Die koms en geboorte van Jesus Christus was vir die Jode gegee, en tog het hulle dit nie, geweet of verstaan wanneer sy koms sou wees nie, net so is Sy wederkoms ook vir die kerk gegee en hulle weet dit ook nie. Kom ons begin, ek doen dit gedeeltelik in engels wat dit soms makliker verduidelik.
Die sewentig weke wat alles begin.
Dan 9:23 At the beginning of thy supplications the commandment went forth, and I am come to tell thee; for thou art greatly beloved: therefore consider the matter, and understand the vision.
Dan 9:24 Seventy weeks are decreed upon thy people and upon thy holy city, to finish transgression, and to make an end of sins, and to make reconciliation for iniquity, and to bring in everlasting righteousness, and to seal up vision and prophecy, and to anoint the most holy.
Dan 9:25 Know therefore and discern, that from the going forth of the commandment to restore and to build Jerusalem unto the anointed one, the prince, shall be seven weeks, and threescore and two weeks: it shall be built again, with street and moat, even in troublous times.
Dan 9:26 And after the threescore and two weeks shall the anointed one be cut off, and shall have nothing: and the people of the prince that shall come shall destroy the city and the sanctuary; and the end thereof shall be with a flood, and even unto the end shall be war; desolations are determined.
During the seventy weeks.
To finish transgression, and to make an end of sins, and to make reconciliation for iniquity, and to bring in everlasting righteousness, to seal up vision and prophecy, and to anoint the most holy. Die profesie vir die Jode wanneer Jesus gebore sal word.
Dan 9:24 Sewentig sewetalle is oor jou volk en jou heilige stad bepaal, om die goddeloosheid te voleindig en om die maat van die sondes vol te maak en om die ongeregtigheid te versoen en om ewige geregtigheid aan te bring en om gesig en profeet te beseël en om wat hoogheilig is, te salf.
Dan 9:25 Nou moet jy weet en verstaan: van die uitgang van die woord af om Jerusalem te herstel en op te bou tot op ‘n Gesalfde, ‘n Vors, is sewe sewetalle; en twee en sestig sewetalle lank sal dit herstel en opgebou word, met pleine en slote, maar in tye van benoudheid.
Dan 9:26 En ná die twee en sestig sewetalle sal ‘n Gesalfde uitgeroei word, maar sonder iets vir Hom; en die volk van ‘n vors wat sal kom, sal die stad en die heiligdom verwoes, maar sy einde sal met ‘n oorstroming wees, en tot die einde toe sal dit oorlog wees, vasbeslote verwoestings.
Die vors wat sou kom is Titus die Roemein wat die stad en tempel weer verwoes het. 70 weke is oor jou volk en heiligestad bepaal,om alles te volbring, en te herstel. Van die woord af om Jerusalem te herstel en die tempel weer op te bou tot op die geboorte van die massiah Jesus Christus wat gedoop is deur Johannes die doper. En Gesalf deur die Heilige Gees in die vorm van n duif en om alles te volbring. Wanneer is Jerusalem en die tempel herstel en weer opgebou, en deur wie wat die sewentig weke begin. Wie het Jerusalem en die tempel afgebreek en verbrand.
Jer 52:12 Now in the fifth month, in the tenth day of the month, which was the nineteenth year of king Nebuchadnezzar, king of Babylon, came Nebuzaradan the captain of the guard, who stood before the king of Babylon, into Jerusalem:
Jer 52:13 and he burned the house of Jehovah, and the king’s house; and all the houses of Jerusalem, even every great house, burned he with fire.
Jer 52:14 And all the army of the Chaldeans, that were with the captain of the guard, brake down all the walls of Jerusalem round about.
2Ch 36:18 And all the vessels of the house of God, great and small, and the treasures of the house of Jehovah, and the treasures of the king, and of his princes, all these he brought to Babylon.
2Ch 36:19 And they burnt the house of God, and brake down the wall of Jerusalem, and burnt all the palaces thereof with fire, and destroyed all the goodly vessels thereof.
Die bevel vir die herstel van Jerusalem en die Tempel wat die sewetig weke begin.
Koning Kores gee die bevel.
2Ch 36:22 Now in the first year of Cyrus king of Persia, that the word of Jehovah by the mouth of Jeremiah might be accomplished, Jehovah stirred up the spirit of Cyrus king of Persia, so that he made a proclamation throughout all his kingdom, and put it also in writing, saying,
2Ch 36:23 Thus saith Cyrus king of Persia, All the kingdoms of the earth hath Jehovah, the God of heaven, given me; and he hath charged me to build him a house in Jerusalem, which is in Judah. Whosoever there is among you of all his people, Jehovah his God be with him, and let him go up.
Nou se God vir KORES.
