Die Bediening In Die Heiligegees – The Ministry Of The Holy Spirit 3

Joh 4:23  Maar daar kom ‘n uur, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader in gees en waarheid sal aanbid; want die Vader soek ook mense wat Hom só aanbid.

Joh 4:24  God is Gees; en die wat Hom aanbid, moet in gees en waarheid aanbid.

Nie almal aanbid God so nie. Om so te aanbid moet oorgegaan word van die natuurlike realm na die geestelike in die bewussyn van God. Baie van die wat glo sal die volgende gebeur dit is in n opdrag vervang.

Mar 16:17  En vir die wat geglo het, sal hierdie tekens volg: in my Naam sal hulle duiwels uitdryf, met nuwe tale sal hulle spreek,

Mar 16:18  slange sal hulle opneem; en as hulle iets dodeliks drink, sal dit hulle geen kwaad doen nie; op siekes sal hulle die hande lê, en hulle sal gesond word.

Nadat Hy die heiligegees van die Vader ontvang het, gee Hy dit, stort Hy dit uit, op sy nuwe liggaam die kerk.

Joh 16:7  Maar Ek sê julle die waarheid: Dit is vir julle voordelig dat Ek weggaan; want as Ek nie weggaan nie, sal die Trooster nie na julle kom nie; maar as Ek weggaan, sal Ek Hom na julle stuur;

Mar 16:19  Nadat die Here dan met hulle gespreek het, is Hy opgeneem in die hemel en het gaan sit aan die regterhand van God.

The baptizm of the Holy spirit is the greatest event in Christian history, groter as die kruisiging , groter as die opstanding, groter as die hemelvaart die koms van die Heiligegees het die finaliteit aangekondig van Sy totale en finale  oorwinning. As die kruisiging van Jesus sonder n opstanding so wees, so sy dood niks beteken het vir die redding van die mens nie. Of as Sy opstanding sonder n hemelvaart so wees, om die genade troon van God te bereik om die gawe van die Heiligegees te ontvang, sou die kruisiging en opstanding, hulle krag verloor het.

Now in Jesus ministry.

And because Jesus overcame in any of His ministry, He went up to the throne, and claimed His final victory and received from God. The Holy Spirit. And he poured it forth into the world into the heart of the believer into his new body the church. First into Him only but now into a larger body the church. His succeeding over the temptation in the Garden of Getsemany as a normal Man in saving mankind, where He was absolutely astonishing, He was amazing and wonderous. He came out of that battle victorious. He has done it the complete redemption of mankind flesh soul and spirit in the garden of Getsemany.

Pinksterdag is die geboorte dag van Christenskap, eers met die koms van die Heiligegees uit die hemel is Christenskap gebore. Voor dit het Christenskap nie bestaan nie, en ook nie gedurende Sy bediening nie.

The divine ministry of Jesus in the world was to prepare the way for His ultimate, and final ministry that ministry was to be by His Spirit.

Die sondelose bediening van Jesus in die wereld was om die weg voor teberei vir die uitsluitlike doel, van Sy finalle bediening die bediening is deur Sy gees.

The decent of the Holy Spirit that day brought unto the souls of men a universal ministry of Jesus by the Spirit.

Die koms van die Heiligegees op pinksterdag het die begin in gelui van  die universiee’le bediening van Jesus Christus nou in n groter kooperatiewe liggaam gelei deur Sy gees. God in die mens en die mens in God om die natuur van die mens te verander in n volmaakte verhouding deur Sy gees.

God into man and man into God changing the complete nature of man.

Die bediening van die gees in die woord vernaamlik die doping van die Heiligegees word die meeste mis verstaan.

There is no subject in the word of God that is so miss understood as the baptism of the Holy Spirit.

Christene ken nie die Heiligegees nie en weinig het n verhouding met Hom gesien in die wyse waarop Hulle Hom bespreek.

Christians don’t know  the Holy Spirit and don’t have any relationship with Him in the manner they discuss Him. And very few know the nine gifts of the Spirit.

