Wie Is Die Antichris Regtig Deel 3

Verborgenheid die dier uit die aarde opsoming.

Die Horing soos in Daniel se openbaring M. A .W . Uit die wereld al die wereld se verskillende godsdienste.

Mat 24:15  Wanneer julle dan die gruwel van die verwoesting, waarvan gespreek is deur die profeet Daniël, sien staan in die heiligdom—laat hy wat lees, oplet— Die Heiligdom is die christendom.

Dan 7:25  En hy sal woorde spreek teen die Allerhoogste en die heiliges van die Allerhoogste mishandel; en hy sal probeer om tye en wet te verander, en hulle sal in sy hand oorgegee word gedurende ‘n tyd en tye en die helfte van ‘n tyd.

Laaste drie en n half jaar. Die eerste dier kom uit die see.M. A. W. bestaan uit die nasies van die wereld. Die tweede dier kom uit die aarde M. A. W. bestaan uit godsdienste met n wereld gesindheid. Behoort nie aan die koningkryk van die hemel nie.

Rev 13:11  En uit die aarde het ek ‘n ander dier sien opkom, en hy het twee horings gehad net soos ‘n lam en het gepraat soos ‘n draak.

Rev 13:12  En hy oefen al die mag van die eerste dier uit voor sy oë, en hy maak dat die aarde en die wat daarop woon, die eerste dier aanbid, waarvan die dodelike wond genees is.

Die Verenigde godsdienste van die wereld sluit die grootste gedeelte van die Apostate christendom in [Die wereld raad van kerke is ook opgeneem in die United Religions Of The World sit alreeds daar. Die doel van die Verenigde godsdienste is om in n raadgewende hoedanigheid vir die Verenigde nasies op te tree,hoe om vrede en veiligheid te verseker op aarde.

1Th 5:3  Want wanneer hulle sê: Vrede en veiligheid—dan oorval ‘n skielike verderf hulle soos die barensnood ‘n swanger vrou, en hulle sal sekerlik nie ontvlug nie.

Rev 13:13  Hy doen ook groot tekens, sodat hy selfs vuur uit die hemel laat neerdaal op die aarde voor die oë van die mense.

Rev 13:14  En hy verlei die bewoners van die aarde deur die tekens wat hom gegee is om voor die oë van die dier te doen, deur aan die bewoners van die aarde te sê dat hulle ‘n beeld moet maak vir die dier wat die swaardwond ontvang en lewendig geword het.

Die Antichris gees van die nuwe wereld orde mens, hy skep sy beeld in hulle.

Rev 13:15  En dit is hom gegee om ‘n gees aan die dier se beeld te gee, sodat die dier se beeld ook sal praat en maak dat almal gedood word wat die dier se beeld nie aanbid nie.

Mat 24:10  En dan sal baie tot struikel gebring word en mekaar verraai en mekaar haat.

Gewese christene,wat die merk van die dier aanvaar het. Hulle sal jou uitken as jy Christus se beeld dra, en nie die Antichris beeld nie. Dis baie moontlik dat die nuwe orde mens beeld op tv vertoon word en dat almal wat hulle nie daarmee vereenselwig nie(aanbid) gedood word. Net soos Daniel Sadrag Mesag en Abednego nie voor Nebukadneser se beeld gebuig het nie,net so sal die ware disipels van christus nie voor die antichris en sy beeld  buig nie,en hom nie aanbid nie,met die gevolg dat hulle vervolg sal word en dood gemaak word.

Rev 13:16  En hy maak dat aan almal, klein en groot, en die rykes en die armes, en die vrymense en die slawe ‘n merk op hulle regterhand en op hulle voorhoofde gegee word;Die doel hiermee is om enige iemand wat nie deel vorm van die dier nie uit te ken en dood te maak,wat die vrede en veiligheid van die nuwe wereld orde bedreig.

Rev 13:17  sodat niemand kan koop of verkoop nie, behalwe hy wat die merk of die naam van die dier of die getal van sy naam het.

Verskuif, sonder die merk kan jy nie koop of verkoop nie,aanvaar jy die merk word jy deel van die antichris sesteem.

Rev 14:9  En ‘n derde engel het hulle gevolg en met ‘n groot stem gesê: As iemand die dier en sy beeld aanbid en ‘n merk op sy voorhoof of op sy hand ontvang,

Rev 14:10  sal hy self ook drink van die wyn van die grimmigheid van God wat ongemeng ingeskink is in die beker van sy toorn, en hy sal gepynig word met vuur en swawel voor die heilige engele en voor die Lam.

