Die sabat dag was nog altyd n kontoversiele vraagstuk vir die Christen en ons moet dit uit n posisie van die kerk benader. Die sewende dag as sabat is n leersteling in die liggaam van Christus. Om daaroor te argimenteer bring ons nerens nie, die woord is baie duidelik daaroor en dit het die posisie van die Christen bevestig.
Col 2:16 Laat niemand julle dan oordeel in spys of in drank of met betrekking tot ‘n fees of nuwemaan of sabbat nie,
Col 2:17 wat ‘n skaduwee is van die toekomstige dinge; maar die liggaam behoort aan Christus.
Dit is soms moeilik vir Christene om te aanvaar en te erken dat met Christ in us die Heiligegees besit van ons liggaam geneem het en dit het ons Christenskap na n ander lewe of platform geneem as waarin ons voorheen geleef het. Om die grootheid en die gawe van die Heiligegees wat ons ontvang het te verstaan moet ons eers kyk na die verskillende tydperke. Die tydperk van die Vaders Abraham Isak en Jakop. Ons noem die tydperk God na die mens.
In die vroee despensasie was dit as of die mens ver verwyderd was van God, en dat God van plan was om Hom self aan die mens te openbaar. God het met Abraham gespreek en gese neem jou hele huis houding na n land wat ek jou sal aanwys, Abraham was gehoorsaam en het getrek daarna het God eers weer na twintig jaar met Abraham gepraat en weer na twintig jaar daarna. Hierin het Abraham sy geloof getoon deur gehoorsaamheid en volharding. Dit is die beste openbaring van God na die mens, en God het Hom aan die mens geopenbaar.
Ons ken die geskiedenis van Abraham Isak en Jakop verder. Toe kom die tydperk God met die mens. Daarna het die tydperk aangebreek van Moses dit was n groter en voller openbaring van God en het nie die vorige vernietig nie maar daarop gebou. God het Homself aan Moses geopenbaar en was saam met die volk in die woestyn bedags in n wolk en snags in n vuurkolom die shekinah glorie van God in die tent van samekoms wat deur God verlig was oor die altar The mercy seat was n konstante teenwoordigheid van God. Sy blywende teenwoordigheid in die tent van samekoms.
En dan die Christen dispensasie. Die Christen dispensasie was groter as al die vorige en Jesus het gese Hy die Heiligegees sal met julle wees en in julle wees, en die openbaring van God aan die Christen is Christ in You deur die Heiligegees Nie na die mens nie of met die mens nie maar nou in die mens. Die mens word die woonplek van God. Hierdie openbaring van God plaas die Christen mens in n baie hoe’r standard waarin die Christen nie sy lewe kan plaas in die vorige wette van die Moses tydperk nie.
Jesus het ons baie hoe’r op gelig na n baie Hoe’r standaard as die wet, ons in hemelse plekke laat sit. Die vlees het wette nodig gehad wat egter wegval in die Heiligegees wat ons bring in n eenheid in God met verhouding. As n Christen dan weer onder die wet en beheer van die wet wil leef het hy weg gestap van die standaard van die heiligegees in die mens en homself weer in die posisie van die ou Israellietiese volk gesit Hy het Christus verwerp. Paulus waarsku die Galasiers na dat julle begin het in die gees keer julle nou weer terug na die vlees, dit is die gevaar vir baie Christene nadat hulle die Heiligegees ontvang het keer hulle weer terug na die wette en gebooie. Jesus het die standard van die Christen lewe verhoog. Die mosianse wette het weggeval vir die Christen, en is vervang met die hoe’r gebooie van Jesus.
Joh 14:21 Wie my gebooie het en dié bewaar, dit is hy wat My liefhet; en wie My liefhet, hóm sal my Vader liefhê, en Ek sal hom liefhê en My aan hom openbaar.
Die wette en gebooie op die berg predekasie wat nou betreking het op die Christen siel. Die ou wet het gese.
Mat 5:21 Julle het gehoor dat aan die mense van die ou tyd gesê is: Jy mag nie doodslaan nie, maar elkeen wat doodslaan, moet verantwoording doen voor die gereg.
Die hoe’r gebod van Jesus.
Mat 5:22 Maar Ek sê vir julle dat elkeen wat vir sy broeder sonder rede kwaad is, verantwoording moet doen voor die gereg; en elkeen wat vir sy broeder sê: Raka! moet verantwoording doen voor die Groot Raad; en elkeen wat sê: Jou dwaas! moet verantwoording doen in die helse vuur.
1Jn 3:15 Elkeen wat sy broeder haat, is ‘n moordenaar; en julle weet dat geen moordenaar die ewige lewe as iets blywends in hom het nie.
1Jn 3:15 Whosoever hateth his brother is a murderer: and ye know that no murderer hath eternal life abiding in him.