Nog minder ken die nege gawes van die Heiligegees. Die persoon wat die doping van die heiligegees ontvang moet onthou wanneer hy die gawe ontvang. Moet onthou dat Jesus Christus  in hierdie wereld geleef, gesterf het op die kruis, neergedaal het na die hel, waar hy oorwinning oor die duisternis verkry het, weer navore gekom het en opgevaar het na die hemel, om die gawe van die Heiligegees vir ons te verkry, dit was hierdie oorwinning wat dit  moontlik gemaak het om die Heiliggees vir Sy liggaam die kerk te verkry.

The person that received the baptism of the Holy spirit should remember that in order to obtain this gift. Jesus Christ lived in the world, died on the cross, went into the darkness of death and hell and the grave, were He fought the powers of darkness He came forth and ascended into heaven in order to secure  the Holy Spirit for you and me, it was this accomplishment that obtained the gift of the Holy Spirit for us the church.

As daar  iets is wat jou hart en jou siel en gees moet aanraak is dit die persoonlikheid van die Heiligegees in die ontvangs en doping van die Heiligegees, daar moet n voorbereiding in Heiligheid wees vir die ontvangs van die doping van die Heiligegees. Sonder n voorbereiding en n werklike begeerte om my self volkome oor tegee in Heiligmaking in vlees siel en gees sal ek nooit die doping in die Heiligegees ontvang nie. Die doping in die Heiligegees soek n heilige liggaam. Deur die doping van die Heiligegees le Jesus sy Hande op my en jou en salf ons in Sy eie natuur in, deur die uitvloei van God, die bestanddeel van Sy gees, dan daal God neer in die mens en die mens beweeg op in God en vir die eerste keer het die mens werklik die tempel die huis van God geword. Hierdie begrip is swaar om te aanvaar dat God in my wil woon, Sy teenwoordigheid in my gees in my liggaam in my hande en voete, in my persoonlikheid en bestaan God in my, en ek in Hom. Deur die doping van die Heiligegees bemagtig Hy my siel , en versterk Hy my verhouding om Hom deur my  bediening aan die kerk en die wereld  te verkondig deur die selfde krag van Sy persoonlikheid en deur die feit dat Hy deur Sy gees in my en jou inwoon. Die Christen mag en kan God ontvang wat n wonderlike gedagte. God is nie buite bereik nie maar binne bereik.

If there is anything that should touch your heart your soul and your Spirit. It is the personality of the Holy Spirit in the subject of the baptism of the Holy Spirit. There must be a preparation in Holiness to receive the baptism of the Holy Spirit. Through the baptism Jesus is laying his hands on me and you anointing us into His own nature, in the outflow of God in the substance of His soul and the purity of his mind. Descents God into man and man ascended into God. And the man body became the temple of God a house of God in which He lives. This understanding is some times difficult to grasp that God lives in me. The incoming of the pure sweet tender living Spirit of the eternal God. His presence in my spirit and my soul in my body,  in my person and being God in me. Equipping my soul to minister himself to the church and the world to the soul of men the power of His personality, all by the fact that by the Spirit he dwells in me and you. You may have God, what a wonderful thought.

Jy mag God besit, dit is die geskenk van Jesus Christus deur die doping van Heiligegees dit is die gawe van die heiligegees wat jou voorberei vir die ontvangs van die inwoning van God. Dit het niks tedoen met kennis of  spreking in tale of uit jou eie vermoee nie, niks met genade  tedoen nie, dit is God wat jou wil besit en jou sy eie maak,  Hy een met jou en jy een met Hom. God het n Persoonlikheid, Hy is n Persoon en Sy  gees bestaan uit n bestandeel wat in my liggaam inkom deur n bewussyn n bewus word daarvan in my siel van die teenwoordigheid van God in my geestelike liggaam, en die werkliheid daarvan Gees tot gees. Ons is vir die doel wedergebore uit God en nou ingebore deur Sy inwooning in my. Ek het nou in die volwassenheid my volheid deur Christus ontdek. Deur die doping van die Heiligegees  Hy wat die bewussyn van God in my siel gees en liggaam in gebring het die werklikheid van God n lewende werklikheid vir my gemaak .

You may have Him, that is the gift of Jesus Christ through the baptism of the Holy Spirit, it is not the work of grace, it is God possessing you loving you making you His own. For God has a personality He is a being and have a substance spirit it is this substance that enters into my body through consciousness right into my spiritual being, Spirit to Spirit. You have become a new creature saved by Jesus Christ redeemed into the family of God as His Sons and daughters. Through the baptism of the Holy Spirit. He who brought the consciousness of God into my soul into my spirit and being. Have made the reality of God in me a living reality.