Jy sal jou keuse vir Christus moet maak.

Rev 14:11  En die rook van hulle pyniging gaan op tot in alle ewigheid, en hulle het dag en nag geen rus nie hulle wat die dier en sy beeld aanbid, en elkeen wat die merk van sy naam ontvang.

Rev 14:12  Hier kom die lydsaamheid van die heiliges te pas; hier is hulle wat die gebooie van God en die geloof in Jesus bewaar.

Rev 14:13  En ek het ‘n stem uit die hemel aan my hoor sê: Skryf salig is van nou af die dode wat in die Here sterwe. Ja, sê die Gees, sodat hulle kan rus van hul arbeid, en hulle werke volg met hulle.

Die ware bruid van christus kan nie by die valse godsdienste aan sluit nie, en ook nie deel wees van die satan se goddelose regering nie. en word dis uitgesonder as ketters en valse christene deur God verlaat wat die vrede versteur moet uit die pad gehaal word en dus dood gemaak word, terwyl baie sogenaamde christene aan sluit en niks daarmee verkeerd sien nie.Alle predeking  in die naam van Jesus christus word verbied en die verkondiging van redding in sy naam is met die dood strafbaar. Nou is die ware bruid van christus ontbloot en het tot die dood toe nie haar eie lewe nie lief nie,dan is sy gereinig en geheilig sonder rimpel en sonder vlek. [En koop christus met haar bloed net soos wat hy haar gekoop het met sy bloed]

Rev 14:13  En ek het ‘n stem uit die hemel aan my hoor sê: Skryf salig is van nou af die dode wat in die Here sterwe. Ja, sê die Gees, sodat hulle kan rus van hul arbeid, en hulle werke volg met hulle.

Rev 7:13  Toe het een van die ouderlinge gespreek en vir my gesê: Hulle wat bekleed is met die wit klere, wie is hulle en waarvandaan het hulle gekom?

Rev 7:14  En ek sê vir hom: My heer, u weet dit. En hy sê vir my: Dit is hulle wat uit die groot verdrukking kom, en hulle het hul klere gewas en hul klere wit gemaak in die bloed van die Lam.

Rev 6:9  En toe Hy die vyfde seël oopgemaak het, sien ek onder die altaar die siele van die wat gedood is ter wille van die woord van God en die getuienis wat hulle gehad het.

Rev 6:10  En hulle het met ‘n groot stem uitgeroep en gesê: Hoe lank, o heilige en waaragtige Heerser, oordeel en wreek U nie ons bloed op die bewoners van die aarde nie?

Rev 6:11  En aan elkeen van hulle is wit klere gegee; en aan hulle is gesê dat hulle nog ‘n klein tydjie moes rus totdat ook hulle medediensknegte en hulle broeders wat nog gedood sou word soos hulle, voltallig sou wees. Die man Seuns.

Rev 14:14  En ek het gesien, en kyk, daar was ‘n wit wolk en een soos ‘n Menseseun wat op die wolk sit, met ‘n goue kroon op sy hoof en in sy hand ‘n skerp sekel.

Rev 14:15  En ‘n ander engel het uit die tempel gekom en met ‘n groot stem geroep na Hom wat op die wolk sit: Slaan u sekel in en maai, want die uur het vir U gekom om te maai, omdat die oes van die aarde oorryp geword het.

Rev 14:16  En Hy wat op die wolk sit, het sy sekel oor die aarde laat gaan, en die aarde is afgemaai.

Die wederkoms van christus 0p die laaste dag.

1Th 4:15  Want dit sê ons vir julle deur die woord van die Here, dat ons wat in die lewe oorbly tot by die wederkoms van die Here, die ontslapenes hoegenaamd nie sal vóór wees nie.

1Th 4:16  Want die Here self sal van die hemel neerdaal met ‘n geroep, met die stem van ‘n aartsengel en met geklank van die basuin van God; en die wat in Christus gesterf het, sal eerste opstaan.

1Th 4:17  Daarna sal ons wat in die lewe oorbly, saam met hulle in wolke weggevoer word die Here tegemoet in die lug; en so sal ons altyd by die Here wees.

2Th 1:7  en aan julle wat verdruk word, verligting te gee saam met ons in die openbaring van die Here Jesus uit die hemel met sy magtige engele

2Th 1:8  in vuur en vlam, wanneer Hy wraak uitoefen op die wat God nie ken nie en op die wat aan die evangelie van onse Here Jesus nie gehoorsaam is nie.

