jou broer in christus gehou word, moet  jou nie afskei van jou broeder nie. Soos Paulus dit gestel het.

Eph 4:4  Dit is een liggaam en een Gees, soos julle ook geroep is in een hoop van julle roeping; 

Eph 4:5  een Here, een geloof een doop, 

Eph 4:6  een God en Vader van almal, wat oor almal en deur almal en in julle almal is.

Enige iets buite hierdie roeping moet verwerp word. As enige predeking hulle of ons voortbring en afskeiding is daardie predeking  n leersteling. 

When the conception of a real Christian has been established with in our spirits, as the word of God establishes the ideal Christian life, we will understand that men would leave every thing in the world in order to attain Christ, in order to attain His character and become a possessor of His spirit walk and live in the spirit, and in the fulness of God consciousness. There is a lot of light in the world and men are seeking after the light some possess it in a larger degree then others, but all possess it in some degree. In Jesus Christ there is a divine life of which, when men becomes a possessor of it, he has a richer appreciation of His power and a higher touch of a degree of faith that not all man possesses, and when the battle between the  spirit and soul has ceased and  God reigned not only the spirit but the flesh too, claiming the consciousness and power of the word of God, that man shall be the conscious possessor of the spirit of the living God in the power of the Holy Spirit and in the power of the spiritual gifts in the Christian life.

Wanneer die besef van werklike christenskap in jou gees gevestig word, soos die woord die christen lewe vestig in die christen, sal jy verstaan waarom die mens alles in die wereld sal los om Christus te verkry  en n besitter teword van sy geaartheid natuur en gesintheid, en ook n besitter teword van sy gees en daarin tewandel en te leef,en dan in hierdie nuwe ondekking in te beweeg totdat jy kom in die eenheid tot die volheid van God bewussyn. Daar is baie lig in die wereld en die mensdom is op soek na die lig, sommige van ons besit dit in n groter mate as ander, tog almal besit dit in n sekere mate. In Jesus Christus is daar n Heilige lewe, dat wanneer die mens n besitter daarvan word, hy n groter waardering het van Sy krag, en n sterker aanraking van geloof, wat nie almal besit nie, maar wanneer die oorlog tussen die gees en siel op gehou het, regeer God nie net in die gees nie , maar ook in die vlees, dit maak hom n besitter van die bewussyn die eenheid, en krag van die woord van God, en dat die mens die bewustelike besitter word van die Gees van God, in die krag van die Heiligegees, en in die krag  die gawes van die Heiligegees in sy christen lewe kan beoefen.

The foundation laid by our lord Jesus Christ based on the principals  is for the  growth of every christian.

Mat 7:24  Every one therefore that heareth these words of mine, and doeth them, shall be likened unto a wise man, who built his house upon the rock:

Mat 7:25  and the rain descended, and the floods came, and the winds blew, and beat upon that house; and it fell not: for it was founded upon the rock.

Mat 7:26  And every one that heareth these words of mine, and doeth them not, shall be likened unto a foolish man, who built his house upon the sand:

Mat 7:27  and the rain descended, and the floods came, and the winds blew, and smote upon that house; and it fell: and great was the fall thereof.

Mat 7:28  And it came to pass, when Jesus had finished these words, the multitudes were astonished at his teaching:

This will  bring the Holy Spirit afresh in the christian and in the church, into a new growth in the power of God in an ever lasting consciousness which will find its place of divine glory excelling  in a fulfillment and growth in every Christian soul. The  laws and commandments of Jesus Christ in and for the Christian life.

Amen

Die fondasie wat neergele is deur die Here,  gebaseer op die beginsels en wette, is vir die groei van elke christen.

Mat 7:24  Elkeen dan wat na hierdie woorde van My luister en dit doen, hom sal Ek vergelyk met ‘n verstandige man wat sy huis op die rots gebou het. 

Mat 7:25  En die reën het geval en die waterstrome het gekom en die winde het gewaai en teen daardie huis aangestorm, en dit het nie geval nie, want sy fondament was op die rots. 

Mat 7:26  En elkeen wat na hierdie woorde van My luister en dit nie doen nie, sal vergelyk word met ‘n dwase man wat sy huis op die sand gebou het. 

Mat 7:27  En die reën het geval en die waterstrome het gekom en die winde het gewaai en teen daardie huis aangestorm en dit het geval, en sy val was groot. 

Dit sal die Heiligegees opnuut vestig in die christen en in die kerk, en n groei in die krag van God bring, met n vaste bewussyn wat sy plek sal vind in heiligheid, die vervulling van volwasse christenskap gevestig in die christen se siel. Die wette en beginsels van Jesus Christus nou vir die christen lewe, gevestig op n vaste fondasie.

Amen.

Soos altyd liefde in Christus.
Shorty van Vuuren.M.S

Leave a comment