Sonde manifisteer op drie maniere in gedagtes, in my handeling of deur my natuur. Sonder die voorbereiding van n sondelose liggaam en solank ek in die wereld bewussyn leef sal ek nooit die Heiligegees ontvang nie. Ek is verlos deur wedergeboorte en my redding was volkome in siel gees en liggaam. God neem die sondaar en verander sy natuur sy gedagtes, sy verstand, sy persoonlikheid en maak van Hom n reinkarnasie van Christus. Dit bring ons by Christus in ons die hoop van Heerlikheid.

Joh 17:22  En Ek het hulle die heerlikheid gegee wat U My gegee het, sodat hulle een kan wees, net soos Ons een is.

Eers wanneer God in my inwoon verstaan ek die woorde en die Heerlikheid waarvan Hy praat en beleef ek die eenheid met God Vader Seun en Heiligegees. Wanneer God jou doop in die Heiligegees, gee Hy jou die grootste geskenk wat Hy jou kan gee daar is niks groter vir die Christen nie. Hy het Homself aan jou gegee en Hy bind jou deur die een Gees aan Homself vir ewig.

Sin manifests it self in three ways – in thought, in act and in nature. You will never receive the baptism of the Holy Spirit if you live in a world consciousness. Salvation is a complete rebirth a reborn by God in Spirit in soul in body. God takes possession of man changes his nature his thoughts his mind, his personality, making him a personation a reincarnation of Christ. Christ in us the hope of glory. When God baptized you in the Holy Spirit, he gave you the biggest gift that heaven or earth ever possessed. He gave you Himself He joints you by the one Spirit to Himself forever.

Wat word benodig vir  die doping in die Heiligegees. Vandag is dit asof die Christen n probleem het om die  doping van die Heiligegees te ontvang  dit was nie in die vroeer kerk die geval nie. Wat benodig word is n bekeerde hart en siel jy moet n toegewyde sondelose lewe besit in jou verhouding met God. Deur die doping van die Heiligegees is dit God se bedoeling dat die mens n demonstrasie van Jesus Christus moet wees. Die werklikheid is dat ons reinkarnasies is van Jesus deur die weder geboorte. Die kerk het die bestandeel van die Heiligegees verloor deur onkunde van die bedoeling van God. Om ons te bekragtig met Sy krag. Die kerk het oor die algemeen gestagneer sy krag en geloof verloor in die werking van die Heiligegees, deur die spreek en uitleg van tale en die ander kragtige gawes wat verkry word deur die doping van die heiligegees.

Die predekers oor die algemeen van dag vermy die predeking in die doping van die Heiligegees omdat die kerk die spreking in tale nie kan bedien nie, gevolglik word die gawes se werking uit gesluit in die gemeente. Jy kan nie net vir iemand bid vir die ontvangs van die doping van die Heiligegees nie, die persoon moet n heilige standard besit in siel gees en liggaam die  Heiligegees oorskadu n heilige liggaam. Die waarheid is dat daar altyd n groei in gees moet wees ons moet altyd deur die berg opklim na God se troon om die volheid van sy salwing en teenwoordigheid te ontvang. Sodat dit in my gees siel en liggaam kan manifisteer in my lewe tot verheerliking van Christus. Die Heiligegees is nie net n geskenk van die krag van God nie, maar van God Homself. Die Heiligegees het van God neergedaal in Christus en van Christus in ons. Ons het slegs een keuse n sondelose lewe, ons liggaam n welgevallige offer aan God. Die werklike christenskap.

What is needed for the baptism of the Holy Spirit? The requirement is a repentant heart and mind, a surrendered life from the day that man becomes a child of God your life surrendered. And you being baptized in the Holy Spirit is God’s intension that through Jesus Christ man should be a revelation a reincarnation of Jesus. The church has lost the substance the power of the Holy Spirit because we have not comprehended the greatness of God’s intent to enrich us with his power. The church has stagnated lost its faith and got content with the anointing of speaking in tongs with the baptism of the Holy Spirit. The truth is there is an ever on going growth in Spirit we must keep on ascending climbing the mountain to God’s throne like Moses to receive the fullness of His anointing. so that it can be manifested in my Spirit, in my soul, and body, right into the soul of a Christian glorified. The Holy Spirit is not just a gift of power but of God himself. The Holy Spirit came out of the Father into Christ into us.