2Th 1:9  Hulle sal as straf ondergaan ‘n ewige verderf, weg van die aangesig van die Here en van die heerlikheid van sy sterkte,

Rev 16:13  En ek het uit die bek van die draak en uit die bek van die dier en uit die mond van die valse profeet drie onreine geeste soos paddas sien kom.

Rev 16:14  Want dit is geeste van duiwels wat tekens doen, wat uitgaan na die konings van die aarde en die hele wêreld, om hulle te versamel vir die oorlog van daardie groot dag van die almagtige God.

Rev 16:16  En hulle het hul versamel op die plek wat in Hebreeus genoem word Armagéddon.

Die dag van wraak van God wanneer die dier en die valse profeet vernietig word in die laaste oorlog.

Rev 19:17  En ek het een engel sien staan in die son; en hy het met ‘n groot stem uitgeroep en vir al die voëls gesê wat in die middel van die lug vlieg: Kom hierheen en versamel julle tot die maaltyd van die grote God,

Rev 19:18  dat julle kan eet die vlees van konings en die vlees van owerstes oor duisend en die vlees van sterkes en die vlees van perde en van die wat daarop sit, en die vlees van almal, vrymense sowel as slawe, klein sowel as groot.

Rev 19:19  En ek het die dier en die konings van die aarde en hulle leërs versameld gesien, om oorlog te voer teen Hom wat op die perd sit, en teen sy leër.

Rev 19:20  En die dier is gevange geneem, en saam met hom die valse profeet wat die tekens in sy teenwoordigheid gedoen het, waarmee hy húlle verlei het wat die merk van die dier ontvang en sy beeld aanbid het. Lewend is die twee gewerp in die vuurpoel wat met swawel brand.

Rev 20:1  En ek het ‘n engel uit die hemel sien neerdaal, met die sleutel van die afgrond en ‘n groot ketting in sy hand.

Rev 20:2  En hy het die draak gegryp die ou slang wat die duiwel en die Satan is en hy het hom gebind duisend jaar lank,

Rev 20:3  en hom in die afgrond gewerp en hom toegesluit en dit bo hom verseël, sodat hy die nasies nie meer sou verlei totdat die duisend jaar voleindig is nie. Daarna moet hy dan ‘n kort tydjie ontbind word.

Rev 20:4  En ek het trone gesien, en hulle het daarop gaan sit, en aan hulle is die oordeel gegee; en ek het die siele gesien van die wat onthoof is oor die getuienis van Jesus en oor die woord van God, en die wat die dier en sy beeld nie aanbid het nie, en die merk op hulle voorhoof en op hulle hand nie ontvang het nie; en hulle het geleef en as konings geregeer saam met Christus die duisend jaar lank.

Rev 21:2  En ek, Johannes, het die heilige stad, die nuwe Jerusalem, sien neerdaal van God uit die hemel, toeberei soos ‘n bruid wat vir haar man versier is.

Rev 21:3  En ek het ‘n groot stem uit die hemel hoor sê: Kyk, die tabernakel van God is by die mense, en Hy sal by hulle woon, en hulle sal sy volk wees; en God self sal by hulle wees as hulle God.

Rev 21:4  En God sal al die trane van hulle oë afvee, en daar sal geen dood meer wees nie; ook droefheid en geween en moeite sal daar nie meer wees nie, want die eerste dinge het verbygegaan.

Rev 21:5  En Hy wat op die troon sit, het gesê: Kyk, Ek maak alles nuut. En Hy het aan my gesê: Skryf, want hierdie woorde is waaragtig en betroubaar.

Rev 21:6  En Hy het vir my gesê: Dit is verby! Ek is die Alfa en die Oméga, die begin en die einde. Aan die dorstige sal Ek gee uit die fontein van die water van die lewe, verniet.

Rev 13:18  Hier kom die wysheid te pas. Wie die verstand het, laat hom die getal

Dan 9:23  At the beginning of thy supplications the commandment went forth, and I am come to tell thee; for thou art greatly beloved: therefore consider the matter, and understand the vision.

Die weke.

Dan 9:24  Sewentig sewetalle is oor jou volk en jou heilige stad bepaal, om die goddeloosheid te voleindig en om die maat van die sondes vol te maak en om die ongeregtigheid te versoen en om ewige geregtigheid aan te bring en om gesig en profeet te beseël en om wat hoogheilig is, te salf.