Mat 5:21 Ye have heard that it was said to them of old time, Thou shalt not kill; and whosoever shall kill shall be in danger of the judgment:
Mat 5:22 but I say unto you, that every one who is angry with his brother shall be in danger of the judgment; and whosoever shall say to his brother, Raca, shall be in danger of the council; and whosoever shall say, Thou fool, shall be in danger of the hell of fire.
Jesus het die ou wet weg geneem en vervang met n hoe’r wet. Onder die wet moes jy die daad pleeg onder Christus is die gedagte van die hart genoeg om te veroordeel. Die wet se jy sal nie egbreek nie. Jesus het dit Hoe’r geplaas en gese.
Mat 5:28 Maar Ek sê vir julle dat elkeen wat na ‘n vrou kyk om haar te begeer, reeds in sy hart met haar egbreuk gepleeg het.
Jesus het dit uit die realm van die wet geneem en dit in die gedagte van die hart geplaas.
Isa 55:9 Want soos die hemel hoër is as die aarde, so is my weë hoër as julle weë en my gedagtes as julle gedagtes.
Die vraag oor die wat die sewende dag waarneem as sabat dag en die wat die Christen sabat hou was nog altyd oor die wet. Christus het ons vry gemaak van die gebooie en verordeninge. Dit is baie duidelik in die woord vir die Christen wat die Heiligegees ontvang het die wet n dooie ding geword.
Col 2:14 en die skuldbrief teen ons, wat met sy insettinge ons vyandig was, uitgedelg en weggeruim het deur dit aan die kruis vas te nael,
2Co 3:14 Maar hulle sinne is verhard. Want tot vandag toe bly by die lesing van die Ou Testament dieselfde bedekking sonder dat dit opgelig word, die bedekking wat in Christus vernietig word.
2Co 3:15 Ja, tot vandag toe, wanneer Moses gelees word, lê daar ‘n bedekking oor hulle hart;
2Co 3:16 maar wanneer hulle tot die Here bekeer is, word die bedekking weggeneem.
2Co 3:17 Die Here is die Gees, en waar die Gees van die Here is, daar is vryheid.
Col 2:16 Laat niemand julle dan oordeel in spys of in drank of met betrekking tot ‘n fees of nuwemaan of sabbat nie,
Col 2:17 wat ‘n skaduwee is van die toekomstige dinge; maar die liggaam behoort aan Christus.
Dit is duidelik dat Christus die ordenansies en wette tot niet gemaak het deur die inkoms (Of inwoning) van die Heiligegees in die liggaam van die Christen en hom self in die mens gerienkarneer het deur sy gees Christus in ons Christ in us.
Col 1:27 to whom God was pleased to make known what is the riches of the glory of this mystery among the Gentiles, which is Christ in you, the hope of glory:
Hier in le die openbaring vir die wedergebore Christen.
Mat 12:8 want die Seun van die mens is Here óók van die sabbat.
En HY as Here van die sabat en ons as mede erfgename met Hom het ons ook in heerskappy gesit as heersers saam met hom. Hy is ook in ons as die Here van die sabat waarin hy as Here van die sabat elke dag en altyd in ons teenwoordig is maak dit elke dag vir die Christen n sabat dag alle dae is vir die Christen dus die selfde. The Lord of the sabbath Christ in me puts the sabbath with him in me and this makes every day for the Christian a sabbath day their are no distinction in days. Al die gebooie in die nuwe testament is weg geneem en verwyder maar die wet oor die sabat is nie vir die rede, al die profesiee het gespreek van die seun van God wat sou kom wat in Homself die wet sal vervul. Die wet moes ons eers by Christus uit bring en toe dit het het dit ons buite die bereik van die wet gebring. Net so is dit met die sabat, Deur Christus het ons die sabbat rus ingegaan en vir altyd en ewig is Hy elke dag ons sabat alleen. As die Seun in jou is het jy buite die bereik van die wet gekom die wet is vir die goddelose, moordenaars egbreekers hoererders diewe ens. daar is honderde wette maar ons steur ons nie daaraan nie want ons is nie moordenaars nie as Christen lewe ons in die Christen natuur van liefde en vrede en is glad nie geeintereseert in wat die wet se nie, ons hou slegs die elfde gebod dat ons mekaar moet lief he soos wat hy ons lief het. Christus het ons op n hoe’r platvorm gesit as seuns van God en dat die sewende dag n skaduwee was van die goeie dinge wat so kom, maar die liggaam behoort aan Christus en nie die gebooie nie maar deur die wedergeboorte kom die inwoonnende Christus in ons en is Sy lewe in ons elke dag net so Heilig, daar is geen verskil in die dae nie, want die lewe is in Hom ook as Here van die sabbat nou in ons. Hy bly die selfde vandag tot in ewigheid en dit maak elke dag vir die Christen n Sabat dag. Die wet van die sabbat is in hom vervul.
Soos altyd liefde in Christus
Shorty van Vuuren.M.S.