Jesus bevestig dit.

Joh 14:10  Glo jy nie dat Ek in die Vader is en die Vader in My nie? Die woorde wat Ek tot julle spreek, spreek Ek nie uit Myself nie; maar die Vader wat in My bly, Hy doen die werke.

Die vader het in Jesus gewoon in elke deel van sy liggaam in Sy siel gees en verstand elke deel van Hom was met die Godheid gevul. Die werklike Christenskap moet altyd die verlange besit om volmaak  te word in God in persoonlikheid in die gawes en verhouding. Jou siel se verlange en hunkering behoort te wees om altyd meer van God te besit Sy heerlikheid Sy liefde sy teenwoordigheid en Krag. Die groei in jou siel moet altyd meer van God eis n openbaring en ontdekking van Sy werklikheid God soek God. Waar jou verstand nie besig is met die manifistasie van God nie, maar gevul met sy bewussyn van Homself, jy het die woonplek van God geword en Hy trek jou in Homself, until you have  received the Mind of Christ and all the mind of Christ Jy het een geword het met Hom.

Jesus het gegroei in die besussyn van God en die ontdekking van Sy teenwoordigheid, God se bestandeel sy persoonlikheid wat in Hom leef. Hierdie werklikheid is waarin die Heiligegees jou ook wil bring as Christen. Dit bring ons by die  belangrikheid van die Heiligegees gawes en die werklike doel van die Heiligegees. Uit eiendelik by die kennis en begrip van die bewussyn van God, om jou tebring in eenheid met die drie eenheid Vader Seun en Heiligegees jy in die Godheid en die Godheid in jou.

Joh 17:21  dat almal een mag wees net soos U, Vader, in My en Ek in U; dat hulle ook in Ons een mag wees, sodat die wêreld kan glo dat U My gestuur het.

Joh 17:22  En Ek het hulle die heerlikheid gegee wat U My gegee het, sodat hulle een kan wees, net soos Ons een is.

Jesus stated.

Joh 14:10  Believest thou not that I am in the Father, and the Father in me? the words that I speak unto you I speak not of myself: but the Father that dwelleth in me, he doeth the works.

Where did the Father dwelleth in Jesus in every part of His being in His Spirit in His soul in the mind in the body in the blood in the bones of Him, in every living part of Him were the dwelling place of God. But real Christianity always seeks to be made perfect in God in character and in gifts in relationship. Your soul should always demand a greater entrance into God, His love, His presence, and power. The growth in your soul should be a never – ending discovery of God seeking God. Where your mind is not occupied with the manifestation of God, but is filled with His consciousness with Himself, God has come into you and is now drawing you into Himself, until you are filled with the mind of Christ and become one with Him. Jesus grew into this consciousness of God and the discovery of his presence. God’s  substance His Personation living in His being. The significance of the gifts of the Holy Spirit, and the purpose of the Holy Spirit is to bring the Christian into the knowledge and understanding of the consciousness of God.

Ek wil dit herhaal.

Baie  Christene en kerke verstaan nie die belangrikheid van die spreking  in tale nie, as jy dit ontvang het is dit in jou hart in jou verstand dit weerspieel in jou persoonlikheid want dit is n werklikheid, en die persoon wat dit verwerp verwerp die gawes die grootste geskenk van God aan jou die doping van die Heiligegees, die wat die doping ontvang het besef die werklikheid daarvan in hulle inerlike gees. Ook in die gawes die werklikheid daarvan byvoorbeeld wysheid kennis geloof profesie gesondmaking die spreking in tale, moet nooit toelaat dat dit wat jy ontvang het, dat jy dit verloor deur die onnoselheid van n mens nie, maar gaan vorentoe en groei op in volmaaktheid. Jy het vandag predekers wat nie die gawes van die Heiligegees erken nie, en ook nie die manifistasie van die gawes in die gemeente toe laat nie, moet nie naby hulle gaan nie, hulle is totaal dwaas en beroof die gemeente en jou van die ewigdurende geskenk van God.

I want to say this.