Dan 9:25  Nou moet jy weet en verstaan: van die uitgang van die woord af om Jerusalem te herstel en op te bou tot op ‘n Gesalfde, ‘n Vors, is sewe sewetalle; en twee en sestig sewetalle lank sal dit herstel en opgebou word, met pleine en slote, maar in tye van benoudheid

Dan 9:25  Know therefore and discern, that from the going forth of the commandment to restore and to build Jerusalem unto the anointed one, the prince, shall be seven weeks, and threescore and two weeks: it shall be built again, with street and moat, even in troublous times.    AMERICAN STD VERSION.

Sewe x sewe = 49 weke en 3 score = 18 + 2 weke = 69 weke tot op christus. of van die bevel van Koning Kores om die tempel te herstel 483 jaar tot met die geboorte van christus. Een week is gelyk aan sewe jaar 7x 69 = 483jaar tot op christus,die dag wat die engel gese het.

Luk 2:11  dat vir julle vandag in die stad van Dawid gebore is die Saligmaker wat Christus, die Here, is.Hoe die Jode wat altyd die skrifte ondersoek het dit gemis het,sal net hulle weet dat die dag van christus[die messias] se koms was vir hulle gegee.Net so word christus se wederkoms vir die bruid gegee en hulle mis dit ook.—– heeltemal on-gelooflik.

Daar is egter een week kort,en dit word voltooi met die een week van die verbond van die antichris .Een week sewe jaar.

69- 70 = een week.

2Ch 36:22  Now in the first year of Cyrus king of Persia, that the word of Jehovah by the mouth of Jeremiah might be accomplished, Jehovah stirred up the spirit of Cyrus king of Persia, so that he made a proclamation throughout all his kingdom, and put it also in writing, saying,

2Ch 36:23  Thus saith Cyrus king of Persia, All the kingdoms of the earth hath Jehovah, the God of heaven, given me; and he hath charged me to build him a house in Jerusalem, which is in Judah. Whosoever there is among you of all his people, Jehovah his God be with him, and let him go up.

Isa 44:28  That saith of Cyrus, He is my shepherd, and shall perform all my pleasure, even saying of Jerusalem, She shall be built; and of the temple, Thy foundation shall be laid.

Wat vervul is deur Serubbabel

Ezr 6:14  And the elders of the Jews builded and prospered, through the prophesying of Haggai the prophet and Zechariah the son of Iddo. And they builded and finished it, according to the commandment of the God of Israel, and according to the decree of Cyrus, and Darius, and Artaxerxes king of Persia.

Net gou weer n opsomming.

Rev 13:4  En hulle het die draak aanbid wat die dier mag gegee het, en die dier aanbid en gesê: Wie is aan die dier gelyk? Wie kan teen hom oorlog voer?

Die Verenigde nasies se doel om vrede te bewerkstellig  is ontwapening, tewyl elke land n taakmag aan die VN beskibaar stel wat die vredes mag genoem word,groei sy eie weermag,—Wie kan teen hom oorlog voer?

Rev 13:6  En hy het sy mond oopgemaak om te laster teen God, om sy Naam en sy tabernakel en die wat in die hemel woon, te laster.

Rev 13:7  Dit is ook aan hom gegee om oorlog te voer teen die heiliges en hulle te oorwin, en aan hom is mag gegee oor elke stam en taal en nasie.

Dan 7:21  Ek het gesien dat hierdie horing oorlog voer met die heiliges en hulle oorwin,

Rev 13:8  En al die bewoners van die aarde sal hom aanbid, almal wie se name nie van die grondlegging van die wêreld af in die boek van die lewe van die Lam wat geslag is, geskrywe is nie.

Die dier:  Met die Draak as vader: Satan. Verenigde nasies Wat sal verander —Verenigde godsdienste van die wereld. Amerika is die moeder van die verenigde nasies, en die nuwe wereld orde,en het hulle onstaan aan haar te danke.Sy het geboorte gegee aan die dier.

Rev 13:1  (12:18) En ek het op die sand van die see gaan staan. (13:1) En ek het ‘n dier uit die see sien opkom met sewe koppe en tien horings, en op sy horings tien krone en op sy koppe ‘n naam van godslastering.

n sewe kop, sewe koning, tien horing, tien koning DIER met die wereld as sy liggaam.