Isa 44:28 I say to Cyrus, ‘You are the one who will rule for me; you will do what I want you to do: you will order that Jerusalem be rebuilt and that the foundations of the Temple be laid.’ “
Ezr 6:3 In the first year of Cyrus the king, Cyrus the king made a decree: Concerning the house of God at Jerusalem, let the house be builded, the place where they offer sacrifices, and let the foundations thereof be strongly laid; the height thereof threescore cubits, and the breadth thereof threescore cubits;
Ezr 6:5 And also let the gold and silver vessels of the house of God, which Nebuchadnezzar took forth out of the temple which is at Jerusalem, and brought unto Babylon, be restored, and brought again unto the temple which is at Jerusalem, every one to its place; and thou shalt put them in the house of God.
Ezr 6:12 and the God that hath caused his name to dwell there overthrow all kings and peoples that shall put forth their hand to alter the same, to destroy this house of God which is at Jerusalem. I Darius have made a decree; let it be done with all diligence.
Ezr 6:13 Then Tattenai, the governor beyond the River, Shethar-bozenai, and their companions, because that Darius the king had sent, did accordingly with all diligend.
Ezr 6:14 And the elders of the Jews builded and prospered, through the prophesying of Haggai the prophet and Zechariah the son of Iddo. And they builded and finished it, according to the commandment of the God of Israel, and according to the decree of Cyrus, and Darius, and Artaxerxes king of Persia.
KORES EN DARIUS EN ARTASASTA, Konings van Persie. Het die bevel finaal uitgevoer en afgehandel om die tempel en stad te herbou. Die begin van die sewentig weke en die geboorte van Jesus Christus.
Seventy weeks +Threescore and two weeks = 7 x 7 = 49 weeks +18 weeks + 2 weeks = 69 Weeks x 7 for days = 483 years from the comandment to restore Jerusalem and lay the foundation of the temple to the birth of Jesus the Christ in Bethlehem. 483 jaar vanaf die bevel om Jerusalem en die tempel te herstel tot die koms van die messias, Jesus Christus die Here, die gesalfde.
Luk 2:11 dat vir julle vandag in die stad van Dawid gebore is die Saligmaker wat Christus, die Here, is.
Dit was vir die Jode gegee wanneer hulle messias die Christus gebore sou word met al hulle godsdienstigheid het nie een rabbie dit geweet nie. As hulle dit geweet het sou hulle besef het hy is die Christus en van Sy koms en geboorte. Net soos vir die kerk die Christene is dit ook gegee om te weet wanneer die wederkoms van Christus sal wees en hulle weet dit ook nie nie.
Vir die kerk sy koms. Daniel gee vir die geestelike Israel, (Christene) Die dag van die wederkoms van Jesus Christus.
1Th 5:4 Maar julle, broeders, is nie in duisternis, dat die dag julle soos ‘n dief sou oorval nie.
Dan 12:7 Toe hoor ek die man, met linne bekleed, wat bo-oor die water van die rivier was, en hy het sy regterhand en sy linkerhand na die hemel opgehef en gesweer by die Ewig-Lewende: ‘n Tyd, tye en ‘n halwe tyd, en as hulle die mag van die heilige volk geheel verstrooi het, sal al hierdie dinge vervul word
In die laaste drie en n halwe jaar in die verdrukking sal die mag van die heilige volk verbreek word en alles sal vervul word. Let op – Die Heilige Volk is steeds hier op aarde en hulle mag is verbreek in die verdrukking. Die geestelike Israel, is die heilige volk van God. En nie die Jode nie, ( Dit is nie die Natuurlike Israel nie.) Hulle het die posisie as heilige volk verloor deur Christus te verwerp, en is huidiglik deel van die Antichris, dink mooi daaraan. Christus noem hulle n adder geslag, met die Satan as vader. Wie tot nou toe versluier is en word slegs deur die belofte aan Abraham Isak en Jakop beskerm om in die verdrukking n oorblyfsel te verseker. Die Heilige volk: wanneer die liggaam van Christus verdruk word, sal al hierdie dinge vervul word. Die heilige volk se mag word in die verdrukking verbreek en hulle word verstrooi. Hulle vlug in elke land na die wildernis ; woestyn.Wanneer die ou kerk en die nuwe saam vervolg word in die verdrukking.
1Pe 2:9 Maar julle is ‘n uitverkore geslag, ‘n koninklike priesterdom, ‘n heilige volk, ‘n volk as eiendom verkry, om te verkondig die deugde van Hom wat julle uit die duisternis geroep het tot sy wonderbare lig,
Altwee tye word met n bevel in gelui. Vanaf die bevel:Vir die Jode: om Jerusalem en die tempel te herstel 483 jaar, tot die Geboorte van Christus, en sy dood. Vir die Christene (Die Bevel). DIE VERBOND. Die laaste week (Die sewentigste week) na die 69 ste week is dit die tyd van oprigting van alle dinge tot op die verbond van die antichris, dan breek die laaste sewe jaar aan. Die begin van die sewentigste week gebeur met n bevel deur n verbond, wanneer al die nasies instem tot n eenwereld regering, genoem The Federation ofEarth, die laaste koningkryk van die nasies onder die antichris as koning.