Many Christians and churches does not understand the significance of tongues any more, if it has taken place in you, it is in your heart your mind in your being, the man that tries to make you doubt the touch of God through the Holy Spirit is a fool, those that are baptized in the Holy Spirit knows it by internal knowledge. So, it is in prophecy and so it is in healing, and so it is in teaching and in all the gifts, don’t throw away what you have, because of the foolishness of a man but go on to perfection. You have preachers today that do not acknowledge the gifts of the Holy Spirit and do not allow any manifestation of the Spirit in their church, don’t go near them they are totally foolish robbing their congregation of the eternal gift of God.

Die taal van die menslike gees. Die menslike gees het n stem die aksie van God in jou gees veroorsaak jou gees om te praat in n stem en taal wat jou siel verstaan en ken. Daar is n inwonende taal wat die gees van die Heiligegees gedoopte christen ken, dit is nie Engels Afrikaans Duits Frans of enige ander taal op aarde nie, dit is die taal van die geestelike mens wat die siel ken. Daar is n blydskap in jou gees wanneer jou  gees sy stem ondek het en dit belewe in die spreking van n taal deur die gawe van die Heiligegees. Dit gebeur wanneer die heiligegees besit neem van die tong en woorde uit spreek wat deur die gees van God verstaan word. En wanneer iemand in n taal sou spreek word dit deur my gees aan my siel oorgedra deur die gawe van uitleg van tale, dit is nie die woorde wat die persoon spreek nie maar die onverklaarbare stem van intellegensie wat my siel ontvang. Gees spreek tot gees net soos wat die mens tot mens spreek. Jou gees spreek tot God. En word deur God se gees ontvang en deur vertaling spreek HY terug. Dit is ook wat deur Paulus  genoem word die onbekende tong ( of taal)

1Co 14:13  Daarom moet hy wat in ‘n taal spreek, bid dat hy dit kan uitlê.

1Co 14:14  Want as ek in ‘n taal bid, dan bid my gees, maar my verstand is onvrugbaar.

Die onbekende tong die wyse van innerlike openbaring deur God aan jou. En die onbekende taal die wyse wat God met jou gees praat. Dit is een van die Godelike maniere waardeur my gees met God se Gees komunikeer.

Ek sluit af met die hoop dat hierdie woord en lering die Heiligegees n werklikheid in jou lewe sal maak, en jou sal bring in n vol lewe deur Christus in jou. Om die werklike Christenskap te beleef, die bewussyn van God te ondek deur jou siel en dit te aanvaar en beleef. Die doel bewuste werking van die Heiligegees in jou lewe om die heerlikheid te ondek en in n eenheid met die drie eenheid te kom en uiteiendelik die eiendoel dat God alles in almal sal wees. Deur die Heiligegees die grootste geskenk van God aan die mens.

Amen

The language of the Spirit.

The spirit of man has a voice, the action of God in your spirit causes your spirit to speak by its voice in a language that your brain accepts (knows), because there is a language common to the spirit of man, it is not English or Afrikaans, Italian,  German or French or any other language on earth, it is the language of the spirit of man accepted by the brain. And how wonderful it is when your spirit finds its voice and you spoke in tongues through the gift of the Holy Spirit. The Spirit takes possession of the tong and utter words that are understood by the Spirit of God. And when a person speaks in tongues it is understandable by my spirit, through the gift of interpretation it is not the sound of their words it is that undefinable something that makes it intelligent. Spirit speaks to spirit, just as a mouth speaks to mouth or as man speaks to man. Your spirit speaks to God. God is spirit, through the gift of interpretation He answers back. That is what Paul meant when he spoke about the unknown tongue.

1Co 14:13  Wherefore let him that speaketh in an unknown tongue pray that he may interpret.

The unknown tongue the medium of internal revelation of God to you. The unknown tongue in which God communicates with your spirit. It is one of the divine methods of communication between your spirit and God’s.

I am closing, may this word have enriched you in your growth to the fullness of Christ in your live. Real Christianity is obtaining the consciousness of God discovered by your soul and accepted.

Father God let your truth be breathed into us forever, until all our nature is submerged into You, filled with You God, revealing You Father God in our being, and our life in you fulfilled.

Die bediening in die gees.

Amen.

Soos altyd liefde in Christus
Shorty van Vuuren M.S.

Leave a comment