Waar is daar een persoon,een wereld heerser wat die antichris so wees soos wat die kerk leer.Daar is geen plek in die skrif van so iemand nie ,hy bestaan ook nie  binne die raam werk van die dier nie.Dit is baie duidelik dat die dier n kooperatiewe liggaam is,bestaande uit sewentien konings + nog een die prinsepality en die dier uit die aarde die seun van die bederf die laaste pouse die antichris godsdienstige priester, [prins Apollion ]met al die nasies as die liggaam van die dier. ;Die antichris;–

Rev 9:11  En hulle het as koning oor hulle die engel van die afgrond; sy naam in Hebreeus is Abáddon, en in Grieks het hy die naam van Apóllion.

Rev 13:11  En uit die aarde het ek ‘n ander dier sien opkom, en hy het twee horings gehad net soos ‘n lam en het gepraat soos ‘n draak. 

Rev 13:18  Hier kom die wysheid te pas. Wie die verstand het, laat hom die getal van die dier bereken, want dit is die getal van ‘n mens; en sy getal is ses honderd ses en sestig.

Die godsdienstige tweede dier die laaste Pous is n mens die priester van die geestelike eerste dier Van wie hy n beeld maak wat almal moet aanbid. 

Rev 13:3  En ek het een van sy koppe gesien net of dit dodelik gewond was, en sy dodelike wond is genees. En die hele wêreld het verwonderd agter die dier aan gegaan.

Die ineen storting van die Romeinse ryk, en sy herstel in die Verenigde nasies.

Rev 13:4  En hulle het die draak aanbid wat die dier mag gegee het, en die dier aanbid en gesê: Wie is aan die dier gelyk? Wie kan teen hom oorlog voer?

Rev 13:5  En ‘n mond is aan hom gegee wat groot woorde en godslasteringe uitspreek, en aan hom is mag gegee om dit twee en veertig maande lank te doen.

Rev 13:6  En hy het sy mond oopgemaak om te laster teen God, om sy Naam en sy tabernakel en die wat in die hemel woon, te laster.

Die tabernakel is ,binne in die christene .M.A. W. hulle vloek die liggaam ,kerk, bruid van Christus.Die tabernakel is die innerlike aanbidings plek van die wat in Christus is.

Rev 13:7  Dit is ook aan hom gegee om oorlog te voer teen die heiliges en hulle te oorwin, en aan hom is mag gegee oor elke stam en taal en nasie.

Rev 13:8  En al die bewoners van die aarde sal hom aanbid, almal wie se name nie van die grondlegging van die wêreld af in die boek van die lewe van die Lam wat geslag is, geskrywe is nie.

Al die bewoners van die aarde vorm die liggaam van die Antichris en aanbid hom. Soos die liggaam van Christus.

Rev 12:6  En die vrou het na die woestyn gevlug waar sy ‘n plek het wat deur God gereed gemaak is, dat hulle haar daar sou onderhou duisend twee honderd en sestig dae lank.

Die manseuns onderhou die werklike Kerk in die woestyn (wildernis net soos wat Jesus gedoen het.(Visse en Brode)

Rev 12:14  maar die twee vlerke van die groot arend is aan die vrou gegee, sodat sy na die woestyn, na haar plek, kon vlieg, waar sy uit die gesig van die slang onderhou word, ‘n tyd en tye en ‘n halwe tyd.   Drie en n halwe jaar.

Sy word gehelp om te vlug en om bymekaar te kom

Rev 12:6  En die vrou het na die woestyn gevlug waar sy ‘n plek het wat deur God gereed gemaak is, dat hulle haar daar sou onderhou duisend twee honderd en sestig dae lank.

Rev 12:14  maar die twee vlerke van die groot arend is aan die vrou gegee, sodat sy na die woestyn, na haar plek, kon vlieg, waar sy uit die gesig van die slang onderhou word, ‘n tyd en tye en ‘n halwe tyd

Vliegtuie word deur die wereldbeskikbaar gemaak om christene na die plek in die wildernis wat God voorberei het tevat dit is my mening. Die plek is onder n berg in Amerika die kern faseliteit in geval van n kern oorlog in die wildernis. Die vrou van Christus sy (liggaam ) bruid vlug na die woestyn ,M A W na die wildernis dwars oor die wereld na die plek wat God voorberei het ,waar sy deur die Man Seuns onderhou word en beskerm word,Waar sy ook voorberei word om Christus te ontmoet.Sy word ook nou terselfde tyd  haar getuienis geleer en  ontvang die vroee en laat reen, die bruid verstaan nou vir die eerste keer werklik wat haar gesag en outoriteit in Christus is,en oefen dit uit.En getuig daar van,  en lewer haar getuienis uit voor die wereld in die laaste drie en n halwe jaar van die verdrukking..En waarsku moet nie die merk van die dier ontvang nie.