Die verbond.
Dan 9:27 En hy sal een week lank met baie ‘n sterk verbond sluit, en gedurende die helfte van die week sal hy slagoffer en spysoffer laat ophou; en op die vleuel van gruwels sal daar ‘n verwoester wees, en wel tot aan die einde; en wat vas besluit is, sal oor wat woes is, uitgestort word.
Met baie n verbond sluit, Met die hele wereld, Van die dag van die verbond af (bevel) begin die sewe jaar van verdrukking, en op die laaste dag die wederkoms van Christus. Lees die wegraping versus die verdrukking waar ek dit meer breedvoerig verduidelik.
Dan 9:24 Sewentig sewetalle is oor jou volk en jou heilige stad bepaal, om die goddeloosheid te voleindig en om die maat van die sondes vol te maak en om die ongeregtigheid te versoen en om ewige geregtigheid aan te bring en om gesig en profeet te beseël en om wat hoogheilig is, te salf.
Dan 9:25 Nou moet jy weet en verstaan: van die uitgang van die woord af om Jerusalem te herstel en op te bou tot op ‘n Gesalfde, ‘n Vors, is sewe sewetalle; en twee en sestig sewetalle lank sal dit herstel en opgebou word, met pleine en slote, maar in tye van benoudheid.
Dan 9:26 En ná die twee en sestig sewetalle sal ‘n Gesalfde uitgeroei word, maar sonder iets vir Hom; en die volk van ‘n vors wat sal kom, sal die stad en die heiligdom verwoes, maar sy einde sal met ‘n oorstroming wees, en tot die einde toe sal dit oorlog wees, vasbeslote verwoestings.
Ek herhaal net weer.
70 sewe talle.
= 7 sewe tale + 62 weke = 69 weke
7 weke + 62 weke = 69 weke lank sal dit opgebou word maar in tye van benoudheid, na die 69 weke het die tyd gaan still staan om die ongeregtigheid te versoen en ewige geregtigheid aan te bring. Na die 69 weke is dit die vestiging van die Christendom die genade tyd van redding aan die mensdom en om die sondes vol te maak. Op die sewentigste week begin die tyd weer met die verbond. Na 62 weke sal n gesalfde uitgeroei word maar sonder iets vir hom (Jesus Christus) word (gekruisig) en sonder iets vir Hom.
Dit is dus 70 weke om alles te volbring. 69 weke om op te bou tot die geboorte van Jesus Christus. 1 week oor vir Antichris om alles af tehandel in die verdrukking en die oprigting van God se koninkryk deur die plae en oorlog in die verdrukking terloops as daar nie n verdrukking oor die liggaam van Christus die kerk kom nie kan God nie sy koningkryk oprig nie. Die vervolging op die kerk laat Hom optree teen die nasies en sy vergelding .
Dan 2:44 Maar in die dae van dié konings sal die God van die hemel ‘n koninkryk verwek wat in ewigheid nie vernietig sal word nie, en die heerskappy daarvan sal aan geen ander volk oorgelaat word nie; dit sal al daardie koninkryke verbrysel en daar ‘n einde aan maak, maar self sal dit vir ewig bestaan—
Hierdie week is die een week wat alles sal voltooi dit is oorgelos vir die sewe jaar van die verdrukking. Een week = sewe dae een jaar vir elke dag sewe jaar vir die antichris en die verdrukking. Tussen die 69 weke en die sewentigste week verloop drie dae n duisend jaar vir elke dag waar ons nou is in die begin van die derde dag. Na twee dae sal Hy ons lewendig maak en op die derde dag ons laat op staan. Dus van die bevel af om Jerusalem en die tempel opte bou tot n gesalfde = 69 weke = 69 weke maal 7 vir dae = 483 dae = dit is gelyk aan eendag vir elke jaar = 483 jaar tot by die geboorte van die gesalfde Jesus die Christus in Bethlehem.
Luk 2:11 dat vir julle vandag in die stad van Dawid gebore is die Saligmaker wat Christus, die Here, is.
Die een week van die Antichris 7 dae = 7 jaar van die verdrukking. voltooi die 70 jaar, wat begin met die verbond.
Dan 9:27 En hy sal een week lank met baie ‘n sterk verbond sluit, en gedurende die helfte van die week sal hy slagoffer en spysoffer laat ophou; en op die vleuel van gruwels sal daar ‘n verwoester wees, en wel tot aan die einde; en wat vas besluit is, sal oor wat woes is, uitgestort word.
Lees die wegraping versus die verdrukking waar ek die wederkoms van Christus en die dag van Sy koms verduidelik.
Soos altyd liefde in Christus.
Shorty van Vuuren M.S