Mat 24:31  En Hy sal sy engele uitstuur met harde trompetgeluid, en hulle sal sy uitverkorenes versamel uit die vier windstreke, van die een einde van die hemele af tot die ander einde daarvan 

Die wat oorleef het en nie gevlug het nie sal versamel word

Kom ons kyk net weer.

Mat 24:15  Wanneer julle dan die gruwel van die verwoesting, waarvan gespreek is deur die profeet Daniël, sien staan in die heiligdom—laat hy wat lees, oplet—

Dan 7:25  En hy sal woorde spreek teen die Allerhoogste en die heiliges van die Allerhoogste mishandel; en hy sal probeer om tye en wet te verander, en hulle sal in sy hand oorgegee word gedurende ‘n tyd en tye en die helfte van ‘n tyd.

Laaste drie en n half jaar

Die eerste dier kom uit die see.M. A. W. bestaan uit die nasies van die wereld. Die tweede dier kom uit die aarde M. A. W. bestaan uit godsdienste met n wereld gesindheid en n godsdienstige leier Behoort nie aan die koningkryk van die hemel nie.

Rev 13:11  En uit die aarde het ek ‘n ander dier sien opkom, en hy het twee horings gehad net soos ‘n lam en het gepraat soos ‘n draak.

Rev 13:12  En hy oefen al die mag van die eerste dier uit voor sy oë, en hy maak dat die aarde en die wat daarop woon, die eerste dier aanbid, waarvan die dodelike wond genees is.

Die Verenigde godsdienste van die wereld sluit die grootste gedeelte van die Apostate christendom in [Die wereld raad van kerke is ook opgeneem in die United Religions Of The World en sit alreeds daar. Die doel van die Verenigde godsdienste is om in n raadgewende hoedanigheid vir die Verenigde nasies op te tree,hoe om vrede en veiligheid te verseker op aarde.

1Th 5:3  Want wanneer hulle sê: Vrede en veiligheid—dan oorval ‘n skielike verderf hulle soos die barensnood ‘n swanger vrou, en hulle sal sekerlik nie ontvlug nie.

Rev 13:13  Hy doen ook groot tekens, sodat hy selfs vuur uit die hemel laat neerdaal op die aarde voor die oë van die mense.

Rev 13:14  En hy verlei die bewoners van die aarde deur die tekens wat hom gegee is om voor die oë van die dier te doen, deur aan die bewoners van die aarde te sê dat hulle ‘n beeld moet maak vir die dier wat die swaardwond ontvang en lewendig geword het. net so n beeld as wat die koning Nebukadnessar van babilon laat bou het

Die Antichris gees van die nuwe wereld orde mens skep ook sy beeld in hulle.

Rev 13:15  En dit is hom gegee om ‘n gees aan die dier se beeld te gee, sodat die dier se beeld ook sal praat en maak dat almal gedood word wat die dier se beeld nie aanbid nie.

Mat 24:10  En dan sal baie tot struikel gebring word en mekaar verraai en mekaar haat.

Gewese christene,wat die merk van die dier aanvaar het. Hulle sal jou uitken as jy Christus se beeld dra,en nie die Antichris beeld nie. Dis baie moontlik dat die nuwe orde mens beeld op tv vertoon word en dat almal wat hulle nie daarmee vereenselwig nie(aanbid) gedood word. Net soos Daniel Sadrag Mesag en Abednego nie voor Nebukadneser se beeld gebuig het nie,net so sal die ware disipels van christus nie voor die antichris en sy beeld buig nie,en hom nie aanbid nie,met die gevolg dat hulle vervolg sal word en dood gemaak word. Wanneer die kerk uit eiendelik uitvind daar gebeur nie n wegraping nie,gaan dit vir baie telaat wees en die prys betaal omdat hulle nie gereageer het op God se hulp aan die kerk in die eerste 1260 dae van die verdrukking nie, as die wereld vliegtuie beskikbaar maak los alles sluit toe en klim so gou moontlik op na veiligheid.

Liefde in Christus
Shorty van Vuuren M.S.

Leave a comment